Bloemnuusbl 20150313
-
Upload
central-newspaper-group-bloemnuus -
Category
Documents
-
view
297 -
download
13
description
Transcript of Bloemnuusbl 20150313
Tel. 0514047600 | Vrydag 13 Maart 2015 | www.bloemnuus.co.za GRATIS
Derde albumPlaaslike groepspog met nuweklanke 2
Nuwe fliekHelene geselsoor ‘Balladevir ’n enkeling’
3
Transgariep’n Gewestewat altoos nawater bly smag
6
Vrystaat se koningvan rose tree uit
Marietjie Gericke
DIE man wat bekendheid as“Rooskoning van die Vrystaat”verwerf het, het nou amptelik uitdie georganiseerde roosliefhebbersbedryf getree.Prof. Johan Moll van Bloemfon
tein, wat vir twee termyne presidentvan die SuidAfrikaanse Roosvereniging was en lank die voorsitter vandie Vrystaatse Roosvereniging, sêegter hy bly ’n roosvriend enpassievolle roosliefhebber.Dié afgetrede professor in
geskiedenis en voormalige dekaanaan die Universiteit van die Vrystaatsal in die toekoms nog metroosbeoordelings op kampioenskapskoue help.Moll is die naweek deur die
Roosvriende van die Vrystaat (dienuwe naam van die VrystaatseRoosvereniging) vir sy jare langebydraes tot die Vrystaatse Roosvereniging bedank. Hy is ook vereer virsy wye kennis en vernuf in diepragtige tuine van Dirkie Herholdtlangs die Renosterspruit buiteBloemfontein. Hierdie toegewydebydraes oor die jare heen het dieRosestad behoorlik laat “blom”.Liefde vir tuine en plante was
Moll se voorland, want as kindreeds het hy sy ma met blommerangskikkings gehelp en bruidsruikersgemaak. Sy groot belangstelling inrose het daartoe gelei dat hy ’ngesaghebbende op die terrein vanroosbeoordeling geword het.Hy het die eerste samevattende
beoordelaarshandleiding vir dieRoosfederasie van SuidAfrika (Rosa)saamgestel.Hy het landwyd beoordeel en is
ook genooi om oorsee in HamptonCourt in Engeland te beoordeel,asook in die Bagatelletuin in Parys,op die wêreldkonferensie in Houston,
Amerika, en in die bekende roseparkin Belfast, Ierland.Hy is later tot president van Rosa
verkies en het as redakteur van diejaarblad opgetree. Hy lewer steedsartikels daarvoor.Moll het voorts as een van die
visepresidente (Afrika) in dieWêreldroosfederasie gedien.Sy liefde vir tuinmaak het daartoe
gelei dat hy ’n pragtige roostuinaangelê het en met sy tuine inHeuwelsig en later in Langenhoven
park het hy talle eerste pryseverower.Moll het oor die jare heen talle
lesings oor vele aspekte van dierooskultuur gelewer. Hy is destydsook deur die departement parke vandie Mangaungmetro as komiteelidbetrek in sy planne om die roostuinby die dieretuin op te knap.Oor Bloemfontein as Rosestad ken
sy geesdrif geen perke nie en hywas een van die leiers wat die stadse Plukrooskompetisie uitgebrei het
sodat dit vandag die grootste in dieland is.Volgens mense in rooskringe het
hy as voorsitter van die VrystaatseRoosvereniging indruk gemaak metsy kreatiewe denke en sy suksesvollenuwe planne om die Roosskou opgroot skaal tot ’n omvattende planten blomskou uit te brei.Dit het die eerste keer in 2011
plaasgevind en is in samewerkingmet die VRV se sakevennoot, dieLoch Loganwaterfront, aangebied.
