EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel -...
Transcript of EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel -...
EKSAMEN-STUDIERIGLYNE
GRAAD 10
AFRIKAANS HUISTAAL
Vraestel III: in lêer: (100)
Alle formate van tekste
Alle stelwerktegnieke deurwerk
Vraestel I : (70)
Leer in Platinumhandboek:
Taalleer:
Klanke, spelling, skryftekens, punktuasie Bl. 9-11
Simplekse en komplekse, stamme, voor- en agtervoegsels, samestellings, afleidings, uitspraakverskynsel Bl. 29-30
Woordsoorte
S.nw 47
Lidwoord 48
V.nwe 65-66
B.nw (adjektief) 83
Telwoord 84
Werkwoord 101-102
Deelwoorde 120
Bywoord 137-138
Voorsetsels, voegwoorde en tussenwerpsels 155-156
Ontkenning 173-174
Enkelvoudige sinne 191-192
Ontkenning 173-174
Enkelvoudige sinne 191-192
Saamgestelde sinne: Byvoeglike bysin/ Bywoordelike bysin 209
Lydende en bedrywende vorm 227
Semantiek (Betekenisleer) 245-246
Woordskatuitbreiding en taalverskynsels 283-284
Opsomming van bogenoemde: Bl 317-324
Ekstra woordeskat : 325-331
Idiome: 331-332
Opsomming: (10)
Hersien Platinum Bl 97
ONTHOU: in paragraafvorm en NIE puntsgewys nie.
Vraestel II: Prosa en Poësie (80)
Drama: Die Potlooddief en die Engel
- Kontekstuele vrae [25] OF
- Paragraaftipe vrae [25]
Werk deur bogenoemde en Platinum B. 158-194
Roman: Die lang pad van Stoffel Mathysen
- Kontekstuele vrae [25] OF
- Paragraaftipe vrae [25]
Platinum: 69, 141
Jy kies dis EEN stel kontekstuele en EEN paragraaftipe vraag uit VERSKILLENDE genres (50)
Poësie (20)
Jy moet 2 vrae beantwoord.
Ballade van Bettiesbaai
Eksamen
Lied van kinders
Omdat
Klein vrede
Vincent
Terminologie:
Platinum 15, 51, 87, 251, 301-302
EN
Onbekende gedig (10)
___________________________________________________________________________________________________________________
GESKIEDENIS
- Transformasie in Suider-Afrika na 1750
- Koloniale uitbreiding na 1750
- Die Anglo-Boere-oorlog
(leerders moet 2 Temas leer)
Punte: 150
Tyd 3 uur
________________________________________________________________________________________________
ENGLISH
Paper 1 - Comprehension, Summary, Language
2 Hrs
80 Marks
- Active & Passive voice
- Direct & Indirect speech
- Grammar – sentence types, Concord, tense
- Vocabulary & Dictionary work
- Register, Tone, intention, expression
- Punctuation
- Literal & Figurative language
- Parts of speech
- Abbreviations / Acronyms
- Sentence structure
- Critical language awareness
(cartoons & adverts ( & Visual literacy)
Paper 2 - Poetry & Short stories
2 hrs
70 marks
- Poems – Hawk Roosting
The Gamblers
- Short stories- Willem Prinsloo’s Peach Brandy
The Monkey’s paw
Paper 3 - Writing, Essay, Longer transactional, Shorter transactional
2 hrs
100 marks
___________________________________________________________________________________________________________________
FISIESE WETENSKAP – Provinsiale vraestelle
Vraestel 1 - Fisika
150 punte
2 uur
1. Golwe, klank en lig
2. Elektrisiteit en magnetisme
3. Meganika (Baie baie belangrik ± 75 punte)
Vraestel 2 - Chemie
150 punte
2 uur
1. Materie en materiale
2. Chemiese verandering (Baie Belangrik ± 75 punte)
3. Chemiese sisteme
________________________________________________________________________________________________
RTT
Teorie:
Module 1.1-1.8
Module 2.1-2.5
Prakties
Word Module 3.1-3.7
Excel Module 4.1-4.4
________________________________________________________________________________________________
LO
Ontwikkeling van die self
Loopbane en loopbaankeuses
Sportdekking
Oxford bl. 93-198
Oefenvraestel in boek bl. 90-91, 141, 142, 183, 184
Taak 1, 2 Kyk na onderwerpe soos: Geweld, geslagsgelykheid, entrepreneurskap, misdaad, armoede, HIV, Aids,
veiligheid, seksuele gedrag.
