Day 1 stress m presentatation

download Day 1 stress m presentatation

If you can't read please download the document

Transcript of Day 1 stress m presentatation

1. Stres Bosasa Kinder en Jeug Sorgwerkers Bestuur werkswinkel Same pic as coverMaart 2014 deur sielkundige Carol Surya 2. NormeWelkomluisterpraat een op n slaggeen selfonerespekeerlikheid 3. Wat is stres? Dink hieroor ?pic of guy with bagHoe kan mens stres beskryf? Bespreek die word 'stres' met die groep 4. Definisie Stres is die MANIER waarop die liggaam en gees reageer op die bedreigings en eise van die omgewing. 5. Feite in verband met stres Die Liggaam se Reaksie op StresWanneer jy bewus word van n bedreiging, reageer jou senuwee-stelsel deur n stortvloed van stres hormone vry te laat. Dit sluit adrenalien en kortisol in. Hierdie hormone kry jou liggam gereed vir n nood- reaksie : jou hart klop vinniger spiere trek saam bloeddruk verhoog jy haal vinniger asem jou sintuie verskerppic of body 6. Al hierdie fisiese veranderinge verhoog jou krag en stamina, versnel die spoed van jou reaksie-tyd en verskerp jou fokus jy is reg om te veg of om te vlug van die gevaar wat jou bedreig 7. Stres kan gesien word as positief (eustres) of negatief (ontstellend, gevoel van nood). Eustres is die stres wat gepaard gaan met opwinding (n pretpark rit, eerste soen, groot bevordering, die lotery wen). Studies wys ons dat mense wat selde positiewe sters ervaar gewoonlik nie ontwikkel tot hulle volle potesiaal nie. Negatiewe stres ('n gevoel van nood), het n negatiewe impak op liggaam en gees en word dikwels veroorsaak deur angstigheid, onopgeloste frustrasies, vrees of woede.Stres verdwyn nie met tyd nie dit bou op homself! 8. FISIESE VERGELYKINGS EUSTRESNEGATIEVE STESFiksOnfiksVerhoogde energieGevoel van uitputtingVerhoogde konsentrasieSwak konsentrasieSkerp geheueSwak geheueGesonde seksdrangLae seksdrangKalm en ontspanne weesSpiere gespan/op een getrekGesonde eetgewoontesOor-eet / swak aptytGesonde slaapgewoontesSlapeloosheidVoel gesondGesondheids problemeMatige gebruik van alkohol/dwels/sigaretteVerhoodged gebruik van alkohol/dwelms/sigarette 9. EMOSIONELE VERGELYKINGS EUSTRESNEGATIEVE STESWenVerloorSlaagFaalEufories weesVoel teneergedrukBereik doelwitteFaal om doelwitte te bereikVoel gestimuleerdVoel verveeldAanvaar verantwoordelikheidWil nie verantwoordelikheid aanvaar nieVoel opgewondeVoel verontnugterdVoel vol ver tr oueTekor t aan ver troueGoeie selfver tr oueLae selfvertroueOpenbaar empatieBeheb met self 10. GeselligAnti-sosiaalKan hom/haarself laat geldTerughoudendVoel gelukkigVoel ongelukkigKan buigsaam weesOnbuigsaamIs kreatiefMin tekens van kreatiwiteitIs verdraagsaamIs krities/veroordelendIs effektiefOneffektiefRasionele denkeIrrasioneelKan beslis optreeIs onbeslisHumorsinTekort aan humorsinIs positief ; nie bekommerd nieIs negatief ; bekommerdIs gemotiveerd (en aktief)Is ongemotiveerd (passief/onaktief) 11. Oorsake van stres Stressors = situasies en druk wat stres veroorsaak Gewoonlik - negatiewe situasies (bv. werk/verhoudings). Enigiets wat ho eise aan jou stel of beduidende aanpassing verg stres veroorsaak. Dit kan positiewe gebeure wees (trou, huis koop, bevorder) Alle stres word natuurlik nie deur eksterne oorsake veroorsaak nie. Stres kan ook self-gegenereer word (bekommer oor iets;irrasionele pessimistiese uitkyk). Jou ervaring van stres berus ook tot n mate op jou persepsie van stres. Iets wat jy ervaar as stresvol, hinder iemand anders dalk glad nie; hulle mag dieselfde situasie selfs geniet. 12. Eksterne oorsake van stres Beduidenende veranderingeWerk / skoolMenslike verhoudingsFinansiele problemeTeel veel om te doenKinders en familie 13. Interne oorsake van stres Kroniese bekommerd weesPessimismeNegatiewe manier van dink oor jouselfOnrealsitiese verwagtinge/perfeksionismeOnbuigsaam/onaanpasbaarAlles-of-niks uitkyk op lewe. 14. Fisiese hulpmiddle 1 : Skouers rol Staan reg-op (skouers agtertoe) Rol skouers x 10 keer in sirkels (na agter) Rol hulle dan x 10 keer vorentoe. Trek skouers op tot by ore x 10 tellings (en laat sak) Haal diep asem 15. Maniere om lewe te hanteer Dink aan all die maniere wat jy gebryk om jou lewe to hanteer. Party maniere is gesond. Anders is ongesond. Vul in :Ongesonde maniere ............................ Gesonde maniere.......................... 