Op die Roosvriende van die Vrystaat se teegeselligheid waar van prof. Johan Moll afskeid geneem is, is van linksDirkie Herholdt, Helga Streicher (voorsitter), Marie du Plooy, prof. Moll en Trudie de Kock. Foto: Marietjie Gericke
Te veel skuld?Te veel skuld?ONS KONSULTEERLANDWYD
Kellnerstraat 41, Westdene BloemfonteinTel. 051 448 8462 • 072 544 8289
steBotshabelo kantoor: Re-a-Hola kompleks, Kantoor 20, 1 Vloer
• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.
HELPDEBT COUNSELLORS cc
• SKULDBERADERS• ADMINISTRATEURS• REGSADVISEURS
DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23
Skuldbeslaglegging (‘garnishee orders’) afgetrek van jou salaris? Ons kan dit stop.
Ons konsulteer ookna-ure in die
privaatheid van ueie huis of perfaks/e-pos.
Skakel ons vandag nog vir vinnigeskuldverligting – ons KAN help !
X1PV5PA1-BN130315
2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 13 MAART 2015
K2 spog met nuwe klankeTinus van Staden
LOCAL is darem altyd lekker.Bloemfontein se eie musiekgroep K2het onlangs sy derde album bekendgestel en dit beloof om die piekvan hul onlangse sukses te wees.Dié groep het gewaag met die
album Change is Good nadat hullevan hul gewone countryrockresepafgewyk het en meer op popmusiekin die album gefokus het.“Ons het in 2003 begin en dit
was ‘n ongelooflike reis. Ek glo onshet nou ons eie klank gevind enons kan nou voortbou op diesuksesresep,” sê Frans Wessels, diehoofsanger van die groep.
Sy broer Danie Wessels is diekitaarspeler terwyl Leon Botha astromspeler die res van die driemangroep opmaak.K2 se vorige twee albums was
iets heeltemal anders, maar hulvolgelinge kan gerus opgewondewees vir die nuutste tree in hulreis. Liedjies soos Faith, I won’t letyou down en Without you speelreeds op 16 groot radiostasies oordie land heen.Die groep het waarlik ‘n ople
wing ervaar die afgelope viermaande en het sowat 50 vertonings in die tydperk gedoen. Hullehet selfs vir die bekende SuidAfrikaanse groepe The Parlatones en
Zebra and Girrafe geopen.“As ek en Danie kon kies, sou
ons baie meer countryrock musiekgemaak het, maar vir wie sing jydit nou eintlik? Die mark daarvooris baie klein in SuidAfrika.“Daarom is ons nuwe album
kommersiële popmusiek. Dieontvangs wat ons van die publiekgekry het, was egter geweldigpositief,” het Wessels gesê.Volgens Wessels het die musiek
van veral Bon Jovi tot hom persoonlik gespreek toe hy jonk was.“Ek was ‘n rebel op hoërskool en
Bon Jovi het musiek gemaak wattot my gespreek het. Ek kon mymet hom vereenselwig.
“Ons het nou ons eie geur aanons musiek verleen. Ons skryfmusiek wat uit die hart uit kom enek glo mense kan hulle noudaarmee vereenselwig soos ek metBon Jovi toe ek jonger was,” het hygesê.Oor wat die toekoms vir K2
inhou, meen Wessels die groep wilgraag sy sosialenetwerkvoetsporeverbreed.“Ons het ‘n nuwe Facebookblad
en ons liedjies is ook op Youtube.“Ons wil graag nasionaal en
internasionaal gaan vanjaar. Onsbeplan groot dinge.”Volg K2 op Facebook: K2bandza
of op YouTube: K2Rockband. Frans Wessels van K2.