GEOGRAFIE
VRAESTEL 1
225 punte
3 uur
AFDELING A: Leerders moet enige DRIE vrae antwoord.
VRAAG 1
Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Atmosfeer en Geomorfologie dek.
Atmosfeer vir 30 punte
Geomorfologie vir 30 punt
VRAAG 2
Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Atmosfeer en Geomorfologie dek.
Atmosfeer vir 30 punte
Geomorfologie vir 30 punt
VRAAG 3
Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor Bevolking en Waterhulpbronne dek.
Bevolking vir 30 punte
Waterhulpbronne vir 30 punte
VRAAG 4
Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor Bevolking en Waterhulpbronne dek.
Bevolking vir 30 punte
Waterhulpbronne vir 30 punte
VRAESTEL 2
75 punte
1½ uur
VRAAG 1 Meerkeurige vrae 15 punte
VRAAG 2 Kaartberekeninge 20 punte
VRAAG 3 Analise en vertolking van ‘n topografiese kaart en ‘n foto, en toepassing van teorie 25 punte
VRAAG 4 GIS 15 punte
________________________________________________________________________________________________
WISKUNDE
VRAESTEL I
100 punte
2 uur
Algebraïese uitdrukkings, eksponente, vergelykings & ongelykhede ± 30
Getalpatrone ± 15
Funksies ± 30
Finansiële wiskunde ± 10
Waarskynlikheid ± 15
VRAESTEL II
100 punte
2 uur
Trigonometrie ± 40
Euklidiese meetkunde ± 30
Analitiese meetkunde ± 15
Statistiek ± 15 Hersiening van alle Gr 10 werk sal in klastyd gedoen word. Leerders moet asb. Nie afwesig wees tot en met die eksamen nie !!
GASVRYHEIDSTUDIES
LEWENSWETENSKAPPE
Praktiese eksamen (Vraestel 3)
Wat jy moet voorberei:
1. Ken die volgende voedseltoetse: Stysel; glukose en proteïene en herken alledaagse voorbeelde.
2. Mikroskoop geskiedenis, hantering, opstel en instelling.
a. Bereiding van monsters
b. Natrek van preperate
c. Berekings tov vergrotings en instellings.
3. Reëls vir die teken van sketse en diagramme, opskrif, byskrifte en byskriflyne
4. Verskillende tipe gewrigte, dierweefsel tipes en identifikasie.
5. Hoe om ‘n lyngrafiek en staafgrafiek te teken
Verskil tussen:
1. Konstante veranderlike – dit wat dieselfde gehou word in eksperiment
2. Onafhanklike veranderlike- dit wat verander word in die eksperiment (x as)
3. Afhanklike veranderlike- dit wat gemeet word in die eksperiment (y as)
Wat is ‘n regverdige toets
Wat is geldigheid en herhaalbaarheid
Hoe om ‘n tabel te trek
LW vraestel 1
Onderwerp en subhoofde handboek verwysing Wat jy moet weet
Chemie van lewe 1 Feite, wetenskaplike terme, toepassings, interpretasies,
Organiese strukture afleidings
Water, minerale soute mikro-makro elemente, vitamienes Reëls vir die teken van diagramme, opskrif, byskrifte
Selle basiese eenheid van lewe 2 en byskriflyne
Plantselle, bou en funksies
Dierselle, bou en funksies Eksperimente, toetse, resultate, gevolgtrekkings
Ooreenkomste en verskille
Seldeling : Mitose 3 Prosedures, siklusse, verloop volgorde,
Selsiklus
Rol van mitose en stadiums Siektetoestande, oorsake, gevolge/simptome, behandeling
Seldeling: plant en dier
Kanker Tabelle en tipes grafieke
Biotegnologie
Plant en dierweefsels 4 Werking van organe Tipes, bou, voorkoms en funksies
Groei en permanente weefsel
Plant anatomie en organe 5
Wortel, stingel blaar Tipes, bou, voorkoms en funksies
Weefselkomponente van elk.
