'Ek hoop my ouers glimlag; sê kanselier · drukwekkende getuigskrif van prestasies. Prof. Marilyn...

1
The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher. Publication DIE BURGER Page 11 Date Fri 22 Nov 2019 AVE (ZAR) 6725.92 Dr. Anna Mokgokong Woensdagaand in Potchefstroom met haar inhuldiging as die eerste vrovekanselier van die Noordwes- Universiteit. 'Ek hoop my ouers glimlag; sêkanselier Susan Cilliers "Ek is diep dankbaar teenoor my oorlede ou- ers, Sos en Mary, ek hoop hulle glimlag va- naand waar hulle ook al is." So het dr. Anna Mokgokong, die Noordwes- Universiteit (NWU) se eerste vrouekanselier, Woensdagaand met haar inhuldiging in Pot- chefstroom gesê. Talle van dié bekroonde sakeleier en entre- preneur se vriende en familielede het die ge- leentheid bygewoon. Ook haar 90-jarige tante, Prisca Molotsi, was daar. "Ek is baie trots op haar," het sy gesê. Mokgokong het in haar inhuldigingstoe- spraak gesé sy is "diep geraak deur die eer om verkies te wees tot die kanseliersamp". "Die NWU presteer nie net nie, maar het 'n waarlik Suid-Afrikaanse karakter. Dit is 'n universiteit wat goed vaar met transformasie en verandering, gelykheid en maatskaplike geregtigheid. Dis 'n krag om mee rekening te hou. Die NWU verander die DNS van gemeen- skappe van binne." Mokgokong sé maatskaplike geregtigheid in die tersiêre konteks beteken om gehalteon- derrig aan almal te verskaf. "Universiteite is nie meer ivoortorings gereserveer vir net se- kere mense nie. Ons moet seker maak nie- mand bly agter nie." Dr. Bismark Tyobeka, voorsitter van die NWU-raad, het Woensdagaand gesê as kanse- lier is Mokgokong die seremoniële hoof van die universiteit wat die instelling se doelstel- lings en strewes na die buitewêreld uitdra. "Dit is onder meer dat ons 'n wêreldklas- universiteit in Afrika is. Die NWU is onder die top-4% van universiteite ter wêreld en on- der die topses van die 26 openbare universi- teite in Suid-Afrika." Tyobeka het gesê Mokgokong as vrou in die kanseliersamp is tekenend van die universi- teit se verbintenis tot gelykheid en transfor- masie. Alle kwalifikasies deur die universi- teit word ook formeel deur haar toegeken. Mokgokong se curriculum vitae is 'n in- drukwekkende getuigskrif van prestasies. Prof. Marilyn Setlalentoa, adjunkvisekanse- lier, het Woensdagaand enkele hiervan uitge- lig. "Sy is 'n maatskaplike aktivis wat haar vir gelykheid beywer," het Setlalentoa gesê. Sy volg die vorige kanselier, Kgosi Molotle- gi, koning van die Royal Bafokeng-stam, op.

Transcript of 'Ek hoop my ouers glimlag; sê kanselier · drukwekkende getuigskrif van prestasies. Prof. Marilyn...

Page 1: 'Ek hoop my ouers glimlag; sê kanselier · drukwekkende getuigskrif van prestasies. Prof. Marilyn Setlalentoa, adjunkvisekanse-lier, het Woensdagaand enkele hiervan uitge-lig. "Sy

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms andConditions) without prior permission of the original publisher.

Publication

DIE BURGER

Page

11

Date

Fri 22 Nov 2019

AVE (ZAR)

6725.92

Dr. Anna Mokgokong Woensdagaand inPotchefstroom met haar inhuldiging as dieeerste vrovekanselier van die Noordwes-Universiteit.

'Ek hoop myouers glimlag;sêkanselierSusan Cilliers

"Ek is diep dankbaar teenoor my oorlede ou-ers, Sos en Mary, ek hoop hulle glimlag va-naand waar hulle ook al is."

So het dr. Anna Mokgokong, die Noordwes-Universiteit (NWU) se eerste vrouekanselier,Woensdagaand met haar inhuldiging in Pot-chefstroom gesê.

Talle van dié bekroonde sakeleier en entre-preneur se vriende en familielede het die ge-leentheid bygewoon. Ook haar 90-jarige tante,Prisca Molotsi, was daar. "Ek is baie trots ophaar," het sy gesê.

Mokgokong het in haar inhuldigingstoe-spraak gesé sy is "diep geraak deur die eerom verkies te wees tot die kanseliersamp".

"Die NWU presteer nie net nie, maar het 'nwaarlik Suid-Afrikaanse karakter. Dit is 'nuniversiteit wat goed vaar met transformasieen verandering, gelykheid en maatskaplikegeregtigheid. Dis 'n krag om mee rekening tehou. Die NWU verander die DNS van gemeen-skappe van binne."

Mokgokong sé maatskaplike geregtigheidin die tersiêre konteks beteken om gehalteon-derrig aan almal te verskaf. "Universiteite isnie meer ivoortorings gereserveer vir net se-kere mense nie. Ons moet seker maak nie-mand bly agter nie."

Dr. Bismark Tyobeka, voorsitter van dieNWU-raad, het Woensdagaand gesê as kanse-lier is Mokgokong die seremoniële hoof vandie universiteit wat die instelling se doelstel-lings en strewes na die buitewêreld uitdra.

"Dit is onder meer dat ons 'n wêreldklas-universiteit in Afrika is. Die NWU is onderdie top-4% van universiteite ter wêreld en on-der die topses van die 26 openbare universi-teite in Suid-Afrika."

Tyobeka het gesê Mokgokong as vrou in diekanseliersamp is tekenend van die universi-teit se verbintenis tot gelykheid en transfor-masie. Alle kwalifikasies deur die universi-teit word ook formeel deur haar toegeken.

Mokgokong se curriculum vitae is 'n in-drukwekkende getuigskrif van prestasies.Prof. Marilyn Setlalentoa, adjunkvisekanse-lier, het Woensdagaand enkele hiervan uitge-lig. "Sy is 'n maatskaplike aktivis wat haarvir gelykheid beywer," het Setlalentoa gesê.

Sy volg die vorige kanselier, Kgosi Molotle-gi, koning van die Royal Bafokeng-stam, op.