Gevalle- Nedersettings en paaie: watter impak het dit op ......Menslike aktiwiteite vorms van...
Transcript of Gevalle- Nedersettings en paaie: watter impak het dit op ......Menslike aktiwiteite vorms van...
![Page 1: Gevalle- Nedersettings en paaie: watter impak het dit op ......Menslike aktiwiteite vorms van vervoer was later in dieselfde gebied sluit in en en . In 2010 word die rivier gebruik](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022053118/609c9258e0c090419478db65/html5/thumbnails/1.jpg)
Gevalle- Nedersettings en paaie: watter impak het dit op die
studieomgewing?
Nedersetting in 1910.
Nedersetting in 2010.
![Page 2: Gevalle- Nedersettings en paaie: watter impak het dit op ......Menslike aktiwiteite vorms van vervoer was later in dieselfde gebied sluit in en en . In 2010 word die rivier gebruik](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022053118/609c9258e0c090419478db65/html5/thumbnails/2.jpg)
Aktiwiteit1. Kyk na die twee tekeninge van dieselfde plek op
bladsy 48. Wat is die verskil in tyd tussen die twee
tekeninge?
2. Skryf 'n opsomming van die manier waarop
menslike aktiwiteite, soos die bou van paaie, die
gebied verander het. Gebruik hierdie teks om jou te
help.
Menslike aktiwiteite was lank gelede Mense
het die rivier vir gebruik. Die belangrikste
vorms van vervoer was Menslike aktiwiteite
later in dieselfde gebied sluit inen In 2010 word die rivier gebruik vir
en Daar is verskillende tipes vervoer soos
en
3. Kyk na die foto's. Verduidelik watter impak die bou
van paaie waarskynlik op die natuurlike omgewing
het.
8