GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4...

23
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. *IAGRSA1*

Transcript of GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4...

Page 1: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2014

LANDBOUWETENSKAPPE V1

PUNTE: 150 TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

*IAGRSA1*

Page 2: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en

AFDELING B.

2 Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 4. Lees elke vraag noukeurig en beantwoord slegs dit wat gevra word. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die

vraestel gebruik is.

6. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 7. Toon ALLE berekeninge, insluitend eenhede en formules waar toepaslik. 8. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as antwoorde tot die volgende vrae gegee. Kies die

korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die korrekte nommer (1.1.1 – 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.1.11 A.

1.1.1 Die anorganiese verbinding wat algemeen gebruik is deur inheemse

mense om kos te preserveer, staan as … bekend. A natriumsulfaat B natriumchloried C natriumkarbonaat D natriumhidroksied 1.1.2 Die illustrasie hieronder wys ...

A hidrogenering van vet. B hidrolise van vet. C kondensasie. D dehidrasie. 1.1.3 Watter van die volgende is eienskappe van sure? (i) Sure stel waterstofione in water vry. (ii) Wanneer ʼn suur met ʼn metaal reageer, produseer dit ʼn

verbinding met die katioon van die metaal, die anioon van die metaal en waterstofgas.

(iii) Sure stel hidroksied-ione in water vry. (iv) Sure is seperig en glad. Kies die korrekte kombinasie. A (ii) en (iii) B (i), (ii) en (iii) C (ii) en (iv) D (i) en (ii)

Page 4: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.4 Grondtemperatuur beïnvloed beide die chemiese en fisiese reaksies wat in die grond gebeur. EEN van die volgende word NIE deur grondtemperatuur beïnvloed NIE.

A Grondvorming B Metaboliese prosesse in plante C Aktiwiteit van grond mikro-organismes D Gronddiepte 1.1.5 Die beweging van vloeistof in ʼn buis teen die krag van gravitasie

is ... A sypeling. B versadigde vloei. C kapillariteit. D perkolasie. 1.1.6 Massadigtheid bepaal hoe dig die grondpartikels teen mekaar gepak

is. EEN van die volgende stellings is korrek oor massadigtheid. A Dit is omgekeerd verwant aan grondporeusheid. B Lae massadigtheid is nie gunstig vir bewerking nie. C Lae massadigtheid wys op hoë kompaktering. D Wortelontwikkeling word geïnhibeer in gronde met lae

massadigtheid. 1.1.7 Die illustrasie hieronder wys ʼn anorganiese grondkolloïed. Aluminiumplaat Silikaplaat Die volgende is NIE ʼn eienskap van die kolloïed NIE. A Dit is die eindproduk van verwering. B Min of geen adsorpsie-area nie. C Word na verwys as ʼn 1 : 1 kleimineraal. D Plate word liggies saam gehou en swel baie. 1.1.8 Grondwetenskaplikes volg sekere prosedures om grond met behulp

van ʼn binominale sisteem te klassifiseer. Die stap wat volg na die hoofhorisonne afgemerk is, is ...

A bepaling van die grondseries. B identifiseer die diagnostiese horison. C bepaal die serie-eienskappe. D bepaal die grondvorm.

Page 5: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.9 Watter van die volgende is ʼn visuele teken van alkaliese (natrium) grond?

(i) Kaal kolle raak op die land sigbaar. (ii) Organiese materiaal los in grondwater op en slaan in die

boonste grondlae neer. (iii) Ontwikkeling van ʼn sterk prismatiese struktuur. (iv) Grondoppervlakte is geneig om poeieragtig te wees. Kies die korrekte kombinasie: A (i), (ii) en (iii) B (ii) en (iii) C (iii) en (iv) D (i), (iii) en (iv) 1.1.10 Die omskakeling van voedingstowwe (nutriënte) van anorganiese

na organiese verbindings in die liggame van mikro-organismes staan as ... bekend.

A solubilisering B assimilasie C mineralisasie D immobilisasie (10 x 2) (20) 1.2 Dui aan of die beskrywing stelling in KOLOM B verband hou met slegs A,

slegs B, beide A en B of GEENEEN van die antwoorde in KOLOM A verband nie. Skryf die vraagnommer en jou antwoord in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.1 Slegs A.