Vars talentgenooi virdeelname
Ruan Bruwer
DIEGENE wat reken hulle beskik oortalent as sanger of danser moetseker maak hulle gaan stel dit dienaweek op die Bloemskou Computicket Talent Searchkompetisie tentoon.Prysgeld van R10 000 is op die
spel vir die wenner. Die tweede prysis R5 000 en met ’n derde pleksteek jy R2 500 in die sak.“Ons soek vars, talentvolle
individue of groepe met talent insang of dans,” sê Elmarie Prinsloo,uitvoerende hoof van die Bloemskou. Die eerste uitdunronde wordSaterdag (14/03) tussen 08:00 en13:00 in die André Huguenetteatergehou. Sondag (15/03) van 10:00tot 12:00 bied Pacofs ’n werksessievir die deelnemers aan.Die wenners word op 30 April op
die skou aangewys.“Die doel van die projek is om
jong, belowende kunstenaars teidentifiseer en hulle te help om teontwikkel en ’n loopbaan uit hultalent te begin.”Van die reëls wat geld, is:
S optredes mag nie langer as drieminute wees nie;S geen orkeste word toegelaat nie,slegs spookbegeleiding (back tracks)en akoesties;S deelnemers moet tussen dieouderdom van 18 en 30 wees enmag geen vorige professioneleervaring hê nie; enS finaliste moet op al die geskeduleerde uitdun en optreedatums(15 Maart, 21 Maart, 16 April, 23April en 30 April) beskikbaar wees.Rig navrae deur ’n epos te struur
Engels-onnie die wysieagter Tralie-musiek
Ruan Bruwer
DIE Hoërskool Sentraal het ’nonderwyser wat net sowel ’nvoltydse liedjieskrywer en/of sangerkon wees.Daardie loopbaan wink dalk
nog, maar vir tyd en wyl helpWilliam Loots om op ’n uniekemanier, juis deur musiek, ’nnalatenskap by die skool te helplos waar hy sedert 2009 Engelsgee.Hy sê musiek is sy eerste liefde,
maar sy liefde vir kommunikasiemet mense maak dat hy gemaklikin die rol van onderwyser is.Hy kan tussendeur steeds kitaar
en liedjieskryflesse gee en selfliedjies komponeer.William, wat in Hennenman
grootgeword het, was in 2008 dienasionale wenner van die ATKV seCrescendoKreatief, ’n liedjieskryfkompetisie en word steeds as eenvan die land se beste liedjieskrywers gereken.Hy het al vir die sangers Jaco
Labuschagne, Andriëtte Norman,George Meiring, Armand Hofmeyr,Vaughan Gardiner en HeinzWinkler se albums liedjies geskryfen was Kayla Gouws van dietelevisiereeks Liefste Kayla sestemafrigter.Hy het opleiding in ligte musiek
en jazz ontvang en is ’n ewe goeiesanger as skrywer.Volgens hom het ’n kollega,
Poedels du Plessis, vir hom gesê
die skool kort liedjies wat eie aanSentraal is en wat deur volgendegeslagte steeds gesing kan word.Wat gevolg het, is liedjies soos
Traliehart (sy eerste poging), Tralietye en Brak of sitting duck watvolgens hom die gewildste onderdie leerlinge is. Daarin wordgesing “ons is nie ’n brak of ’nsitting duck nie”, verwysend naGreykollege en Oranje.“Ons het seker al so ses of
sewe van ons eie liedjies. Onsprobeer elke jaar om ’n temaliedjie te skep.”Op die Interhoërswemgala
verlede maand was Loots se stemweer oor die luidsprekers te hoorin Tralie tye tydens hul optog.“Heelwat van die liedjies is
bestaande oorsese wysies waarvoorons nuwe Afrikaanse woordegeskryf het.“Met van die liedjies het die
leerlinge self ook gehelp om dieversies se skryf.“Die plan is om vir gr. 8leerlin
ge, wanneer hulle hier begin, ’nCD van die Tralies se liedjies tegee wat hulle by die huis kanluister en die woorde kan leer virgeleenthede waar dit gesingword,” sê hy.Die talentvolle William het sy
eie ateljee laat bou waar hy vandie liedjies opneem en verwerkingsdoen.Hy was ook die brein agter
TralieTV, Sentraal se eie televisiekanaal.
Die talentvolle en musikale William Loots met sy speelgoed-kitaartjie insy klaskamer by die Hoërskool Sentraal waar hy Engels gee, maar ook’n nalatenskap op die kultuurfront help los. Foto: Ruan Bruwer
Dra jou huis by tot die spitsvraag tussen 5nm en 9nm?
