ELDEREID - NG Tyger › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Infoblad_09-1… · iets werk of...

2
Laai die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek getsnapscan.co.za Verwysing: 1. Waarvoor die inbetaling is / 2. Jou van Betalings kan ook per debiet- of kredietkaart geskied. Bankbesonderhede: NG Gemeente Tygerpoort ABSA 632005 Tjek 163 058 0060 Verwysing: Naam en Van + doel van betaling KONTAK www.ngtyger.com 012 809 0107/0445 [email protected] www.facebook.com/ngtygerpoort Alle navrae en versoeke i.v.m. gemeentesake word slegs vanuit die kerkkantoor hanteer. Dr. Zander vd Westhuizen [email protected] Ds. Karin Steyn [email protected] Ds. Wouter van Wyk [email protected] 13 Januarie 2019 HELDERHEID VANDAG NOTAS SONDAGPROGRAM 08:00 / 10:00 Erediens – dr. Z vd Westhuizen 08:15 / 10:15 Kleuterkerk 09:00 Junior groeigroepe (Opening (saam met ouers) in die kerk / Registrasie) 17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk 18:30 Tiener groeigroepe (Opening (saam met ouers) in die kerk / Registrasie) 13 JANUARIE 2019 Wat beteken sekerheid? Het sekerheid altyd te doen met ‘n duidelike swart of wit antwoord oor ‘n onderwerp? Of het sekerheid te doen met helderheid? Helderheid is om iets te verstaan. Die mens kry helderheid as hy verstaan hoe iets werk of wat die verskillende kante van ‘n saak behels. As iets helder en duidelik is, kan jy jouself posisioneer. Jy kan jouself duidelik uitdruk selfs al is daar nie noodwendig ‘n swart of wit antwoord vir alles nie. MATTEUS 5:17-20 ~ Belig Reeks

Transcript of ELDEREID - NG Tyger › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Infoblad_09-1… · iets werk of...

Page 1: ELDEREID - NG Tyger › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Infoblad_09-1… · iets werk of wat die verskillende kante van ‘n saak behels. As iets helder en duidelik is,

Laai die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek

getsnapscan.co.za Verwysing: 1. Waarvoor die

inbetaling is / 2. Jou van

Betalings kan ook per debiet- of kredietkaart geskied.

Bankbesonderhede:NG Gemeente Tygerpoort

ABSA 632005Tjek 163 058 0060

Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

KO N TA K

www.ngtyger.com012 809 0107/[email protected]/ngtygerpoort

Alle navrae en versoeke i.v.m.gemeentesake word slegs vanuit die kerkkantoor hanteer.

Dr. Zander vd [email protected]

Ds. Karin [email protected]

Ds. Wouter van [email protected]

13 Januarie 2019

HELDERHEID

VANDAG

N OTA S

S O N DAG P R O G R A M08:00 / 10:00 Erediens – dr. Z vd Westhuizen08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe (Opening (saam met ouers) in die kerk / Registrasie)17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk18:30 Tiener groeigroepe (Opening (saam met ouers) in die kerk / Registrasie)

13 JANUARIE 2019

Wat beteken sekerheid? Het sekerheid altyd te doen met ‘n duidelike swart of wit antwoord oor ‘n onderwerp? Of het sekerheid te doen met helderheid? Helderheid is om iets te verstaan. Die mens kry helderheid as hy verstaan hoe iets werk of wat die verskillende kante van ‘n saak behels. As iets helder en duidelik is, kan jy jouself posisioneer. Jy kan jouself duidelik uitdruk selfs al is daar nie noodwendig ‘n swart of wit antwoord vir alles nie.

MATTEUS 5:17-20

~ Belig Reeks

Page 2: ELDEREID - NG Tyger › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Infoblad_09-1… · iets werk of wat die verskillende kante van ‘n saak behels. As iets helder en duidelik is,

RAAK BETROKKEKALENDER

Vanessa DomanHenk DreyerKriek Grundling18/01Elaine BritsTaneal de KockBertie Engelbrecht

Ria HumanMiems KleynhansTiaan MeiringDes ReedJ-T RichardsLuann SchreuderTjaka Snyman

19/01Adri AugustynNina CookeSunet DryBarend Du PlessisRynhard InggsMariessa JvVuuren

Reinhardt KramerLeonard OlivierLen OlivierMignonne RoestoffQuintin van NiekerkElsjé Viljoen

13/01Marilize de RondeLindika KempenWerner KroonUlana Krugel-VoslooRachel Pretorius

Anneke SchoemanConrad Venter14/01Riaan AgenbagHennie ColynJuan-Pierre de Villiers

16/01Corrie LouwDaleen van RooyenMarlene von Solms17/01Elize BezuidenhoutWick Burger

Annika KloppersDietrich KockLukas vd MerweHennie van Eck15/01Daleen Adendorff

Anne-Marie BlignautGerhard CoetzerHetta DiqueRetief FreysenMargaret GeelJoeye Germishuys

Charlotte HaasbroekAbrie JvRensburgWillem KrugerJeanica LouwDaan RoyffeEnkie Serfontein

VERJAARSDAEALGEMEEN

Café enRoute - Kuier lekker en geniet jou warm drankie. Wees net so vriendelik en besorg self jou gebruikte koppie weer terug by die bedieningsluik.

