GEMEENTEKUIER RIB EN TJIPS AAND · 2019. 11. 1. · S33 48.966 O18 39.728 Bankbesonderhede: NGK...

4
3 November 2019 n Bronnesentrum in die Noor- delike voorstede van Kaapstad waar die neuraalgestremde kind begelei, ondersteun en gehelp word om, en ten spyte van tekortkominge en leerhindernis- se, hulle volle potensiaal te bereik. 10 Nov: Preekreeks: Onse Vader 18 Nov: Kerkraadsvergadering 19 Nov: Doopkategese 23 Nov: Betesda- mark 24 Nov: Sertifikaatsondag 26 Nov: Seniors Bybelstudie Afsluiting 28 Nov: Seniors Kersete (Eensgezindt) 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 18:00 @6 Diens Arno Mattheus Deuroffer: Paarlskool 3 November 2019 08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 18:00 @6 Diens (SAAL) Arno Mattheus Deuroffer: Gideons 10 November 2019 Preekreeks: Onse Vader GEMEENTEKUIER RIB EN TJIPS AAND En mag God, die bron van alle standvastigheid en be- moediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. Romeine 15:5

Transcript of GEMEENTEKUIER RIB EN TJIPS AAND · 2019. 11. 1. · S33 48.966 O18 39.728 Bankbesonderhede: NGK...

  • 3 November 2019

    ’n Bronnesentrum in die Noor-delike voorstede van Kaapstad waar die neuraalgestremde kind begelei, ondersteun en gehelp word om, en ten spyte van tekortkominge en leerhindernis-se, hulle volle potensiaal te bereik.

    10 Nov: Preekreeks: Onse Vader

    18 Nov: Kerkraadsvergadering

    19 Nov: Doopkategese

    23 Nov: Betesda-mark

    24 Nov: Sertifikaatsondag

    26 Nov: Seniors Bybelstudie

    Afsluiting

    28 Nov: Seniors Kersete

    (Eensgezindt)

    08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

    Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

    10:00 Informele diens

    Ouditorium

    Ds. Mizelle Prinsloo

    Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

    18:00 @6 Diens

    Arno Mattheus

    Deuroffer: Paarlskool

    3 November 2019

    08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning

    Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

    10:00 Informele diens

    Ouditorium

    Ds. Johan Els

    Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

    18:00 @6 Diens (SAAL)

    Arno Mattheus

    Deuroffer: Gideons

    10 November 2019 Preekreeks: Onse Vader

    GEMEENTEKUIER RIB EN TJIPS AAND

    En mag God, die bron van

    alle standvastigheid en be-

    moediging, gee dat julle

    eensgesind onder mekaar

    sal wees soos

    Christus Jesus dit wil hê.

    Romeine 15:5

  • Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

    Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

    wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

    Gesinne is welkom om met hulle eie voertuig saam te kom. Dit is die vierde keer wat ons gaan kuier in Leso-tho. Ons is in ‘n vennootskap met die Semonkong Chil-dren Centre (SCC) waar ons ondersteun en help tydens ons besoek. Daar is nog plek vir twee seniorjeug tieniers om saam met ons te ry. Wat gaan dit kos per persoon?

    R 1000 vervoer & R 500 kos & R500 verblyf

    R 500 paspoort en unabridged certificate, as jy nie het

    nie – nou aansoek doen.

    R 500 sakgeld (hike / perdry / restaurant / warm stort)

    Daar is darem ook tyd om lekker te ontspan en selfs op

    ‘n Basotho ponie te ry. Gesinne kry kans om van die

    Basotho kultuur te leer op die uitstappie.

    Kontak: Jaco van Vuuren 021 979 2225

    Verlede jaar het ons Ysterplaat Gemeente besoek en ’n vennootskap gesmee wat ons graag wil uitbrei.

    Ons kom 18:00 op 21 November bymekaar by Durban-ville Gemeente se parkeerarea.

    Ons vertrek dan na Ysterplaat vir die Echo-ete saam met die gemeenskap. Ons behoort 21:00 terug te wees. Julle kan ds. Wynand Breytenbach kontak vir inligting by 071

    640 9797.

    DONASIE vir ete is welkom: 6 x R75 se Maalvleis

    4 x R50 se Groente en Brode

  • Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

    Bergsig het ’n gebeds-whatsapp-groep waarop ons gebedsversoeke van individue en die gemeente deel en dan saam daaroor bid. Indien jy deel wil wees van Bergsig se GEBEDSGROEP stuur asb. jou naam en nom-mer vir ds. Mizelle by 083 394 1101. Indien daar iets in jou lewe, die gemeente of die samelewing gebeur waaroor ons ernstig moet bid, stuur asb die gebedsversoek ook na ds Mizelle en sy plaas dit op die groep. Om ’n lewe te leef sonder gebed is net so onmoontlik soos om te lewe sonder om asem te haal.

