By die DOOPVONT - Durbanville Gemeente April BlitSig_2.pdf · jou deel te maak van die Durbanville...

4
Ons staan vandag stil by Jesaja 43: 16 -21 1 09:00 Klassieke Diens Dr Tinus van Zyl (Doop) Kerkgebou 09:00 Familiediens Ds André Agenbag Gemeentesentrum Jeuggroepe Voorskool tot gr 6 7 April 2019 VANDAG 18:00 DG Leef diens Dr Tinus van Zyl Jeuggroepe gr 7-11 Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld BAIE WELKOM NUWE INTREKKERS! Ons wil jou graag leer ken en kan nie wag om jou te ontmoet nie – gee gerus jou kontakbesonderhede aan die kerkkantoor deur. Een van ons leraars sal dan kontak maak om 'n besoek af te lê. Skryf gerus jou naam in die nuwe intrekkerboek in die portaal. Jy kan ook ons webblad besoek by www.durbanvillegemeente.co.za vir meer inligting oor die gemeente. Lidmaatskapoorplasings kan by Christa aangevra word by 021 9756370. Ons sien uit om jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die profesie van Deutero-Jesaja (40-55). Dis 'n nuwe skepping wat deurbreek in die dorheid van die woestyn. Hierdie verlos- singsdaad van God is telkens nuut in nuwe omstandighede: “God gaan iets nuuts doen!” Só moes die ballinge in Babilon agterkom. So kan die Christengemeenskap na Pase ook agterkom. In die verlossingswerk van Christus, soos treffend verbeeld in sy lydensweg, kruisiging en opstanding, is God besig om sy verlossingsdade nuut te realiseer. Christenge- lowiges kan hulleself instem op die toonaard van Deutero- Jesaja se profesie. Dit dien tot troos (soos in die geval van Deutero-Jesaja), maar ook tot aanmoediging. Prof Louis Jonker Elke Donderdagaand vanaf 19:00 bied ds André Agenbag 'n oop Bybelstudiereeks aan waarheen almal uitgenooi word. Hierdie kwartaal begin ons met 'n Bybelstudiereeks, Johannes, die geliefde dissipel van Jesus.” By die DOOPVONT ... VAN WYK Riaan & Celeste doop vir WIHAN SCOTT MJ & Mandy doop vir JANINE & LARA WILKE Sarel & Marna doop vir DANIËL

Transcript of By die DOOPVONT - Durbanville Gemeente April BlitSig_2.pdf · jou deel te maak van die Durbanville...

Page 1: By die DOOPVONT - Durbanville Gemeente April BlitSig_2.pdf · jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die profesie

Ons staan vandag stil by

Jesaja 43: 16 -211

09:00 Klassieke Diens

Dr Tinus van Zyl (Doop)

Kerkgebou

09:00 Familiediens

Ds André Agenbag

Gemeentesentrum

Jeuggroepe

Voorskool tot gr 6

7 April 2019

VANDAG

18:00 DG Leef diens

Dr Tinus van Zyl

Jeuggroepe gr 7-11

Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

BAIE WELKOM NUWE INTREKKERS!

Ons wil jou graag leer ken en kan nie wag om jou te

ontmoet nie – gee gerus jou kontakbesonderhede aan die

kerkkantoor deur. Een van ons leraars sal dan kontak

maak om 'n besoek af te lê. Skryf gerus jou naam in die

nuwe intrekkerboek in die portaal. Jy kan ook ons webblad

besoek by www.durbanvillegemeente.co.za vir meer

inligting oor die gemeente. Lidmaatskapoorplasings kan by

Christa aangevra word by 021 9756370. Ons sien uit om

jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie!

Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die

profesie van Deutero-Jesaja (40-55). Dis 'n nuwe skepping wat

deurbreek in die dorheid van die woestyn. Hierdie verlos-

singsdaad van God is telkens nuut in nuwe omstandighede:

“God gaan iets nuuts doen!” Só moes die ballinge in Babilon

agterkom. So kan die Christengemeenskap na Pase ook

agterkom. In die verlossingswerk van Christus, soos treffend

verbeeld in sy lydensweg, kruisiging en opstanding, is God

besig om sy verlossingsdade nuut te realiseer. Christenge-

lowiges kan hulleself instem op die toonaard van Deutero-

Jesaja se profesie. Dit dien tot troos (soos in die geval van

Deutero-Jesaja), maar ook tot aanmoediging.

Prof Louis Jonker

Elke Donderdagaand vanaf 19:00 bied ds André Agenbag 'n

oop Bybelstudiereeks aan waarheen almal uitgenooi word.

Hierdie kwartaal begin ons met 'n Bybelstudiereeks,

“Johannes, die geliefde dissipel van Jesus.”

By die DOOPVONT ...

VAN WYKRiaan & Celeste

doop vir WIHAN

SCOTT MJ & Mandy

doop vir JANINE & LARA

WILKE

Sarel & Marna

doop vir DANIËL

Page 2: By die DOOPVONT - Durbanville Gemeente April BlitSig_2.pdf · jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die profesie

PALMSONDAGSONDAG 14 APRIL

DAGBOEKWat gebeur hierdie week?

