Dit is weer tyd vir KLIPKERK se BASAAR op 4 AUG!!! - 20 Mei... · KOEKTAFEL: Ds Alta Kotzee &...

2
Gedagte vir die Week “Dra altyd wit klere, versorg jou hare met olie.” Prediker 9:9 Hartlik Welkom by vandag se Pinksterfees & Nagmaal! Die Erediens word gelei deur Ds Bennie de Klerk Teksgedeelte: Prediker 8:10-17 Tema: “Wees deel van die Fees!” SOUTKORRELS Nuusblad van die NG Moedergemeente Heidelberg Vol 20/52 20 Mei 2018 Ds. Bennie de Klerk 083 251 0307 Ds. Alta Kotzee 082 835 5287 Annelie Wilken 082 333 2516 (Skriba & Finansiële Beampte) Riana Hendriksz 083 727 3111 (Gemeente Koördineerder) Marlize Muller 082 306 9720 (Orrelis) Henriëtte Mouton 082 573 9445 (Koster) Kerkkantoor (016) 341 - 2483 Kerkkantoor ure: Maandag tot Vrydag 08:00 - 14:00 Internet Inskakeling tydens Eredienste www.gebed.co.za/radio [email protected] www.ngheidelberg.co.za NG KERK Heidelberg - Klipkerk Kerk Bankbesonderhede: Absa Tjekrekening 500 580 232 Naam NG Gemeente Heidelberg Faks bewys na 086 756 8592 Dit is weer tyd vir KLIPKERK se BASAAR op 4 AUG!!! Ons stel graag ons stalletjies en sameroepers aan u bekend en ook benodigdhede: Basaar Voorsitter: Gerhard de Beer (082 453 0945) Koördineerder: Riana Hendriksz (083 727 3111) PANNEKOEK: Sidney Trollip - 083 320 4321 – Koekmeel, suiker, olie, kaneel VLEISTAFEL: Ds Bennie de Klerk (083 251 0307) – Manne se vleisbeloftes asb KOEKTAFEL: Ds Alta Kotzee & Salome Döman (083 589 0613) – Enige gebak/kontant donasies, koekmeel, suiker, bakpoeier, BAKbotter, appelkooskonfyt POEDINGTAFEL: Anna Huisamen - 083 232 8010 – poedings; vla, roomys TEETUIN: Ezelle van Greunen (079 438 5388) – cappucinos KERRIE & RYS: Amanda Olwagen (079 286 4804) – Rys, Chutney, English Mustard, Kerrie & Borrie, TOEKA TAFEL: Hettie Cowley (072 713 0068) & Isabel Deysel (072 822 5224) – klere- hangers, bruikbare wit olifant artikels, boeke, klere KOELDRANK: Hannes Hendriksz (083 240 7898) & André Wilken (082 784 9486) – Baie Blikkies koeldrank en 500ml bottels water LEWERKOEKIES: Fanie le Grange (082 446 5474) – olie BRAAIVLEIS: Sarie (082 577 6835) & Krappies Combrink – houtskool!! SPELETJIES: Tiaan Viljoen (072 779 4878) – MINUUTglasies, speelgoed vir pryse PAP & KAIINGS: Leon (082 550 2787) & Annalize Uys (082 893 4272) SKAAPBOUDBURGERS: Jaun (082 786 2637) & Adele Maritz (082 329 3354)-kontant donasies vir aankoop van skaapboude LEKKERGOEDTAFEL: Coleta Hutcheson (072 581 3616) kondensmelk, lekkers, springmielie pittte, hulp met maak van lekkergoed en –pakkies KINDERTREINTJIE: Atwie Pretorius (083 522 8601) – bestuurders vir treintjie (‘quadbike’) SPIRAAL CHIPS: Thinus de Wet (072 063 4035) – olie JANTJIES: Atwie Pretorius (083 522 8601) – kontant donasies vir aankope van spesifieke worsies SKYFSKIET: Tobie Lochner (083 474 1164) & Gerrie du Plessis (073 361 3972 BULLETJIE BRAAI KOMPETISIE: Bright Breytenbach (076 981 3256) & Dawie de Villiers (084 600 5765) - HULP en PRYSE asb KOEKVERSIER KOMPETISIE: Desiré de Beer (083 654 6502)-versiersuiker, smarties, klapper, rooi & groen cherries; orio koekies; 100’s & 1000’s; jellytots; kontantdonasies en PRYSE asb! Onthou ook ons koeldrank BLIKKIE kompetisie vir ons sondagskoolkinders!!!

Transcript of Dit is weer tyd vir KLIPKERK se BASAAR op 4 AUG!!! - 20 Mei... · KOEKTAFEL: Ds Alta Kotzee &...

Gedagte vir die Week“Dra altyd wit klere, versorg jou hare met olie.”