    Het jy geweet daar is meer as 650 gebede in die Bybel. Ja 650!!!

    Mense sê hulle sukkel met gebed en dan koop hulle gebedsboeke, woon gebeds kursusse by end it is

    alles reg en goed. Maar volgende keer as jy weer dink jy sukkel, soek net so vèr soos jou bedkassie en tel

    jou Bybel op.

    Ek het hierdie HOUER saam gebring en ons gaan vanoggend saam soek na God. Binne hierdie houer is daar sim-

    bole wat verskillende gebede in die Bybel voorstel en ons gaan vanoggend deur hulle werk.

    Eksodus 3 – Moses en die brandende bos KERS

    Joshua 6 – Die inname van Jerigo BLOKKIES

    1 Sameul 1:2 – Hanna se gebed

    2 Sameul 7:18 Sittende gebed

    Psalm 69 – Gebede van afsmeking

    Psalm 95:2-3 – Gebede van danksegging

    Daniël 6:10-11 afgesonder, 3x ‘n dag, op sy knieë

    Daniël 6:17-29 – God red Daniël wat bid en dit bring ‘n hele volle tot bekering LEEU

    Jona 2:1 Gebed van Jona VIS

    Matteus 6:9-13 – Onse Vader gebed

    Matteus 7:8 – vra, ontvang, soek en kry gebed

    Matteus 26:30 – gebede van aanbidding

    Matteus 26:39 met jou gesig na die grond gebed

    Markus 11:25 staan gebed

    Lukas 6:12 – Jesus bid ‘n hele nag deur

    Lukas 18:9-14 – Die farisieer en die tollenaar GELD

    Lukas 23:46 – Jesus se gebed aan die kruis KRUIS

    Johannes : 11 :41-42 Gebed van Jesus

    Handelinge 2:42 - Korporatiewe gebede

    Handelinge 7:59-60 – Stefanus se gebed terwyl hy gestenig word - KLIP

    1 Kor 14:14-15 – Bid in die Gees

    2 Korintiërs 12:7-9 – Paulus bid oor die doring in sy vlees DORINGTAK

    Filipense 4:6 – gebede van versoeke of petisie

    1 Tess 5:17 , 1 Sam 12:23, 1 Kon 8:29, Luk 18:1, Rom 12:12, Kol 4:2, ! Tim 5:5 – bid gedurig HORLOSIE

    1 Timoteus 2:1 – Gebede van intrede

    1 Timoteus 2:8 – gebed met jou hande opgelig

    Jakobus 5:15 – Gebede van geloof

    Openbaring 4 en 5 – lof en dank gebede wat God se majesteit besing KROON

    Hierdie skakel vat jou na 650 gebede uit die Bybel: http://www.gospelpedlar.com/articles/Christian%20Life/Prayer.pdf

    http://www.gospelpedlar.com/articles/Christian%20Life/Prayer.pdf

  • NG Kerk Durbanville-Bergsig 021 976 4106 • [email protected]

    www.bergsigdv.co.za

    Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

    Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

    Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

    24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning [email protected]

    S33 48.966 O18 39.728

    Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

    https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527

    DOELWITDOELWIT R750 000R750 000 INGESAMELINGESAMEL R365 583R365 583 BENODIGBENODIG R384 417R384 417 Ons het 60% van die teiken bereikOns het 60% van die teiken bereik

    Kom kuier saam by die kerk op Sondag 10 November 2019 om 11:30

    (na die informele diens).

    Bring eie braaivleis, drinkgoed en eetgerei of jou gunsteling wegneemete.

    Vure word voorsien.

    Almal welkom: kleingroepe, individue, oud en

    jonk, persone wat wil deel word van ‘n

    kleingroep en selfs jou skoonma …

    Vir meer inligting kontak Murray by

    [email protected]

    kuierkerk@bergsig

    EKSAMEN & PRYSUITDELINGS

    Vader alles wat ons is en het is net

    GENADE, ’n gawe of talent uit U hand.

    Aan U bring ons eerder die EER, sodat ons kan

    onthou U is getrou.

    Bewaar elke kind om hul EIE potensiaal te bereik

    en hul nie te meet volgens ander nie.

    Ons is UNIEK geskape na U beeld.

    Beskerm ons in hierdie tyd.

    Hou U troue Vaderhand oor ons kinders.

    Ons bloed bly GROEN & GOUD!

    #strongertogether

    https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527mailto:[email protected]