Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie...

11
Graad 6 Tema 8 & 9 ( Taal ) Laerskool Mikro Kopiereg © AFRIKAANS Week 9: 15 - 19 Junie

Transcript of Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie...

Page 1: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Graad 6

Tema 8 & 9(Taal)

Laerskool Mikro Kopiereg ©

AFRIKAANS

Week 9: 15-19 Junie

Page 2: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Hierdie week se formaat lykeffens anders as die vorige weke

s’n.

Ons gaan hierdie week fokus op Tema 8 en 9 se taalaspekte.

Baie sterkte met die week se werk.

Page 3: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Maandag : 15 Junie

Handboekverwysing p. 91

Lees die verduideliking oor WERK MET ‘n WOORDEBOEK voordat jy met die oefening begin.

Indien jy nie ‘n Verklarende Afrikaanse Woordeboek het nie, mag jy op die internet na die

definisies van die woorde soek (slegs by nr. 1)

Jy gaan nommer 1 en 2 voltooi.

Opskrif vir aktiwiteit: Taalfokus 1 p. 91

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 4: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Maandag : 15 Junie

Handboekverwysing p. 92

Lees die verduideliking oor LEENWOORDE voordat jy met die oefening begin.

Voltooi die tabel by nommer 1: Pas elke leenwoord by die verklaring van die woord.

Opskrif vir aktiwiteit: Taalfokus 2 p. 92

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 5: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Maandag : 15 Junie

Handboekverwysing p. 93

Lees die verduideliking oor VOORSETSELS voordat jy met die oefening begin.

Jy gaan nommer 1-3 voltooi. By nommer 1 en 3 moet jy die sinne volledig uitskryf. By

nommer 2 kan jy slegs die voorsetsels neerskryf.

Opskrif vir aktiwiteit: Taalfokus 4 p. 93

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 6: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Woensdag : 17 Junie

Handboekverwysing p. 96

Voltooi die Deurlopende Assessering.

Doen nommer 1-6.

Opskrif vir aktiwiteit: Deurlopende Assessering p. 96

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 7: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Donderdag : 18 Junie

Handboekverwysing p. 103

Lees die verduideliking oor SIMPLEKSE EN KOMPLEKSE voordat jy met die oefening begin.

Voltooi die volgende nommers:

1.

2. a

4. a-c

5. a-e

Opskrif vir aktiwiteit: Taalfokus 1 p. 103

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 8: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Donderdag : 18 Junie

Handboekverwysing p. 104

Lees die verduideliking oor SPELLING VAN MEERVOUDE voordat jy met die oefening begin.

Voltooi die volgende nommers:

1. a-e

Skryf asseblief die sinne volledig uit.

Opskrif vir aktiwiteit: Taalfokus 2 p. 104

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 9: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Donderdag : 18 Junie

Handboekverwysing p. 105

Lees die verduideliking oor SPELLING VAN VERKLEINWOORDE voordat jy met die oefening begin.

Voltooi die volgende nommers:

1. a-c

Skryf asseblief die sinne volledig uit.

Opskrif vir aktiwiteit: Taalfokus 3 p. 105

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 10: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Vrydag : 19 Junie

Handboekverwysing p. 108

Voltooi die Deurlopende Assessering.

Doen nommer 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 9

Opskrif vir aktiwiteit: Deurlopende Assessering p. 108

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 11: Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” …...Tema 8 en 9 se taalaspekte. Baie sterkte met die week se werk. Maandag : 15 Junie Handboekverwysing p. 91 Lees die verduideliking

Dankie!

Jy het hierdie week se Afrikaans

voltooi.

Ons sal al die memorandums vir

jou volgende week aanstuur.

Lekker naweek ☺Laerskool Mikro Kopiereg ©