KOLOM A KOLOM B

1.2.1 A Kovalente binding

Koperchloried B Ioniese binding

1.2.2 A Hidroksielgroep Etanol B Vlambaar

1.2.3 A Tekens van reduksie C-horison B Gley toestand

1.2.4 A Denitrifikasie Reduksie van nitrate na nitriete B Nitrifikasie

1.2.5 A Donker kleur Geoksideerde hematiet B Rooi kleur

(5 x 2) (10)

Page 6: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Gee EEN term/woord vir elk van die beskrywings hieronder. Skryf slegs die term/woord langs die korrekte nommer (1.3.1 – 1.3.5) in jou ANTWOORDEBOEK.

1.3.1 ʼn Tabelrangskikking van elemente volgens hul atomiese nommer

sodat elemente met dieselfde eienskappe in dieselfde kolom is 1.3.2 Die vorm van suurheid waarin waterstof- en aluminium-ione is aan

die grondkolloïed geabsorbeer 1.3.3 Die porsie grondvog wat in die grond teenwoordig is by ʼn punt wat

aan die permanente verwelkingspunt vir grond gelyk is 1.3.4 Die gas wat aktiewe elemente van suurstof in die grond oplos 1.3.5 Die eienskap van grond wat dit toelaat om vinnig te vervorm sonder

dat dit kraak of breek en dan die vorm te behou na die vervormingskrag opgehou het (5 x 2) (10)

1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E) in elk van die volgende

stellings om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK.

1.4.1 Blokkige struktuur kom gewoonlik in kleipanne voor en het beperkte

deurlaatbaarheid. 1.4.2 Die som van die aantal uitruilbare katione wat ʼn grond kan adsorbeer

staan as katioon adsorpsie bekend. 1.4.3 Emulsie is ʼn intieme homogene mengsel van stowwe in dieselfde

fase. 1.4.4 Edelgasse is elemente in die periodieke tabel wat 7 elektrone in hul

buitenste energievlakke het en die mees reaktiewe elemente is. 1.4.5 Isomere is atome wat dieselfde atoomgetalle het, maar verskillende

massagetalle het. (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Page 7: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B Begin hierdie vraag om ʼn NUWE bladsy. VRAAG 2: BASIESE CHEMIE 2.1 POMP BIO-BRANDSTOF UIT JOHNSON GRAS

Daar is gevind dat Johnson gras met energie gepak is. ʼn Meester- distilleerder van die Vrystaat het ʼn prosedure ontwikkel waar bio-brandstof gemaak kan word, deur die meerjarige indringer Johnson gras te gebruik. Die gras se sellulose word omgeskakel. Dit is ʼn uitstekende bron van biomassa en produseer meer etanol as dit met mielies vergelyk word. Dit is ʼn ideale gewas om aangeplant te word op marginale grond en word met minder insetkoste geproduseer. Die produksie van etanol vanaf Johnson gras gebruik 70% minder fossielbrandstowwe as die produksie van petrol, dus word minder kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel.

[Aangepas uit Farmers weekly, April 2009] 2.1.1 Noem die funksionele groep van etanol. (1) 2.1.2 Ontwerp ʼn struktuurformule vir etanol. (3) 2.1.3 Verduidelik hoe die gebruik van etanol hierbo tot voordeel kan wees

vir die: (a) Omgewing (1) (b) Ekonomie (1) 2.1.4 Noem en kategoriseer die koolhidraat in die scenario genoem. (2) 2.2 Analiseer die diagramme (A en B) hieronder en beantwoord die vrae wat

volg. A B

2.2.1 Identifiseer die organiese verbindings A en B. (2) 2.2.2 Die koolstofatome word in die vorm van ʼn ring as gevolg van die

verbinding van die twee koolstowwe deur ʼn suurstofatoom gerangskik. Gee die naam van die ring in A en B. (2)

Page 8: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2.3 Al het alle monosakkariede dieselfde chemiese formule verskil hulle. Beskryf hoe ʼn glukosemolekule van die molekule in A verskil. (2)

2.3 Dui aan waar die volgende polisakkeriedes gevind word: 2.3.1 Lignien (1) 2.3.2 Stysel (1) 2.3.3 Glikogeen (1) 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die tabel hieronder wys die hoeveelhede koolhidrate, proteïen en vet per

100 g van verskillende voedsel. Voedsel Koolhidrate (g) Proteïen (g) Vet (g) Hawermoutpap 56 12 9 Grondboontjiebotter 24 23 50 Tunavis 0 27 15 2.5.1 Teken ʼn kolomgrafiek om die hoeveelhede koolhidrate, proteïen en

vet te vergelyk in hawermoutpap en grondboontjiebotter. (6) 2.5.2 Kies uit die tabel die voedselsoort wat versadigdevetsure bevat. (1) 2.5.3 Regverdig jou antwoord in VRAAG 2.5.2. (2) 2.6 Analiseer die volgende reaksie en beantwoord die vrae wat volg.

