GEBEDSBRIEFPKM Transport Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te...

5
GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 19 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE: www.ngkwonderboom.co.za Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid! Mag die Here ons in ons liefde vir Hom en mekaar seën! Kom geniet na die oggenddiens iets te drinke in die binnehof en deel so in mekaar se vreugde en hartseer. Baie geluk aan dié wat die afgelope of komende week verjaar (het). Ons ontmoet graag nuwe intrekkers na die diens voor die kansel. Bid asseblief dat ons EREDIENSTE ware ontmoetings met die lewende God en met mekaar sal wees! LERAAR TEMA TEKS Ds Ernest Horn 09:00 Die liefde vergaan nooit nie! 1 Korintiërs 13:8 “Die liefde vergaan nooit nie....Dr Nelius Steyn 09:00 Soetdoring Liefde gee sin en betekenis 1 Johannes 4:16 En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin.Ds Ernest Horn 18:00 Debeon & Belydenisklas Valentyn in die Boma Marshmallow-braai

Transcript of GEBEDSBRIEFPKM Transport Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te...

Page 1: GEBEDSBRIEFPKM Transport Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos admin@pkmtransport.co.za of skakel. 086 111 1129 Anna-Mari

GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente

19 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE:

www.ngkwonderboom.co.za Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid!

Mag die Here ons in ons liefde vir Hom en mekaar seën! Kom geniet na die oggenddiens iets te drinke in die binnehof en deel so in mekaar se vreugde en hartseer. Baie geluk aan dié wat die afgelope of komende week verjaar (het).

Ons ontmoet graag nuwe intrekkers na die diens voor die kansel.

Bid asseblief dat ons EREDIENSTE ware ontmoetings met die lewende God en met mekaar sal wees!

LERAAR TEMA TEKS

Ds Ernest Horn

09:00

Die liefde vergaan nooit nie!

1 Korintiërs 13:8 “Die liefde vergaan

nooit nie....”

Dr Nelius Steyn

09:00 Soetdoring

Liefde gee sin en

betekenis

1 Johannes 4:16 “En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin.”

Ds Ernest Horn

18:00

Debeon & Belydenisklas

Valentyn in die Boma Marshmallow-braai

Page 2: GEBEDSBRIEFPKM Transport Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos admin@pkmtransport.co.za of skakel. 086 111 1129 Anna-Mari

Woordgroei

Donderdagaand 23 Feb om 19:00 in die Kameel. Ons

behandel tans die boek Amos. Almal is welkom.

Kategese en Belydenisklas

Junior Kategese (Gr0 – Gr6) kom 10:15 in

die Bo-vertrek byeen

Debeon (Gr7 – Gr11) vergader om 18:00

in die Boma

Omgeegroepe

Omgeemateriaal is by die deure

beskikbaar. Dit kan ook vir persoonlike stiltetyd

gebruik word.

Vergaderings

Bid asb. Vir die Kerkraadsvergadering

20 Februarie om 19:00.

SORG VIR MEKAAR! Siekes

Pieter du Toit (Mitzi 072 241 7115), Gerrie Burger (082 379 1126), Jocy Scheepers (084 511 9596), Claudia Botha, Essie Coetzer, Irene Thompson, Toetie de Wet, Lida Booyens, Jocy Scheepers (084 511 9596), Sterling Mocke (Ronel 076 145 3997), Corrie en Klein Hendriksz (072 612 9810), Ninette Barnard (082 829 2062),

Irene Thompson, Lida Booysen, Yolanda (Derick Spies (060 463 0894) se dogter) en Louis Naude (082 829 4896).

Beterskap

Piet van der Westhuizen.

Bedroefdes

Hettie Schutte (083 240 7980) en haar familie met die afsterwe van haar suster Alta Bothma.

Page 3: GEBEDSBRIEFPKM Transport Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos admin@pkmtransport.co.za of skakel. 086 111 1129 Anna-Mari
Page 4: GEBEDSBRIEFPKM Transport Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos admin@pkmtransport.co.za of skakel. 086 111 1129 Anna-Mari

Help asseblief!

Ons koskaste is leeg en ons moet mense

wegwys. Onthou asb. ons Omgee-waentjie,

Klerekas en die Jakaranda-kruiwa, waarmee ons mense wat swaarkry help.

Bring iets vir noodlydendes of

weeskinders.

Vir meer inligting kontak Hennie Erwee by 082 553 9291 of Estie Wepener by

084 554 4435.