Prediker 9:9

Hartlik Welkom by vandag se Pinksterfees & Nagmaal!Die Erediens word gelei deur Ds Bennie de Klerk

Teksgedeelte: Prediker 8:10-17 Tema: “Wees deel van die Fees!”

SOUTKORRELSNuusblad van die NG Moedergemeente Heidelberg Vol 20/5220 Mei 2018

Ds. Bennie de Klerk 083 251 0307Ds. Alta Kotzee 082 835 5287Annelie Wilken 082 333 2516(Skriba & Finansiële Beampte)

Riana Hendriksz 083 727 3111(Gemeente Koördineerder)

Marlize Muller 082 306 9720(Orrelis)

Henriëtte Mouton 082 573 9445(Koster)

Kerkkantoor (016) 341 - 2483Kerkkantoor ure: Maandag tot Vrydag 08:00 - 14:00

Internet Inskakeling tydens Eredienstewww.gebed.co.za/radio

[email protected]

www.ngheidelberg.co.za

NG KERK Heidelberg - Klipkerk

Kerk Bankbesonderhede:Absa Tjekrekening 500 580 232 Naam NG Gemeente Heidelberg Faks bewys na 086 756 8592

Dit is weer tyd vir KLIPKERK se BASAAR op 4 AUG!!!

Ons stel graag ons stalletjies en sameroepers aan u bekend en ook benodigdhede:

Basaar Voorsitter: Gerhard de Beer (082 453 0945)

Koördineerder: Riana Hendriksz (083 727 3111)

PANNEKOEK: Sidney Trollip - 083 320 4321 – Koekmeel, suiker, olie, kaneel

VLEISTAFEL: Ds Bennie de Klerk (083 251 0307) – Manne se vleisbeloftes asb

KOEKTAFEL: Ds Alta Kotzee & Salome Döman (083 589 0613) – Enige gebak/kontant

donasies, koekmeel, suiker, bakpoeier, BAKbotter, appelkooskonfyt

POEDINGTAFEL: Anna Huisamen - 083 232 8010 – poedings; vla, roomys

TEETUIN: Ezelle van Greunen (079 438 5388) – cappucinos

KERRIE & RYS: Amanda Olwagen (079 286 4804) – Rys, Chutney, English Mustard,

Kerrie & Borrie,

TOEKA TAFEL: Hettie Cowley (072 713 0068) & Isabel Deysel (072 822 5224) – klere-

hangers, bruikbare wit olifant artikels, boeke, klere

KOELDRANK: Hannes Hendriksz (083 240 7898) & André Wilken (082 784 9486) – Baie

Blikkies koeldrank en 500ml bottels water

LEWERKOEKIES: Fanie le Grange (082 446 5474) – olie

BRAAIVLEIS: Sarie (082 577 6835) & Krappies Combrink – houtskool!!

SPELETJIES: Tiaan Viljoen (072 779 4878) – MINUUTglasies, speelgoed vir pryse

PAP & KAIINGS: Leon (082 550 2787) & Annalize Uys (082 893 4272)

SKAAPBOUDBURGERS: Jaun (082 786 2637) & Adele Maritz (082 329 3354)-kontant

donasies vir aankoop van skaapboude

LEKKERGOEDTAFEL: Coleta Hutcheson (072 581 3616) kondensmelk, lekkers,

springmielie pittte, hulp met maak van lekkergoed en –pakkies

KINDERTREINTJIE: Atwie Pretorius (083 522 8601) – bestuurders vir treintjie

(‘quadbike’)

SPIRAAL CHIPS: Thinus de Wet (072 063 4035) – olie

JANTJIES: Atwie Pretorius (083 522 8601) – kontant donasies vir aankope van

spesifieke worsies

SKYFSKIET: Tobie Lochner (083 474 1164) & Gerrie du Plessis (073 361 3972

BULLETJIE BRAAI KOMPETISIE: Bright Breytenbach (076 981 3256) & Dawie de

Villiers (084 600 5765) - HULP en PRYSE asb

KOEKVERSIER KOMPETISIE: Desiré de Beer (083 654 6502)-versiersuiker, smarties,

klapper, rooi & groen cherries; orio koekies; 100’s & 1000’s; jellytots; kontantdonasies

en PRYSE asb!

Onthou ook ons koeldrank BLIKKIE kompetisie vir ons sondagskoolkinders!!!

