Blokfluit Karate Boek2

download Blokfluit Karate Boek2

of 15

description

blokfluit

Transcript of Blokfluit Karate Boek2

PowerPoint Presentation

BKom ons klap en speel woorde wat met n B begin:

Bal qBallon qqBobbejaan ryqBloublasie qqqAKom ons klap en speel woorde wat met n A begin:

AapqAppel qqAppeltert ryqAspoestertjie qryq

Kom ons speel op B en AKlap die woorde van die versie.Lees nou die letters hardop.Blaas nou op daardie gaatjies.

Bak n tertB B A wagAppeltertA A A wagBak n lekker B B B BAppeltertA A B wagGKom ons klap en speel woorde wat met n G begin:

GraafqGeitjie qqGemmerbier ryqGoudvissie qry

2Klap die woorde van die versie. Lees die lettes hardop.Blaas nou op daardie gaatjies.

Hot cross bunsB A G wagHot cross bunsB A G wagOne a penny B B B BTwo a pennyA A A A Hot cross bunsB A G wag

n Blaasspeletjie!Blaas die note soos die strepies s

B_____ B_____ B_____A_____ A_____ A_____B_____ A_____ B_____

3

Halwe Noot n Halwe noot moet vir twee tellings aangehou word.hMaak die blokkie vol halfnote.Ons kan die noot klap en s: Taa-aaOns kan die halfnote ook so skryf. Maak die blokkie vol met hierdie note.hB qqqq h__ h__AqqH h__ h__Gqqqq H h__

Twee kwartnote = een halfnoot. q+ q= hSpeel nou die note op jou blokfluit soos aangedui

4

Hele Noot n Hele noot moet vir vier tellings aangehou word.wMaak die blokkie vol halfnote.Ons kan die noot klap en s: Taa-aa-aa-aaB qqqq w____AW w____Gqqqq w____Vier kwartnote = een heelnoot. q+ q + q+ q = wSpeel nou die note op jou blokfluit soos aangedui

5

Die NotebalkOns kan n noot op elke lyn (L) en in elke spasie (S) skryf.Skryf nou self die note.Maak n L vir lynnote en n S vir spasienote.

Die Diskant-SleutelKom ons skryf B op die notebalkn Liedjie op B

Kom ons skryf A op die notebalkKom ons speel op An Liedjie op B en A

Kom ons skryf G op die notebalkKom ons speel op Gn Liedjie op G,A en B

White BeltAgstenoteTwee agstenote = een tellingryMaak die blokkie vol agstenote.Ons kan die noot klap en s: Ti-tiOns kan die agstenote ook so skryf. Maak die blokkie vol met hierdie note.S en klap die ritme:

ry

hr yry\qqryry12

Liedjies met BAG13Yellow Belt