Ondersteuning en vervoerstelsels- Plante 6 Pad van water, minerale elemente Translokasie van voedsel, waterverlies, vervoer
en absorpsie Osmose, vervoer, fotosintese, transpirasie
Druk en trek beginsels
Ondersteunigstelsels -Diere 7
Anatomie en organe Skelet, gewrigte, vervoer- bloed, hart, limf
LW vraestel 2
Onderwerp en subhoofde handboek verwysing Wat jy moet weet
Vervoerstelsels van diere 7 en 8 Feite, wetenskaplike terme, toepassings, interpretasies,
Bloed, hart, limf
afleidings Werking, funksie, doel, bou, voorkoms, sisteme
Biosfeer tot ekosisteme 9 Reëls vir die teken van diagramme, opskrif, byskrifte
Atmos-hidro- en litosfeer en byskriflyne Biome, bioties en abiotiese faktore
Energie vloei en voedingsiklusse Eksperimente, toetse, resultate, gevolgtrekkings ekotoerisme, huidige kwessies, loopbane
Biodiversiteit en klassifikasie 10 Prosedures, siklusse, verloop volgorde, tipes diversiteit, klassifikasie geskiedenis en
ontwikkeling
Siektetoestande, oorsake, gevolge/simptome, behandeling
5-rykstelsel orde en inhoud
3 domaine
Tabelle en tipes grafieke
Gesk van lewe op aarde 11 Geologiese tydskaal, gebeurtenisse, Werking van organe Ontwikkeling: Kambriese ontploffing Massa uitsterwings, hipoteses, teoriee Fossiele: studies, meting, ontdekkings, vermiste skakels, lewende fossiele, toerisme
IGO Vraestel 1 2 uur Vraag 1 Benoeming van onderbou by ‘n fondasie (18) Vraag 2 1 punt perspektief (25) Vraag 3 Vloerplan van ‘n kamer (20) Vraag 4 Bepaling van ware lengtes (25) Vraestel 2 2 uur Vraag 1 Analities (30) Vraag 2 Outografiese tekening van ‘n skarnier (30) Vraag 3 Isometriese tekening (18) Vraag 4 Snit van ’n vaste liggaam (22) ______________________________________________________________________________________________
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
Vraestel 1
Finansies
Meting (volume + oppervlak ens.)
Skaal en kaartwerk
Datahantering Vraestel 2
Finansies
Meting (volume + oppervlak ens.)