Dagboekdatums vir Mei

Voorbidding

Volgende blombeurt is Maureen Vosloo

Die Nuus Hoekie

s

s

s

s

s

s

s

s

s

Pieter Engelbrecht (Noupoort)

Moania Krause

Lunellé Kotzee

Rudi Lehman

Andreas Luthje se moeder

George Annandale met die afsterwe van sy vrou, Suzette Annandale

Gebed teen Plaasaanvalle

Grondonteieningskwessies

Suid-Afrika en ons boere

s

s

Die Kaapgemeenskap vir reën

’n Gebedsversoek van sendelinge, Div & Eleanor du Plessis: “Vir die mense van Niger is Ramadan nie noodwendig ‘n opgewonde tyd nie. Mei & Junie is van die warmste tyd van die jaar. Om van sonop tot sononder sonder kos klaar te kom is moontlik, maar sonder water? Bid asb vir die armes, kinders en ou mense wie nie luukse voorregte soos die rykes het nie. Bid dat hul Jesus sal ontmoet wie vir hul kan gee wat hul eintlik na soek.”

BAIE BAIE GELUK AAN DS ALTA EN GD KOTZEE met die geboorte van hul babadogtertjie, Katryn Kotzee. Ons kan nie wag om haar te ontmoet nie en bid jul alle seën toe as gesin!

KERKHEK - neem asb kennis dat ons die hekke Sondae oggende toemaak sodra die parkering vol is. Let daarop dat u nie voor die hekke of in die gange parkeer nie. Uitgange moet oop bly sou daar ‘n krisis ontstaan tydens eredienste

Kategese Koeldrankblikkie kompetisie!!!!!! Maats dit is weer tyd vir ons groot basaar-kompetisie. Die Gr 10's se rekord van 2016 staan steeds op 510 blikkies! Kom ons kyk watter klas kan die rekord breek die jaar! Die wenklas ontvang ‘n R1000 wenprys! Blikkies kan by jul kategese klasse ingehandig word of by die kerkkantoor. MERK asb jou graad duidelik op die blikkies.

KLIPKERK VERSKEIDENHEIDSKONSERT - Ons beplan ‘n vermaaklikheidskonsert saam met ons ‘dankie-sê’braai na ons basaar op 19 Aug. Ons nooi alle talentvolle en verseker ook nie-talentvolle persone om asb in te skryf. Enige items is welkom: sang, drama, voordrag, ens. Ons doel is ligte vermaak en humor, dus hoef dit nie net geestelike items te wees nie

Ons volgende ‘Hap ‘n Dak Roadhouse”is op 8 JUNIE ! Daar is weer geleentheid vir uitstallers @ R100 per stalletjie.

Liewe Gemeente, stel asb Ds Bennie/ Ds Alta/Kerkkantoor in kennis as u siek is of gehospitaliseer word. Ons leraars wil u graag besoek en saam u bid.

BAIE WELKOM aan Harmonique Koor en dankie vir ons bederf deur jul mooi sang!

KERKRAADSVERGADERING - Kerkraadslede neem asb kennis van ons Kerkraads- vergadering op Maandag, 21 Mei om 18:00.

BASAAR - Sat, 4 Aug. hou ons basaar!!!

Dit voel dalk nog ver, maar dit is net ‘n oog-knip weg, daarom begin ons solank items insamel! Sien asb agterop die Soutkorrels wie ons sameroepers/sters is vir die onderskeie stalletjies en kontak asb die persoon by wie se stalletjie u graag sal wil help. Ons benodig ook natuurlik bestanddele wat u ook agterop kan sien en by die kerkkantoor kan afgee. Ons kort baie HULP vir elke stalletjie. Kontak asb die sameroepers of kerkkantoor ook al help u elke jaar om seker te maak u naam is op.

BASAAR- Maats, ons BULLETJIE BRAAI- en KOEKVERSIER KOMPETISIES is

verseker weer op die spyskaart vir ons basaar. Begin solank oefen aan jul braai- en versiertegnieke. Inligting volg spoedig.

JUBILATUM - Do., 31 Mei fliek ons in die kerksaal en eet daarna heerlike “Mexican Burgers”. Lede moet asb onthou om hul getalle deur te gee na u onderskeie groep-leiers. Indien u 55 jaar en ouer is en graag deel wil word van ons Jubilatum groep, kan u die kerkkantoor skakel.

KOMBERS-PROJEK - liewe gemeente, terwyl ons snoesig warm slaap, is daar so baie mensies wie nie die luuksheid van ‘n kombers het nie. Kom ons doen wat Klipkerk gemeente die beste doen...versorg! Bring asb komberse (oud/nuut) na die kerkkantoor, Leesteks vir 27 MEI:

PSALM 23

Sondag 20

08:30 Gebedsgeleentheid (Moederskamer)09:00 Pinksterfees & Nagmaal Kleuterkerk in die kleinsaal / Geen Kinderkerk10:00 Kategese (Gr. 1-6 Saal / Gr 7-10 (kerk)10:00 Gemeente Tee onder die ‘Teeboom’Geen Jeugaksies

Maandag 21 08:00 Leraars vergader18:00 Kerkraadsvergadering

Dinsdag 22 Geen Bybelskool

Donderdag 24 08:00 Amptenare Vergader