HCL + KOH KCL + H2O

2.6.1 Identifiseer die chemiese reaksie wat hierbo geïllustreer word. (1) 2.6.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 2.6.1. (1) 2.6.3 Gee TWEE chemiese bindings wat betrokke is in die reaksie hierbo

en gee EEN voorbeeld van elk. (4) [35]

Page 9: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Begin die vraag op ʼn NUWE bladsy. VRAAG 3: GRONDWETENSKAP 3.1 Die prentjies hieronder wys grond met ʼn goeie struktuur en gekompakteerde

grond. Analiseer die prentjies en beantwoord die vrae. A B

3.1.1 Identifiseer die gekompakteerde grond, (A of B) vanaf die prentjie. (1) 3.1.2 Regverdig jou antwoord in VRAAG 3.1.1 deur TWEE visuele tekens

te noem. (2) 3.1.3 Verskaf TWEE tradisionele metodes hoe hierdie kompaksie verbeter

kan word. (2) 3.1.4 Noem DRIE voordele van grond met ʼn goeie struktuur soos in A. (3)

Page 10: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.2 Wanneer grond as ʼn sekere tekstuurklas geklassifiseer, word die analise in ʼn laboratorium gedoen waar die partikelgroottes uitgedruk word as persentasies in vergelyking met ander partikels. Kennis van grondtekstuurklasse beïnvloed die besluite wat boere oor hul boerdery maak. Dit help ook tradisionele mense wat potte maak. Die potte word gebruik om tradisionele bier tydens tradisionele seremonies in te bedien.

Tekstuurdiagram wat in Suid-Afrika gebruik word

3.2.1 Analiseer die tekstuurdiagram hierbo en bepaal die tekstuurklas in die

volgende grondmonsters. A 60% sand, 20% klei, 25% slik (1) B 40% sand, 50% klei, 10% slik (1) C 95% sand, 3% klei, 2% slik (1) 3.2.2 Identifiseer die monster (A, B en C) wat die volgende eienskappe

toon. (i) Aanwending van landboukalk word voorgestel as die boer met

gewasse sensitief vir suurgrond boer. (1) (ii) Bruikbaar vir pottebakkery deur plaaslike gemeenskappe. (1) (iii) Mees geskik vir bewerking. (1) 3.3 Grondkleur is ʼn bruikbare indikator van sommige van die fisiese en chemiese

eienskappe van die grond onder die oppervlak. Vergelyk rooi en grys gekleurde grond in verband met die volgende faktore:

3.3.1 Lug (2) 3.3.2 Vog (2)

Page 11: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 Die skematiese voorstelling hieronder wys die kragte waarmee water aangetrek word na die grondpartikels op verskillende afstande.

3.4.1 Lei die kragte van aantrekking af van die watermolekules by afstande

gemerk, A, B en C. (3) 3.4.2 Verduidelik die rede hoekom water by afstand C dreineer. (2) 3.5 Grondwater balans is ʼn bruikbare konsep vir effektiewe waterbestuur. Deur

die waterbalans vergelyking vir grondwater te gebruik, kan waterskaars tye hanteer word. Gee die waterbalans vergelyking. (3)

3.6 ʼn Monster oondgedroogde grond het ʼn massa van 580 g in 250 cm3. 3.6.1 Bereken die massadigtheid van die grondmonster. (3) 3.6.2 Lewer kommentaar op die geskiktheid van die monster vir

wortelgewasse. (2) 3.7 Grondtemperatuur speel ʼn belangrike rol in baie prosesse wat plaasvind in

die grond. Hierdie sluit in chemiese reaksies, biologiese en fisiese reaksies. 3.7.1 Verduidelik hoe grondtemperatuur ʼn invloed op chemiese prosesse in

die grond het. (2) 3.7.2 Noem TWEE maniere waarop ʼn boer grondtemperatuur vir beter

produksie kan manipuleer. (2) [35]

Page 12: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Begin die vraag op ʼn NUWE bladsy. VRAAG 4: GRONDWETENSKAP 4.1 Die illustrasie hieronder toon die moontlike verskillende kombinasies van

grondhorisonne onder verskillende grondvormingstoestande.

