DAGBOEK - gimmies.co.zavan der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. Maandag 19 Augustus Gr....

5
“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” GEAGTE OUERS Ons kultuurweek was weereens ʼn reusesukses. Ons het opnuut besef hoe geseënd en talentvol ons leerders is. Baie dankie vir almal wat dit ondersteun het. Baie geluk aan mev. Loretté du Toit en haar span helpers. Die twee tonele neem Vrydag 16 Augutus vanaf 17:00 in die NWU se ouditorium aan die ATKV-uitdunne deel. Baie sterkte aan me. Buys en dié akteurs. Almal is baie welkom om dit te ondersteun. Baie geluk aan die nuutverkose Gimmie- en Koshuisraad. Geniet hierdie werk, julle het n groot rol te speel in die skool se program. Gimmie-groete RA Oosthuizen 15 Augustus 2019 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 26 Donderdag 22 Augustus Tennis: Absolut Menlo-toernooi Beheerliggaamvergadering Vrydag 23 Augustus Tennis: Absolut Menlo-toernooi Saterdag 24 Augustus Tennis: Absolut Menlo-toernooi Krieket: Vriendskaplik 1ste span vs Old Boys o/15A vs 2de span o/15B vs Wesvalia Landloop: Noordvaal Rugby: 7’s (Wesvalia) Die volgende leerders is tot die nuwe Koshuisraad verkies: Cachet: Lara Badenhorst, Alsuné du Toit, Hannelies Frauendorf, Aimee Jantjies, Dollah Kilimane, Leasha Louwrens, Elmarie Naudé, Miré Pienaar, Kayla van der Ryst, Anika van der Westhuizen, Danila Venter en Katinka Verboon. Brandwag: Henrico Badenhorst, William Barclay- Beuthin, Janu Brand, Connor Doyle, Laurenzo du Plessis, JP Frauendorf, Sandile Hebe, Marcus Roode, Vian Terblanche, JW van der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. KOSHUISRAAD Maandag 19 Augustus Gr. 12 Voorbereidende eksamen begin Dogterskrieket: 1ste span vs Ikageng Hub Gholf: Liga (Orkney) Dinsdag 20 Augustus Gimmieraadopleiding (18:00 20:00) Woensdag 21 Augustus Krieket: NW-liga Muurbal: Potchefstroom-skoleliga DAGBOEK

Transcript of DAGBOEK - gimmies.co.zavan der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. Maandag 19 Augustus Gr....

Page 1: DAGBOEK - gimmies.co.zavan der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. Maandag 19 Augustus Gr. 12 Voorbereidende eksamen begin Gholf: Liga (Orkney) Dinsdag 20 Augustus –20:00)

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

GEAGTE OUERS Ons kultuurweek was weereens ʼn

reusesukses. Ons het opnuut besef hoe

geseënd en talentvol ons leerders is. Baie

dankie vir almal wat dit ondersteun het. Baie

geluk aan mev. Loretté du Toit en haar span

helpers.

Die twee tonele neem Vrydag 16 Augutus

vanaf 17:00 in die NWU se ouditorium aan

die ATKV-uitdunne deel. Baie sterkte aan

me. Buys en dié akteurs. Almal is baie

welkom om dit te ondersteun.

Baie geluk aan die nuutverkose Gimmie- en

Koshuisraad. Geniet hierdie werk, julle het

’n groot rol te speel in die skool se program.

Gimmie-groete

RA Oosthuizen

15 Augustus 2019

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 26

Donderdag 22 Augustus

Tennis: Absolut Menlo-toernooi

Beheerliggaamvergadering

Vrydag 23 Augustus

Tennis: Absolut Menlo-toernooi

Saterdag 24 Augustus

Tennis: Absolut Menlo-toernooi

Krieket: Vriendskaplik

1ste span vs Old Boys

o/15A vs 2de span

o/15B vs Wesvalia

Landloop: Noordvaal

Rugby: 7’s (Wesvalia)

Die volgende leerders is tot die nuwe

Koshuisraad verkies:

Cachet:

Lara Badenhorst, Alsuné du Toit, Hannelies

Frauendorf, Aimee Jantjies, Dollah Kilimane,

Leasha Louwrens, Elmarie Naudé, Miré

Pienaar, Kayla van der Ryst, Anika van der

Westhuizen, Danila Venter en Katinka

Verboon.

Brandwag:

Henrico Badenhorst, William Barclay-

Beuthin, Janu Brand, Connor Doyle,

Laurenzo du Plessis, JP Frauendorf, Sandile

Hebe, Marcus Roode, Vian Terblanche, JW

van der Westhuizen, Renier Vermaak en

Johan Viljoen.

KOSHUISRAAD

Maandag 19 Augustus

Gr. 12 Voorbereidende eksamen begin

Dogterskrieket: 1ste span vs Ikageng Hub

Gholf: Liga (Orkney)

Dinsdag 20 Augustus

Gimmieraadopleiding (18:00 – 20:00)

Woensdag 21 Augustus

Krieket: NW-liga

Muurbal: Potchefstroom-skoleliga

DAGBOEK

Page 2: DAGBOEK - gimmies.co.zavan der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. Maandag 19 Augustus Gr. 12 Voorbereidende eksamen begin Gholf: Liga (Orkney) Dinsdag 20 Augustus –20:00)

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Gimmies is baie trots op die drie

dogtershokkiespanne wat die naweek aan

Noordvaal deelgeneem het.

Die o/15A‘s verloor in die kwartfinaal teen

Garsfontein en eindig onder die top 8.