Skaal en kaartwerk
Datahantering
Waarskynlikheid ________________________________________________________________________________________________
REKENINGKUNDE
Departementele vraestel – Leer dus al die werk
1) Teorie van al die hoofstukke
* Etiek, Interne kontrole en AARP is altyd belangrik
2) Rek. vergelyking
3) Hulpjoernale: KOJ, KBJ, KKJ, DJ, KJ, DAJ, KAJ en AJ
4) Grootboeke: * Algemene grootboek * Debiteure grootboek * Krediteure grootboek
5) Proefbalans: Na-aansuiwerings- en Na-afsluitings proefbalans
6) BTW
7) Debiteure- en Krediteurerekonsiliasie
8) Lone en Salarisse: * LJ, SJ * Algemene Grootboek * Rekeningkundige vergelyking
9) Jaareindaansuiwerings en finale rekeninge (Handels-en Wins-en-Verliesrekening)
10) Finansiële state: Inkomstestaat en Balansstaat
11) Ontleding en vertolking van finansiële state
*Ken formules en verhoudings en lewer kommentaar
12) Vervaardiging: Teorie en berekeninge belangrik
13) Begroting: Teorie en kontantbegroting belangrik
TOERISME
Toerismesektore
Wat is toerisme? Bl 8
Sektore – Werkskaart
Toerisme konsepte Bl 9
Wat is ‘n toeris? Bl 9
Aktiwiteit 1 Bl 11
Soorte toeriste: Werkskaart
Toeriste Profiel Bl 14
Vervoer – Werkskaarte
Voor- en nadele van vervoer: Opsomming +
werkskaarte
Akkommodasie: opsomming en werkskaarte
TGCSA: Bl 29
Hoofdoel: Bl 29
Voordele Bl 30
Graderingsplaak Bl 31
Terminologie en Begrippe Bl 22 + 33
Tegnologie
Noem en identifiseer Bl 34 – 36 + werkskaarte
Voedsel en Drank instellings
Noem en pas by scenario
Luukse Privaat Wildtuine Bl 152
Name, Provinsies, Kaart, Werkskaarte
Botaniese Tuine Bl 153
Name, Provinsies, Kaart, Werkskaarte
Nasionale Parke Bl 154 – 156
Name, Provinsies, Werkskaarte
Oorgrensparke
Wat is?
Name, Lande, Werkskaarte
Volhoubare Toerisme
3 Pilare
Impakte NB!!! Bl 162 – 165
Verantwoordelike Toerisme
Goeie omgewingspraktyke: Noem Bl 167 – 169
Aardverwarming Bl 170
Wat is?
Oorsake
Gevolge / Invloed op toerisme
Koolstof voetspoor
Bemarking
Terminologie Bl 176 –
Doel van bemarking Bl 177
5 elemente Bl 179
Kultuur
Wat is … Bl 190
Kulturele diversiteit Bl 190
Invloede Bl 191 = KV
Wat is erfenis? Bl 193
Waarde van erfenis Bl 194
Erfenisgebiede Bl 195
Wat is…
UNESCO
Hoofdoel van UNESCO
Kriteria
Soorte erfenisgebiede
SAHRA
Ken voorbeeld in Provinsies
Kommunikasie
2 Soorte
Voorbeelde van Skriftelike kommunikasie
Inligtingstekens net Bl 109
Attraksies
Noem en identifiseer
Kategorieë Bl 41 – 43
Soorte Bl 44 – 46
Werkskaarte
Kommunikasie Tegnologie Bl 211
Noem, Identifiseer, Wat doen elkeen??
Videokonferensies
Voortreflike diens
Wat is….?
Waarde Bl 218
Voordele Bl 218 – 219
Gevolge van swak dienslewering Bl 219
Hoe diens verbeter Bl 220
Openbare sektor en Privaatsektor
Ken departemente en funksies van elk
Afkortings
Betalingsmetode
Noem en pas by scenario
Aktiwiteit 2
Kaartwerk
Bl 74 – 77 KV
Soorte kaarte: Noem en pas by scenario
Identifiseer Bl 80 – 89
SA se kaart – Werkskaart
Kontinente
Aktiwiteit 3 Bl 93
Afstandtabelle: Bl 103 + Werkskaarte
Bereken reistyd
Binnelandse Toerisme
Voordele Bl 108 NB!!
Hoe kan binnelandse toerisme groei? Bl 109
Faktore wat ‘n negatiewe impak op binnelandse
toerisme het. Bl 108
Sho’t Left: Doel
Wie teiken?
Aktiwiteit 6 Bl 111
Statistiek
Begripstoets
Toeriste attraksies Bl 124 – 149
Attraksies in die Provinsies
Werkskaarte!!!!!
Fauna + Flora Bl 150 – 151
Ken konsepte
_______________________________________________________________________________________________
STERKTE !!