Morsjors - Moet asb. nie in die kerk kos eet of vloeistof drink wat op die bekleedsel of matte kan mors nie.

JAN. 15 10:00 Retreat prop. M Koch

20 09:30 de Meerpaal ds. W van Wyk

21 08:00 Kapeldiens dr. Z vd Westhuizen

30 15:00 Equestria ds. K Steyn

FEB. 01 09:30 Paul Jungnickel dr. Z vd Westhuizen

03 09:00 Pretoria-Oos ds. K Steyn

04 08:00 Kapeldiens ds. K Steyn

05 15:00 Selrose Park(nagmaal) ds. K Steyn

ANDER EREDIENSTE

Sondag 20/0108:00 / 10:00 Erediens – ds. K Steyn08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe 17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk18:30 Tiener groeigroepe

GEBEUREGROEIGROEPE REGISTRASIESondag 13 Januarie begin al die groeigroepe weer met hul normale program. Opening en registrasie vir die junior groeigroepe vind om 09:00 in die kerkgebou plaas. Ouers woon die geleentheid saam met hul kinders by.

Daar is ook ‘n groot tekort aan leiers by hierdie groep.

Opening en registrasie vir die tiener groeigroepe vind om 18:30 plaas na afloop van die enRoute diens (om 17:30). Ouers woon die geleentheid saam met hul kinders by.

Christa 012 809 0107 [email protected]

GESINSKAMP15-17 Februarie | De VoetpadkloofInskrywingsvorms wat ook al die inligting bevat, is by die infotoonbank/kerkkantoor beskikbaar. Skryf voor 15 Januarie in sodat ons jou plek verseker kan bespreek.(Daar is slegs beperkte plek nog beskikbaar)

Riana 012 809 0107 [email protected]

INSIG KURSUSDieper | Wyer | Verder

Hierdie kursus is geskep met die doel dat elke lidmaat in NG Tygerpoort verdiep in die INSIG van hulself, God, die Bybel, die kerk en die uitleef van hul roeping.Woensdae: 6 Feb - 13 Mrt19:00 - 20:00enRoute TeaterDaar is ‘n geleentheid om voor die kursus (vanaf 18:00) in die kapel stil te word. Skryf asseblief in vir die kursus by die inligtingstoonbank of die kerkkantoor om jou plek te verseker!Kursusboek - R50

WOLKEDANS21 & 22 Februarie | enRoute TeaterDie splinternuwe musikale dramastuk open by enRoute Teater voor dit by die Stellenbosch Woordfees se Kyknet Fismerteater opgevoer word. Die stuk is geskep en word opgevoer deur Zander van der Westhuizen, Pierre Breytenbach en Leon Gropp. Die nuutgeskrewe musiek en teks onderstreep die diep worstelinge van ‘n hedendaagse karakter en neem die gehoor op ‘n intellektuele reis.

Kaartjies beskikbaar by ngtyger.com of die inligtingstoonbank.Ouderdomsbeperking 2-13 (TAAL).

INDIEPTE BYBELSTUDIE25 Januarie | 09:00 - 10:00 | KapelDs. Wouter gaan eenkeer per maand bybelstudie- groepleiers toerus deur ‘n spesifieke boek se inhoud indiepte te bespreek. Groepleiers wat belangstel, moet die lys by die infotoonbank invul en solank die voorgeskrewe boek (Genesis 1 - 11) @R100 ook te bestel.

Emsie 012 809 0107 [email protected]

KleingroepeAlle kleingroepe in die gemeente se inligting is op www.ngtyger.com beskikbaar.

Daar is baie geleent- hede om betrokke te raak in die gemeente. Besoek gerus ngtyger.com vir meer inligting. Ons het jou nodig!

Dankie!Tygerpoort-gemeente het soveel dankies gekry vir bydraes gelewer in 2018. Ons lig ‘n paar uit en wil hiermee elke lidmaat bedank vir hul bydraes en gebede.

BOSCHKOP PRIMARY• Kospakkies aan behoeftige

gesinne die afgelope Kerstyd.• ‘n Braai vir die kinders en

onderwysers. • Salarisse van drie personeel-

lede wat uit die Borg-‘n-onderwyserprojek betaal word.

PAUL JUNGNICKEL TEHUIS Ons volgehoue ondersteuning en die betaling van ‘n inwoner se verblyf.

CMR SILVERPARK • Al die kospakkies wat ontvang is.• Skenking van tweedehandse klere

en huisware.• Finansiële bydraes.

HULPFONDS• Al die kospakkies wat ontvang is.• Skenking van tweedehandse klere

en huisware.• Finansiële bydraes.

VOLGENDE SONDAE

EREDIENSHULP

Lynette Breytenbach

Thea le Roux

13 Jan.

20 Jan.

Mariana Smit

Charlotte JvVuuren

KWARTAALGIDSE R30 BY INFOTOONBANK TE KOOP OF LAAI AF

VAN DIE WEB