Tydens spitstyd op weeksaande neem elektrisiteitsverbruik
in die residensiële sektor tot 37% toe, ’n reuse styging wat
beurtkrag kan veroorsaak… of Eskom kan verplig om duur
dieselkragopwekkers te gebruik om in dié vraag te voorsien.
Deur net energiedoeltreffend op te tree tussen 5nm en 9nm,
kan jy ’n deurslaggewende rol speel in die besparing van krag
en so help om die ligte aan te hou. Volg dié maklike stappe
om die spitsvraag in Suid-Afrika te help beheer.
Besoek www.eskom.co.za/idm vir meer inligting.
5nm en 9nm
Skakel dié
af tussen
Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002/015527/30
Mohlaleng_2283_A
Swembadpomp
Lugversorging
Skakel nie-noodsaaklike toestelle af sowel as
die ligte in kamers wat nie gebruik word nie.
Ligte
Geiser
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 13 MAART 2015 3
wat jy kies nie. Ek het al opvyfjarige ouderdom begin entertainen was mal oor dans, drama enso meer.
Jy is al vir 17 jaar ’n akteur –wat was die eerste rol wat jyvertolk het? My eerste professionele rol was in st. 8 (gr. 10) virSukovs as ’n danser (sigeuner) indie opera La Traviata. Ek het R500vir die hele seisoen verdien enwas baie trots daarop.
Jy kan Amerikaanse, Indiese,Italiaanse, Spaanse, Russiese,Franse en Britse aksente namaak.Was dit moeilik om dit aan teleer? Aksente verg tegniek enoefening. Dit is soos die bespelingvan ’n musiekinstrument – as jyophou oefen, verloor jy dievermoë om dit te bemeester.
Op 20 Maart begin Ballade vir ’nEnkeling draai waarin jy die rolvan Liebet Rynhard vertolk. Watkan jy lesers van jou karaktervertel? Sy is ’n komplekse, gebrokemens wat nie die vermoë het omoor haar issues te kom en uit tereik nie.
As jy vir jou karakter kon raadgee, wat sou dit wees? Die leweis te kort vir soveel hang-ups.
Wat was vir jou uitdagend vandie rol? Alles. Sy is so anders,fisiek en emosioneel, as ek. Ditwas ’n hele kopskuif elke keerwanneer ek in haar vel moes klim.
Hoe lank het dit geneem om diefliek te verfilm? ’n Paar maande,maar ek was drie weke betrokkeen dit was ’n groot voorreg.
Som die fliek in een sin op: Dithet alles wat ’n fab fliek vereis.
Wie sal Ballade vir ’n Enkelinggeniet? Almal, van jonk tot oud.
Hoekom moet mense die fliekgaan kyk? Want dit is ’n goeiestorie met die mooiste mense in.
Wat was die snaaksste ding watop stel gebeur het? Ek moes latexop my gesig aanwend vir ’nverouderingseffek wat met ’nhaardroër drooggeblaas moes worden dan styfgetrek word om meerplooie te maak. Die regisseur vratoe dat ek nog op my bors moetkry – daar was net nie meergenoeg tyd nie en twee grimeerkunstenaars moes vir ’n valedroogblaas.
Wat is jou gunsteling- Afrikaansefliek? Ballade vir ’n Enkeling.
Wat was die grootste blaps watjy al op enige stel oorgekom het?Ek maak die heeltyd ’n fool vanmyself.
Die lekkerste deel daarvan omaan ’n fliek te werk is . . . Diemense wat ek ontmoet en diegeleentheid om nuwe wêrelde tebeleef.
Wat is jou gunsteling- Afrikaanseboek? Ek herkou nou deur mytienjarige seun aan die Trompiereeks. Dit is so naïef en herinnermy aan my wonderlike kinderjare.
As jy enige ander loopbaan konvolg, sou jy . . . ’n Binnehuisversierder of kunskurator wees.
