Presented by: Dawie Roodt 15 February 2007 Fiscal Efficiency and Budget Prospects.
Die Dameskring | Afrikaans Christenvroue...
1
BETHLEHEMTAK GOEIE NUUS: Om 70 te word was op 22 Januarie 2020 vir Helena Kriel (1858) só n voorreg dat sy haar beste vriende, waaronder ook haar kunstenaar-vriende byeengebring het vir 'n uitmuntende ETENSUUR-KONSERT. Ons "geskenke" was " 'n vrywillige kontant bydrae" EN SY STORT DIT IN ONS BEURSFONDS!! Hoe merkwaardig is dit nie?? Haar man, Dawie 'n baas-pannekoekbakker in die Oos-Vrystaat, het verseker dat ons ook heerlik kon smul. FOTO BO: Helena en Dawie Kriel Ons Bethlehem-tak is baie dank verskuldig aan die Kriels vir hul onbaatsugtige inisiatief vir DK.
Transcript of Die Dameskring | Afrikaans Christenvroue...
BETHLEHEMTAK
GOEIE NUUS: Om 70 te word was op 22 Januarie 2020 vir Helena Kriel (1858) só n voorreg dat sy haar beste vriende, waaronder ook haar kunstenaar-vriende byeengebring het vir 'n uitmuntende
ETENSUUR-KONSERT. Ons "geskenke" was " 'n vrywillige kontant bydrae"
EN SY STORT DIT IN ONS BEURSFONDS!! Hoe merkwaardig is dit nie??Haar man, Dawie 'n baas-pannekoekbakker in die Oos-Vrystaat, het verseker dat ons ook heerlik kon smul.
FOTO BO: Helena en Dawie Kriel
Ons Bethlehem-tak is baie dank verskuldig aan die Kriels vir hul onbaatsugtige inisiatief vir DK.