A. A of A C R B. G of O C G C. A of A B E C B R C D. B. C

Pas die kombinasie van horisonne hierbo met elk van die volgende

beskrywings. Gebruik die letters (A – D) wat elke profiel voorstel. 4.1.1 Grondvormingsfaktore het genoeg tyd gehad om ʼn profiel te vorm

met horisonne in balans met plaaslike omstandighede. (1) 4.1.2 Grond gaan sukkel om plant en mikrobiese lewe as gevolg van

versuipte toestande te ondersteun. (1) 4.1.3 Die kombinasie is die resultaat van swak grondbestuur. (1) 4.1.4 Verplaaste grond waar grondmateriaal is deur alluviale kondisies

gebring. (1) 4.2 Grondwetenskaplikes het ʼn plaas besoek om grondklassifikasie te doen om

optimale gebruik van die grond te verseker. Die resultate word hieronder getoon:

GRONDPROFIEL VORM LIGGING : Drum Alley 154 GROOTTE : 110 Hektaar PROFIELNOMMER : 00232 BO-GROND : Vertiese-horison ONDERGROND : Sagte plintiese-horison GRONDKLEUR : Donker GRONDSTRUKTUUR : Blokkig

Beantwoord die volgende vrae op die inligting hierbo gebaseer. 4.2.1 Identifiseer TWEE meester-/hoofhorisonne in die grond. (2) 4.2.2 Beskryf TWEE serie eienskappe in die grond sigbaar. (2) 4.2.3 Verskaf TWEE eienskappe van ʼn diagnostiese horison van die bo-

grond. (2)

Page 13: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 13

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 Verwys na die illustrasies van die kolloïdes (A, B en C) om die volgende vrae te beantwoord.

4.3.1 Identifiseer die kolloïdale kondisie van elkeen van die kolloïdes

(A, B en C) gebaseer op die katione geadsorbeer. (3) 4.3.2 Noem TWEE faktore wat die kolloïdale toestand in A beïnvloed. (2) 4.3.3 Wys die uitruilreaksie wat tydens die herwinningsproses van die

kolloïed in A plaasvind. (3) 4.4 Vergelyk alkaliese (natriumgrond) en soutgrond met betrekking tot die

volgende, in ʼn tabel: 4.4.1 Dominante soute (2) 4.4.2 Voorkoms van die oppervlak (2) 4.4.3 Herwinningsmaniere (2) 4.5 Lewer kommentaar oor die vrugbaarheidsvlakke van grond waarin die

volgende kleiminerale domineer: 4.5.1 Vermikuliet (2) 4.5.2 Kaoliniet (2)

Page 14: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

14 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.6 Organiese materiaal is ʼn aktiewe en belangrike komponent van grond. Dit kom gewoonlik in die bo-grond voor en het ʼn invloed op grondkarakter en eienskappe.

4.6.1 Noem DRIE praktyke wat tot die afname van organiese materiaal in

grond kan lei. (3) 4.6.2 Beskryf die invloed van organiese materiaal op die biologiese

eienskappe van grond. (2)

4.6.3 Verduidelik TWEE maniere waarop plante voordeel uit ʼn mycorrhiza

verhouding verkry. (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

Page 15: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die
Page 16: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2014

LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

Page 17: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B √√ 1.1.2 A √√ 1.1.3 D √√ 1.1.4 D √√ 1.1.5 C √√ 1.1.6 A √√ 1.1.7 D √√ 1.1.8 C √√ 1.1.9 B √√ 1.1.10 D √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 B √√ 1.2.2 Beide A en B √√ 1.2.3 Geeneen √√ 1.2.4 A √√ 1.2.5 B √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Periodieke tabel √√ 1.3.2 Reserwe suurheid √√ 1.3.3 Nie-beskikbare / higroskopiese √√ 1.3.4 Stikstof √√ 1.3.5 Plastisiteit √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Platy √ 1.4.2 katioon uitruilkapasiteit √ 1.4.3 Oplossing √ 1.4.4 Halogeen √ 1.4.5 Isotoop √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Page 18: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2: BASIESE CHEMIE 2.1 2.1.1 Funksionele groep van etanol Hidroksielgroep √ (1) 2.1.2 Struktuurformule van etanol