16. Beoordeel jou eie stres vlak Stres toets Gedurende die afgelope Nooit maand hoe dikwels :Amper nooit (1 punt)Nou Taamlik en dan dikwels (2 (3 punte) punte)Baie dikwels (4 punte) 17. TellingJou stres vlak:0 tot 10Onder die gemiddelde. Geluk, dit lyk asof jy die lewe se stressors op die oomblik goed hanteer.11 tot 14Gemideld. Jou lewe is nie naby sonder stres nie en dis nou die tyd om te leer om jou stres beter te bewerk.15 tot 18 19 + .Taamlik hoog. Jy besef dalk nie hoeveel jou stres alreeds jou gemoedstemming, produktiwiteit en menslike verhoudings beinvloed nie. Hoog. Jy ervaar ho vlakke van stres. Hoe hor jou telling hoe meer skade is stres besig om aan te rig aan jou denke, liggaam en gedrag. 18. Evalueer jou LewenstylEvalueer jou onlangse lewenstyl (gedurende die laaste 6 maande). Lees elke verklaring en antwoord JA of NEE 19. Identifiseer jou eie stressors Maak n lys van die situasies/dinge/mense en omstandighede wat spanning veroorsaak in jou lewe op hierdie stadium : .................................................. .................................................. .................................................. .................................................. .................................................. .................................................. .................................................. 20. Herkenning van tekens van stres Waarskuwende tekens en simptome van stres Kognitiewe simptomeEmosionele simptomeProbleme met geheue Kannie konsentreer nie Swak oordeel Sien net die negatiewe Angstigheid en onbeteulde gedagtes Gedurig bekommerdBuierigheid Geirriteerdheid of kort van draad Op jou senuwees, nie ontspan nie Voel oorweldig Voel alleen en gesoleerd Teneergedruk en ongelukkig 21. Herkenning van tekens van stres Waarskuwende tekens en simptome van stres : Fisiese simptomeGedrag simptomeAllerhande pyneEet meer of minder as normaalDiarree of hardlywigheidSlaap meer of minder as normaalNaar gevoel, duiseligheidVermy ander mensePyn op die bors, vinnige hartklopStel verantwoordlikhede uit.Min belangstelling in seksDrank (dw/sig) om te ontspanGereeld verkoueSenuwee-trekke 22. My huidige meganismes om lewe te hanteer: Maak n lys (positiewe en negatiewe maniere) waarop jy op oomblik kop bo water probeer hou : Positiewe :Negatiewe:................................ ................................ .................................................................. .................................. .................................................................. ................................ .................................................................. .................................. .................................. 23. Watter meganismes werk vir jou ? Mense verskil. Wat jou vriende help om te ontspan, werk dalk nie vir jou nie. Partykeer vergeet ons watter dinge ons wel gelukkig maak, en wat ons vul met algemene gevoel van vreugde en tevredenheid.Aktiwiteit : Noem 10 positiewe dinge wat jy geniet om te doen 24. Fisiese hulpmiddle 2 : Liggaamshouding Staan so reg-op as wat jy kan. Trek skouers terug. Verbeel : onsigbare draad bokant skedel jou optrek Voel langer word (meer suurstof as jou liggaamshouding reg is) Neem dit nog verder: strek albei jou arms (met palms na mekaar) op teen jou ore. Voel die kante van jou lyf rek terwyl jy met jou vingers hoog in die lug opreik. 25. Fisiese hulpmiddle 3 : Ontspan jou rug Staan regop. Verbeel onsigbare draad bokant skedel optrek Laat sak ken op bors Rol werel vir werwel hele rugstring totdat hele bolyf slap hang na die grond. Asem uit Jou skouers, arms, gewrigte e vingers sal alles ontspanne en slap hang. Bly in hierdie posisie solank as wat dit gemaklik voel.Probeer die posisie hou vir paar minute maar as jy enige druk voel, hou dadelik op en gaan na die vogende stap: voer die proses agteruit uit totdat jy weer regop staan. Herhaal hierdie oefening vir solank as wat dit neem vir jou nek, skouers en rug spiere om te ontspan. 26. Hoe om stres daagliks te hanteer Jy mag voel so baie dinge is buite jou beheer, maar jy kan altyd beheer hoe jy gaan reageer op hierdie dinge. Dit gaan daaroor om beheer te neem: beheer te neem oor jou gedagtes, jou emosies, jou skedules, jou omgewing en die manier waarop jy probleme hanteer. Stres bestuur behels die volgende : verander die stres situasie indien jy kan, verander jou reaksie indien jy nie die situasie kan verander nie, kyk na jouself, maak tyd vir rus en ontspanning. 27. Onthou hierdie 4: vermy verander aanpas aanvaar 28. Stres beinvloed ons op alle gebiede : fisies, emosioneel, kognitief, sosiaal en geestelikPic of overlapping circles