Cyber wellness /...
Transcript of Cyber wellness /...
2015-03-02
1
Cyber wellness / Kubergesondheid
25 Feb 2015
Social Media and your child / Sosiale media en u kind
Hoekom is ek hier vandag?
Elke generasie het sy eie uitdagings…
Daan desimaal
2015-03-02
2
The Internet and Social Media
• The internet is like a knife…
• Die internet is great en gevaarlik
• Six scary stories…
• Vyf goue reëls
The internet (including SM) is like a knife…
2015-03-02
3
Cool knifes…
Weird knifes…
2015-03-02
4
Give him a knife …
… and what do you expect?
The Internet and Social Media
• The internet is like a knife…
• Die internet is great en gevaarlik
• Six scary stories…
• Vyf goue reëls
2015-03-02
5
Great goed op die internet
• Hulp met skoolwerk
– Wikipedia
• Great videos
– Youtube
– TED?
• Gesels met vriende
– Snapchat
• Deel van ervarings met ander
Dit is wonderlik om ‘n mes reg te gebruik
• Gebruik ’n mes gerus om:
– Sushi (Soesji?) te maak
– Jou kos te eet
– Koek te sny
– Biltong te kerf
2015-03-02
6
• ‘n pizza te sny?
• ‘n skroef in te draai?
• jou tande skoon te maak?
• sop te eet…?
• op te sit?
Maar sal jy ‘n mes gebruik om…
Gevare op die internet
Stuff wat jou en jou rekenaar teiken
– Virusse
• Ons kry hulle in die regte wêreld ook,
hulle maak ons siek!
– Hackers
• Ons kry hulle ook in die regte wêreld, hulle wil ons
goed steel, ons noem hulle inbrekers en rowers
– Mense wat hulle as iemand anders voordoen…
• Ons kry hulle in die regte wêreld ook as die motor wat
langs jou stop en sê: Klim in en ry saam
2015-03-02
7
Gevare op die internet (II)
Maar die HEEL gevaarlikste ding op die internet ...
JYSlim mense doen onnosel
dinge op Sosiale Media!
The Internet and Social Media
• The internet is like a knife…
• Die internet is great en gevaarlik
• Six scary stories…
• Vyf goue reëls
2015-03-02
8
Story 1: People in jail due to Facebook
• Jordan Blackshaw (20) & Perry Sutcliffe-Keenan (22) from UK
each serving 4 years in jail due to inciting violence on Facebook
• Do not
– Say things about people or your parents on Social Media
– Use bad language or insult people
– Say things about your school or children
– Say anything that you will regret
Story 2: People without work due to
Facebook / Whatsapp / …
Up to 70% of people that are applying
for jobs are not even invited for
an interview due to what the
companies find on the internet
Will you tell embarrassing stories about yourself at a job
interview? Be careful that Facebook, Whatsapp, Instagram,
Snapchat & Youtube is not doing it on your behalf…
2015-03-02
9
Story 3: Man in jail after killing people
that he met through Facebook
Thabo Bester from SA was sentenced to 50 years in jail for assault
and murdering women that he met exclusively through Facebook
His victims are not that lucky,
most are dead.
Story 4: Girl commit suicide due to photo
Tallulah Wilson (15) committed suicide when
a semi-naked photo that she shared with her
boy friend is circulated through the school
There are a couple of these cases and they all have
one thing in common – the photos were all shared
with a girlfriend, boyfriend or BFF
2015-03-02
10
Story 5: Young SA lady attacked in London
due to geo-tagging
She posted pictures of her
new flat as a single girl in
the big new city on
Facebook and Twitter.
Criminals knew exactly
where to find her…
Story 6: The scariest story of them all …?
Ensure that it
is not yours!
2015-03-02
11
Internetveiligheid
• Die internet is soos ‘n mes…
• Die internet is great en gevaarlik
• Ses scary stories
• Vyf goue reëls
Ek verstaan nie so lekker nie?
Wat beteken dit alles?
Wat mag ek doen en wat
mag ek nie doen nie?
Wat moet ek doen en wat
moet ek nie doen nie…?
2015-03-02
12
Vyf goue reëls vir kinders (I)
1. Jou maak NOOIT vriende met iemand wat jy nie ken nie, klaar!
– Nie eers met Justin Bieber, Miley Cirus, Angelina Jolie of Brad Pit nie...
2. Wees altyd jouself en praat altyd die waarheid
– Net omdat jou username cyberbabe, kuberkoning of GodsGiftToEversdal
is, beteken dit nie jy is regtig iemand anders nie...
– Moenie slapgat wees en jouself voordoen as iemand anders nie
– Moet NOOIT iets doen wat jy nie voor jou ouers, onderwysers,
klasmaats, jou toekomstige ou / meisie of werkgewer sal doen nie
3. Wees altyd agterdogtig
– Maak altyd 100% seker hoekom iemand iets wil he of wil weet...
– Sosiale Media (Snapchat / Whatsapp / mxit) is NIE privaat nie!
Vyf goue reëls vir kinders (II)
4. As jy ongemaklik voel – is iets verkeerd – Dink, besluit en doen!
– Vertel, vra, praat, moet nie stilbly nie!
5. “Think before you post”
– Dink voor jy iets op die internet sit, twee, drie keer, vier keer…
– Pragtige Afrikaanse spreekwoord: Spyt kom altyd te laat
2015-03-02
13
Vyf goue reëls vir ouers (I)
1. Praat met jou kind hieroor, moenie volstruiskop in die sand
maak nie!
– Dit is vandag se Daan Desimaal en Daantjie Kat
2. Stel ’n internet en Sosiale Media ”gedragskode”op
– Wasgoed hoort in die wasgoedmandjie, skottelgoed hoort in die wasbak,
die hond se waterbak moet altyd vol wees ... en Sosiale Media???
3. Wees altyd bewus waarmee jou kind besig is
– Geen rekenaars / laptops of selfone agter toe deure nie
– Gaan kyk op hulle rekenaars en selfone waarmee hulle besig is – hulle
weet nie van beter nie
– Kom ooreen met hulle dat jy daarna mag kyk ... Die internet is nie
privaat nie!
Vyf goue reëls vir ouers (II)
4. Verstaan die ”settings” van dit wat hulle gebruik en maak
seker dat hulle dit reg gebruik
– Geo-tagging is ’n onding – wees baie versigtig
– Verstaan wat Whatsapp/ Facebook / Instagram / ... se verskillende
stellings is en maak seker dit is reg gestel vir hulle gebruik
5. Doen lekker dinge met jou kinders waar hulle nie Sosial media
kan gebruik nie
– Gaan fliek
– Bou ’n boomhuis
– Gaan roei die oranje rivier
– Gaan snorkel vir ure op Stormsriviermond
2015-03-02
14
A closing thought