H H H C √ C √ OH √ H H (3)

2.1.3 Voordele van etanol (a) Omgewing – minder kweekhuisgasse. √ (1) (b) Ekonomies – geproduseer teen laer koste. √ (1) 2.1.4 Noem en kategoriseer koolhidrate Sellulose √ – polisakkaried √ (2) 2.2 2.2.1 Identifiseer organiese verbinding

A – Galaktose √ B – Fruktose √ (2)

2.2.2 A – Aldo ring √

B – Keto ring √ (2) 2.2.3 Verskil tussen glukose en galaktose Hulle verskil in die posisie want van die OH op die 4de koolstofatoom

is nie dieselfde nie. √√ (2) 2.3 Posisie van polisakkaried 2.3.1 Lignien – hout √ (1) 2.3.2 Stysel – gestoor in blare, wortels en stamme van plante. √ (1) 2.3.3 Glikogeen – lewer en spiere van diere √ (1) 2.4 DRIE inheemse voedsel as bron van stysel x Aartappels √

x Rys √ x Stampmielies/mielies √ x Koring √ x Hawermout √ x Sorghum √ x Brood (barley) √ (Enige 3 x 1) (3)

Page 19: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.5 2.5.1 Kolomgrafiek wat koolhidrate, proteïene en vette vergelyk in hawermoutpap en grondboontjiebotter

Merklys vir puntetoekenning Kriteria Punt 1. Kolomgrafiek 1 √ 2. X-as opskrif 1 √ 3. Y-as opskrif 1 √ 4. Punte korrek geplot 1 √ 5. Korrekte opskrif 1 √ 6. Sleutel 1 √ (6) 2.5.2 Voedsel wat versadigde vet bevat

Tunavis √ (1) 2.5.3 Rede

Dit is van dierlike oorsprong. √√ (2) 2.6 2.6.1 Identifikasie van ʼn chemiese reaksie

Neutralisasie √ (1) 2.6.2 Die reaksie vind tussen ʼn suur en ʼn basis plaas. √ (1) 2.6.3 TWEE chemiese bindings betrokke

Ioniese binding √ voorbeeld – HCL / KOH / KCl √ Kovalente binding √ voorbeeld – H2O √ (4)

[35]

56

24

12

23

9

50

0

10

20

30

40

50

60

Hawermoutpap Grondboontjiebotter

Am

ount

in g

/100

g

Type of food

Die hoeveelheid koolhidrate, proteiene en vette in oatspap en grondboontjiebotter

Koolhidrate

Proteiene

Vette

Page 20: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: GRONDWETENSKAP 3.1 3.1.1 Identifiseer gekompakteerde grond

B √ (1) 3.1.2 TWEE visuele tekens

x Teenwoordigheid van mikroporieë √ x Swak wortelontwikkeling √ (2)

3.1.3 TWEE maniere om kompaktering te verbeter

x Byvoeging van organiese materiaal. √ x Minimum bewerking/minder grondbewerking. √ x Deklaagbewerking/plantbedekking. √ x Vermy bewerking wanneer grond nat is. √ (Enige 2 x 1) (2)

3.1.4 DRIE voordele van goeie grondstruktuur soos in A

x Maklike wortelpenetrasie √ x Verhoogde waterinfiltrasie √ x Beter waterhouvermoë √ x Verminderde korsvorming √ x Verminderde gronderosie √ (Enige 3 x 1) (3)

3.2 3.2.1 Tekstuurklasse A – Leem √ (1) B – Klei √ (1) C – Sand √ (1) 3.2.2 Eienskappe van tekstuurklasse (i) C √ (1) (ii) B √ (1) (iii) A √ (1) 3.3 Indikasie van rooi en grys grondkleur 3.3.1 Genoeg lug in rooigrond √ en afwesigheid van lug in grysgrond. √ (2) 3.3.2 Lae vogvlakke in rooi √ en hoë vog in grysgrond. √ (2) 3.4 3.4.1 Kragte wat watermolekules na grondpartikels aantrek

A – Adhesiekragte √ B – Kohesiekragte √ C – Gravitasiekragte √ (3)

