Doppler effect a

12
MODULE 2: GOLWE, KLANK EN LIG Doppler Effek

Transcript of Doppler effect a

MODULE 2: GOLWE, KLANK EN LIG

Doppler Effek

Doppler EffekDie skynbare verandering in

geobserveerde frekwensie wanneer die bron en die observeerder relatief

tot mekaar beweeg

Stilstaande Bron

Frekwensie oral dieselfde

Bewegende Bron

Golwe hoop op voor bron

Geobserveerde frekwensie hoër

as bron frekwensie

Golwe sprei uit agter bron

Geobserveerde frekwensie laer

as bron frekwensie

Formule

𝒇 𝑳=𝒗 ±𝒗 𝒍

𝒗 ±𝒗 𝒔𝒇 𝒔

Waar

Berekeninge

𝒇 𝑳=𝒗 ±𝒗 𝒍

𝒗 ±𝒗 𝒔𝒇 𝒔

Bron beweeg NA observeerder

Bron beweeg weg van observeerder

𝒇 𝑳=𝒗+𝒗 𝒍

𝒗−𝒗 𝒔𝒇 𝒔 𝒇 𝑳=

𝒗−𝒗𝒍

𝒗+𝒗 𝒔𝒇 𝒔

Moet met oorspronklike

formule begin

Voorbeeld‘n Trein nader ‘n spoorwegoorgan teen 180 km·h-1. Dit waarsku voetgangers en motoriste wat by die oorgang wag deur ‘n sirene met ‘n frekwensie van 2000 Hz uit te stuur. Neem die spoed van klank in lug as 340 m·s-1.

a) Skakel 180 km·h-1 na m·s-1

b) Bereken die frekwensie wat die voetgangers sal hoor soos die trein hulle nader.

c) Bereken die frekwensie wat die voetgangers hoor wanneer die trein weer weg van hulle af beweeg.

d) Wat is die frekwensie wat ‘n motoris hoor wat teen 16 m·s-1 van die trein af weg beweeg?

Toepassings van die Doppler Effek: Doppler vloeimeter

Doppler effect and LightDoes Light undergo the Doppler

effect?

YES!!!! The speed of light is just too fast for the naked eye to observe it.

Rooikant en Bloukant VerskuiwingAfnemende frekwensie

• Golwe sprei uit• Frekwensie

blyk laer te wees

• Spekrum skuif na rooi kant

• Golwe hoop op• Frekwensie

blyk hoër te wees

• Spektrum skuif na blou kant