Die o/14- en eerstespan het ongelukkig

vasgeval teen skole soos Waterkloof,

Garsfontein en Monument.

HOKKIE

Die volgende leerders is tot die nuwe

Gimmieraad verkies:

Graad 8

Dogters: Anika du Plooy, Zandelee Jansen

van Rensburg en Kiara Kirsten.

Seuns: CF Deacon, Nicholas du Plooy en

Wian Landman.

Graad 9

Dogters: Amoré Badenhorst, Selma Kotze

en Fransuné Venter.

Seuns: Jacus Rousseau, Martin van

Onselen en Benjamin Viljoen.

Graad 10

Dogters: Natasha de Beer, Minelize du Toit,

Karmen Fouché, Wiané Joubert, Miré

Pienaar, Sunel Smit, Marla Stear, Milana van

der Merwe, Jacqueline van Rooyen en Chloe

Werkman.

Seuns: JP Frauendorf, Phillip Jonker,

Hannes Koornhof, George Kotze, Micha

Kriek, Heinrich Raubenheimer, Reynard

Rossouw, Coenraad van Graan, Michael van

Rooyen en JC van Wyk.

Graad 11

Dogters: Chrizan Badenhorst, Lara

Badenhorst, Elliné Heenop, Annemarie

Hoffman, Aimee Jantjies, Martiné Jordaan,

Marlize Jordaan, Leasha Louwrens, Leonore

Lubbe, Jana Mc Kinnon, Mizelle Muller,

Elmarie Naudé, Malleen Pienaar, Lize van

der Westhuizen, Anneke van Aswegen,

Ruandi van Dyk, Joné van Eeden, Miandi

van Staden, Heidi van Tonder en Danila

Venter.

Seuns: Henrico Badenhorst, Philip Botha,

Janu Brand, André de Beer, Theo Ferreira,

Johann-Erich Holm, Benjamin Krüger, Martin

Landman, Janneman Mokken, George

Oosthuizen, Anro Prinsloo, Ivan Reckling,

Liardt Redelinghuys, Janco Richie, Marcus

Roode, Stefan Schoeman, Morné Stafford,

Nardus Swart, Gerhard Turkstra en Francois

Wiid.

GIMMIERAAD

Baie geluk aan Louis Fourie wat in die

Noordwes-hoërskolespan ingesluit is wat op

18 Augustus by Vaal de Grace gaan

deelneem.

GHOLF

Page 3: DAGBOEK - gimmies.co.zavan der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. Maandag 19 Augustus Gr. 12 Voorbereidende eksamen begin Gholf: Liga (Orkney) Dinsdag 20 Augustus –20:00)

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Baie geluk aan die eerste dogters-

krieketspan wat gister teen Matlosana Hub

gespeel en met agt paaltjies gewen het.

Mooi so, meisies! Dit is ‘n goeie begin van

die krieketseisoen.

DOGTERSKRIEKET

Uitslae van Woensdag 7 Augustus se

wedstryde is as volg:

Span Uitslag Opponent

Gemengde A-span (1)

Wen Girls High A

Dogters A-span

Wen Gimmies B-span

Uitslae van Woensdag 14 Augustus se

wedstryde is as volg:

Span Uitslag Opponent

Gemengde B-span

Verloor Ferdies Gemeng A-span

Dogters A-span

Verloor Ferdies Dogters A-span

Baie geluk aan Dylan Niemack en Elske

Garbers wat in die Suid-Afrikaanse o/16-

muurbalgroep is. Dit is ’n groot prestasie en

Gimmies is baie trots op julle.

MUURBAL

Bronwyn Eastes, Buhle Molefi, Daru

Pretorius en Drickus Redelinghuys gaan op

Saterdag 17 Augustus aan ʼn kompetisie

deelneem waartydens hulle provinsiale

kleure kan verwerf. Baie sterkte!

CHEERLEADERS

Die eerste seunstennisspan het teen Volkies

in die NW-finaal gespeel. Hulle moes

ongelukkig die knie buig, maar ons is steeds

baie trots op hulle.

TENNIS

Die volgende atlete het baie goed presteer

by die NWU-ASA Grand Prix en ACNW-liga.

o/14 Seuns

Rico Leijenaar (1ste)

o/14 Dogters

Ilane Herbst (6de)

Anika Rossouw (8ste)

o/16 Dogters

Danielle Verster (1ste – Junior Grand Prix

wedloop)

Sunel Smit (3de)

o/17 Seuns

Henrico Badenhorst (13de)

o/17 Dogters

Leonore Lubbe (6de – Junior Grand Prix

wedloop)

Senior Seuns

Abrie Kruger (8ste)

LANDLOOP

Page 4: DAGBOEK - gimmies.co.zavan der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. Maandag 19 Augustus Gr. 12 Voorbereidende eksamen begin Gholf: Liga (Orkney) Dinsdag 20 Augustus –20:00)

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Kaartjies kan ook gekoop word by juf. Mariëtte van

Vuuren by [email protected].

Baie geluk aan Marko Vorster wat

deurgedring het na die finale rondte van The

Kids Talent Festival wat op 22 September in

Pretoria plaasvind. Marko neem in die

drama-kategorie deel.

DRAMA

Dit was ʼn voorreg om ons leerders se talente

te sien.

KULTUURWEEK

Page 5: DAGBOEK - gimmies.co.zavan der Westhuizen, Renier Vermaak en Johan Viljoen. Maandag 19 Augustus Gr. 12 Voorbereidende eksamen begin Gholf: Liga (Orkney) Dinsdag 20 Augustus –20:00)

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”