Di. 09 April

08:00 Stilword (Gebed)

Wo. 10 April

18:00 Kooroefening

Do. 11 April

08:00 Nagmaal en Gebed

Vr. 12 April

06:00 Mannebediening

19:00 Kerkraad en Bedieningsleiers

VOORBIDDING

Ons bid vir lidmate wat siek is of besig is

met behandeling: Koekoe Laubscher.

Basie Coetzee, Hennie Fick en

Frans Beuler is oorlede en ons bid

vir troos vir hulle families en vriende.

Laat weet asb. vir Christa by die kerkkantoor –

[email protected] as jy weet

van siekes of nood êrens. Ons wil julle graag

besoek en vir julle bid.

SOPKOMBUISOns het 'n paar nuwe vrywilligers nodig

om eenmaal per maand 'n pot sop te kook, brood te koop en/of op te skep.

Kontak Nelleke 082 775 3064 as jy wil help.

VOLGENDE SONDAG

14 APRIL PALMSONDAG

Teks: Psalm 118: 1-2, 19-29

09:00 Klassieke Diens

Ds Wynand Breytenbach,

Kerkgebou

Hoërskool Durbanville koor & orkes

09:00 Familiediens

Ds André Agenbag,

Gemeentesentrum

18:00 DG Leef diens

Ds Wynand Breytenbach

BEHOEFTE AAN WOL VIR KOMBERSE'n Gemeentelid wat betrokke is by SANCA (SA Nasionale Raad insake Alkoholisme en

Dwelmafhanklikheid), verrig lewensveranderende werk oa in Loeriesfontein, 'n baie afgeleë

dorp in die Wes-Kaapstreek. As deel van 'n gemeenskapswerkprojek, is daar 'n paar onder-

steuningsgroepies wat lappieskomberse vir die bejaardes in Loeriesfontein brei. Ons vra

vriendelik indien enigiemand afvalwol beskikbaar het wat hul vir hierdie doel kan skenk, kan

dit by die kerkkantoor besorg word. Merk asb vir Loeriesfontein.

Page 3: By die DOOPVONT - Durbanville Gemeente April BlitSig_2.pdf · jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die profesie

SPESIALE OFFERS: SENDELINGEVandag gaan ons deuroffers vir ons

gemeente se sendelinge

Die Here Jesus het Petrus en Lisle gestuur om betrokke te wees

met kerkplanting in Asië. Na opleiding gedurende 2005/06 het

Durbanville Gemeente hulle gesin uitgestuur om te gaan dissipels

maak onder die nasies. Hulle werk tans in Suid-Oos Asië.

Petrus dien as die direkteur vir opleiding by hulle organisasie se

internasionale kantoor.

Saam met Lisle is hulle ook betrokke by kerkplanting in hul

konteks. Ons bid vir hulle werk en hul twee kinders.

TOERUSTING

& GELOOFS-

VORMING

Lering:

Drie Maal God

Die volgende

lesing is op

Donderdag,

02 Mei

en die tema is:

God by ons.

Kontak die kerkkantoor indien jy

belangstel of vir meer inligting.

SINODALE BYEENKOMS VIR VROUELIDMATE10 April 2019, 09:00 - 13:00 by Eengezind

Bespreek by Ankia 021 808 9060 | [email protected]

Inskrywingsfooi R150pp(sluit vooraf koffie & brunch in)

R200 ʼn HEMP

Die Moederskip

DG Leef – AfrikaDG Leef – Liefde

Page 4: By die DOOPVONT - Durbanville Gemeente April BlitSig_2.pdf · jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die profesie

BESONDERHEDETel: 021 975 6370

E-pos:

[email protected]

Webblad:

www.durbanvillegemeente.co.za

Facebook:

Durbanville Gemeente

Instagram:

@durbanvillegemeente

@DG_Leef

Twitter:

@Dgemeente

DURBANVILLE GEMEENTE

BANKBESONDERHEDEABSA, Durbanville-tak,

Rekeningnommer: 141 058 0019

Naam: NG Gemeente Durbanville

Verwysing bv. Pienaar/MDO

KERKKANTOORKERKKANTOOR

Offergawes en spesiale

bydraes kan ook d.m.v.

SNAPSCAN gegee word. As u

ʼn slimfoon het, is dit baie

maklik. Laai net die

SNAPSCAN App af en volg

die instruksies.

PAASFEES

SONDAG 21 APRIL

PAASSONDAG

Ds André Agenbag

DONDERDAG 18 APRIL DONKERDIENS OM 19:00

KERK

WOENSDAG, 17 APRIL LAASTE AVONDMAAL OM 19:00,

KLEIN ROOSBOOM

DINSDAG, 16 APRIL THE SHACK OM 19:00, GEMEENTESENTRUM

VRYDAG 19 APRIL GOEIE VRYDAG – FEESDIENS

OM 09:00 KERKGEBOUDr Tinus van Zyl, Nagmaal

Ons dorp gaan as 'n eenheid weer saam bid vir

10 dae aaneen! Wat 'n wonderlike geleentheid!

Woensdag 29 Mei – Saterdag 8 Junie

As jy by die reëlings betrokke wil raak kontak gerus die

kerkkantoor! Meer informasie om te volg!

MAANDAG 15 APRIL KRUISSTAP MAASTRICHT

Vertek vanaf die kerkgebou om 17:30