Veiling van 2de handse goedere

‘n Veiling van tweedehandse goedere word by ons Kerk gehou op Saterdagoggend, 11 Maart 2017,

om die gemeente se fondse aan te vul. Raak ontslae van al jou onnodige items!!! Ons benodig

goedere om te verkoop op die veiling. Daar is ook ‘n “Wit Olifant” stalletjie wees, so letterlik enige items wat jy wil uitgooi, is welkom. Indien jy items het om te verkoop en ‘n gedeelte van die geld terug wil hê, kan jy ‘n reserwe prys opsit -15% kommissie van die verkoop-prys gaan dan na die gemeentefonds. Eet- en drinkgoed sal te koop aangebied word die

dag met die veiling.

Skakel ons solank met jou belofte vir items wat jy kan gee sodat ons die veilingslys kan begin

voorberei. Vir reëlings oor skenkings of enige navrae, kontak Pepsi Wepener 0846027044 of

[email protected].

K K & K !!! Op Vrydag 24 Februarie 2017 bied ons weer ons eie Kenni Klanke

Kompetisie (KK&K) aan. Amper soos Noot vir Noot, net beter! ’n Aand vir pret, musiek en skaterlag! Kom deel jou kennis oor - en

liefde vir musiek en klank. Bring jou omgeegroep, vriende of familie saam en kom deel in die pret!

Dit kos slegs R400 per tafel (min 4 maks 10 mense) met pryse te wen! Bring jou eie eet- en drinkgoed. Jy kan ook net ’n toeskouer wees

teen R10 pp.

Tyd en plek: Vrydag 24 Februarie om 19:00 in die kerksaal. Bespreek by die kerkkantoor (082 829 2062) of

Hennie Erwee (082 553 9291). Moet dit nie misloop nie!!!

Page 5: GEBEDSBRIEFPKM Transport Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos admin@pkmtransport.co.za of skakel. 086 111 1129 Anna-Mari

Oudio-loog

Gehoorapparate, gehoortoetse, diens en herstel asook batterye.

Noord Apteek 012 546 0762

PKM Transport

Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos [email protected] of skakel.

Anna-Mari 012 803 0470

086 111 1129

Huishulp + Tuinman

Betroubare huishulp is op soek na werk. Maan-dae, Woensdae en Donderdae. Betroubare

tuinman is opsoek na werk, Maandae,

Dinsdae, Woensdae en Donderdae.

072 200 0441

ALL 'n MORE

TRANSPORT

MEUBELVERVOER klein & groot vragte Skakel ons vir vinnige en flinke diens e-pos adres [email protected]

012 567 4430 076 217 9519 082 865 0020

CLE Finansiële

Dienste FSP 12700

Beskerming, versekering, spaar, beplanning ens. Kontak ons vir enige raad en bystand rakende

sakeversekering, pensioenfondse, voorsorgfondse, lewensversekering, testamente, effektetrusts, aftree

beplanning, beleggings beplanning ens.

Carel Hollenbach

082 901 2441

GAS- installasies

Gassertifikate, -kwotasies en -installasies deur ‘n Geregistreerde Gasinstalleerder.

Harry Irving 072 875 8775

R $ £ € Skakel ons vir enige inligting / bystand

aangaande beleggings wêreldwyd.

SA Batebestuur

012 567 7657

Woonstel te Huur

Eenslaapkamer woonstel te huur in Bougainville Aftree Oord. Ensuite badkamer,

oopplan kombuis en leefarea, balkon en afdak. 15 etes by prys ingesluit.

Laurentia 072 277 3103

Meenthuis te koop in Eftyhias

Boulevard

Eftyhias Boulevard, Montana R625 000 ohb. Netjiese 2 slk. meenthuis, vol badk., leefarea, oopplan kombuis, onderdak stoep, private tuintjie, 1 skadunet parkering, volop gasteparkering. Property24 verw – 104667007

Bougainvilla Aftreeoord. R1,19 m. Netjiese 2 slk simpleks, badk. met rolstoel vriendelike stort, sit/eetk.,

mooi kombuis, 1 m/huis, private tuin, uitstekende sekuriteit. Property24 verw - 104658247.

Johann van Niekerk

Eiendomme 012 543 3687 082 788 1421

Adverteer @ R30 per advertensie. Bring info (30 woorde of minder) na die kerkantoor voor/op Donderdag om 12:00 of

skakel 082 829 2062. Epos na [email protected].