3.4.2 Redes vir dreinering by C

As gevolg van die afstand vanaf die grondpartikel en watermolekule √ Gravitasiekragte van die aarde is groter as die kohesiekrag en laat water wegvloei. √ (2)

3.5 Grondwaterbalans vergelyking

Verandering in grondwater √ = insette van water √ – verlies van water √ (3)

Page 21: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.6 3.6.1 Berekening van massadigtheid BD =

massa van droë grond in g olume van droë grond m √

= g

m √ = 2,32 g/cm3 √ (3)

3.6.2 x Hoë massadigtheid. √

x Nie geskik vir wortelgroei nie √ (2) 3.7 3.7.1 Invloed van temperatuur op chemiese reaksies

Hoe hoër die temperatuur, hoe vinniger geskied die chemiese reaksies. √ Dit lei na ʼn vrystelling van plantvoedingstowwe. √ (2)

3.7.2 TWEE maniere om grondtemperatuur te manipuleer

x Deklaag √ x Deurskynende plastiekoortreksel √ x Skaduweevoorsiening / skadunette √ x Besproeiing √ x Diep of vlak bewerking/ploeg √ (Enige 2 x 1) (2)

[35]

Page 22: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

(NOVEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: GRONDWETENSKAP 4.1 Karaktereienskappe van grondprofiele 4.1.1 C √ (1) 4.1.2 B √ (1) 4.1.3 D √ (1) 4.1.4 A √ (1) 4.2 4.2.1 Identifikasie van meester-/hoofhorisonne

A horison √ B horison √ (2)

4.2.2 TWEE serie-eienskappe

x Donker grondkleur √ x Blokkige struktuur √ (2)

4.2.3 TWEE eienskappe van vertiese A

x Sterk ontwikkelde blokstruktuur √ x Taai wanneer nat √ x Kan groot krake hê √ x Hoë plastiese indeks √ x Mag gladde sye het √ x Donker kleur √ (Enige 2 x

1) (2) 4.3 4.3.1 Identifikasie van kolloïdale kondisies van kolloïede

A – Suur √ B – Neutraal √ C – Alkalies √ (3)

4.3.2 TWEE faktore wat suurheid beïnvloed

x Aanwending van stikstofbemestingstowwe √ x Suurrëen √ x Oksidasie van sulfate √ x Koolsure √ (Enige 2 x 1) (2)

4.3.3 Uitruilreaksie in die herwinningsproses √

H √ CaCO3 √ Ca + H2CO2 √ H (3)

Page 23: GRAAD 11 NOVEMBER 2014 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel. ... 2.4 Lys DRIE inheemse voedsel wat as ʼn bron van stysel gebruik kan word. (3) 2.5 Die

8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.4 Vergelyking tussen sout- en natriumgrond Eienskap Natriumgrond Soutgrond 4.4.1 Dominante sout Na √ Ca en Mg √ (2) 4.4.2 Voorkoms van oppervlak Swart kors √ Wit kors √ (2) 4.4.3 Herwinningsmetode Voeg gips

(gypsum) by √ Oorbesproeiing √

(2) 4.5 Vrugbaarheidsvlakke van vermikuliet en kaoliniet 4.5.1 Vermikuliet – hoë vrugbaarheid as gevolg van hoë negatiewe

ladings √ wat groot hoeveelhede katione adsorbeer. √ (2) 4.5.2 Kaoliniet – Onvrugbaar weens lae adsorpsie van katione √ en min

negatiewe ladings. √ (2) 4.6 4.6.1 DRIE praktyke wat na ʼn afname in organiese materiaal lei

x Grondtekstuur √ x Bewerking van grond √ x Tipe plantegroei √ x Gebruik van kunsmatige bemestingstowwe √ x Bewerking van natuurlike veld √ x Swak veldbestuur en veldbrande/brand van lande √ (Enige 3 x 1) (3)

4.6.2 Invloed van organiese materiaal op biologiese eienskappe

Verskaf nutriënte vir mikro-organismes√ wat hul groei stimuleer. √ (2) 4.6.3 TWEE maniere waarop plante bevoordeel word in ʼn verhouding

met mycorrhiza x Plante absorbeer meer fosfor. √ x Help wortels om zink, koper en ander voedingstowwe (nutriënte)

te absorbeer. √ x Beskerm teen plantsiektes. √ (Enige 2 x 1) (2)

[35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150