Gaan en wees lief vir jou naaste

9
GAAN EN WEES LIEF ..... VIR JOU NAASTE Luk. 10:25-37

Transcript of Gaan en wees lief vir jou naaste

Page 1: Gaan en wees lief vir jou naaste

GAAN EN WEES LIEF ..... VIR JOU NAASTE

Luk. 10:25-37

Page 2: Gaan en wees lief vir jou naaste

Gaan en wees lief!

1 Joh 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want

God is liefde.

Page 3: Gaan en wees lief vir jou naaste

Liefde vir God is onlosmaaklik van liefde vir mense

Luk 10:25 .... Meester, wat moet ek doen

om die ewige lewe te beërwe?

Page 4: Gaan en wees lief vir jou naaste

Luk 10:27 En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele

verstand; en jou naaste soos jouself.

Page 5: Gaan en wees lief vir jou naaste

Luk 10:28 Toe sê Hy vir hom: Jy het

reg geantwoord; doen dit, en jy sal lewe.

WIE IS MY NAASTE?

Page 6: Gaan en wees lief vir jou naaste

Die barmhartige Samaritaan

Is kerkhou belangriker as kerkwees?

Die versorging deur die Samaritaan

‘n Baie mooi storie

Page 7: Gaan en wees lief vir jou naaste

Wie dink jy was hierdie mans se naaste?

Luk 10:37 En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom

bewys het.

Page 8: Gaan en wees lief vir jou naaste

My naaste is almal binne my bereik/invloedsfeer

Mense is vir God baie belangrik!

Kennis alleen is nie genoeg nie .....

Page 9: Gaan en wees lief vir jou naaste

Luk 10:37 .... Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net

so.