Wat sal jy nooit weer wil doennie? Met mense oor onbenullighede baklei.
Wat is jou gunsteling-plek inSuid-Afrika? Buffelsbaai en dieplaas in Zebediela.
Waar is die beste plek omvakansie te hou? Enige plek waardaar sneeu is om te ski.
Wat is jou gunsteling-geregwat jy self maak? Ek love kosmaak en entertain en maak nooitdieselfde gereg twee keer nie.
Gavin van den Berg en Selma van der Vyfer wat destyds Jacques Rynharden Lena Aucamp in die TV-reeks vertolk het. Foto: Skermgreep/YouTube
Armand Aucamp en Rolanda Marais wat die rolle van Jacques Rynhard en Lena Aucamp in die fliek Ballade vir’n Enkeling vertolk. Foto: Cornel van Heerden
Helene Lombard as Liebet Rynhard inBallade vir ’n Enkeling. Foto: Verskaf
BALLADE VIR ’N ENKELING hetgeen bekendstelling nodig nie.Die sukses daarvan vereiswaarskynlik ook geen verklaringnie. Tog wonder ’n mens: Wat isdit wat dit so gewild maak?Watter wenresep het dieverbeelding van soveel TVkykers,lesers en fliekvlooie aangegryp?Verskeie raaiskote kan gewaag
word.Dit kan die universele temas
wees wat talle laat aansluitingvind: vriendskap, verraad, liefde,verwonding. Dalk die raaisels watdie joernalis Carina Human indié boek moet ontrafel. Miskiendie fassinasie met die kunstenaarsiel, iets wat ontgin word,hoe onbewustelik ook al. Heel
moontlik is dit vir die meeste diespanningslyn wat hulle regdeur dieboek (en, word daar beloof, diefliek) laat naelskou.Die beste raaislag mag wees dat
dít wat die kykerspubliek en lesersaan die gons, wonder en loof gekryhet, presies dieselfde ding is watalmal binne die verhaal self boei:Jacques Rynhard. Oftewel, nie nétdie enigmatiese hoofkarakter nie,maar al die karakters wat die storierig en momentum laat optel soos ’nstoomtrein wat sy loop kry.As die voorafgenoemde raaiskote
die verskillende waens van hierdietrein is, is die karakterisering dielokomotief waarsonder die storietrein, en die verhaal, nie kan nie.Daar is Carina, met die spoke
van haar verlede wat haar jaag,wat sy dan netjies inspan om haarjuis te help aanbeweeg. JanPaulmet sy bondgenootskap en diepvriendskap met Jacques. Mysi sespitsvondigheid. Alicia met haarkatenmuisspeletjies. Lena wateenvoudig Lena is.Of die aanpassing van die verhaal
deurgaans suksesvol is, sal elke lesermaar self moet besluit. Ook, ietssoos die idiomatiese taalgebruik watdikwels net nie gemaklik op diekarakters se tonge wil lê nie, saldalk nie almal hinder nie.Een ding is seker: In die
kollektiewe geheue het Ballade vir’n enkeling en Jacques Rynhardonsterflikheid bereik.– Madré Marais
Spanningslyn, karakters hou jou geboei
Helene praat oor ‘Ballade’
Sy is ‘nkomplekse,gebrokemens wat
nie die vermoë hetom oor haar issueste kom en uit tereik nie.‘
MIN mense weet dat HeleneLombard ook die bekende pam-poenrok gedra het toe sy inBloemfontein skoolgegaan het.Ná matriek het sy ’n BA Drama-graad aan die Universiteit vanPretoria behaal en ook ’n graadaan die American Academy ofDramatic Arts verwerf. Met 17jaar as akteur het sy uitgebreideervaring in die vermaaklikheids-bedryf waarin sy haar stempel af-gedruk het in onder meer 7deLaan, Generations, KonsternasieOppie Stasie, Life is Wild, Pand-jieswinkelstories, Geraamtes indie Kas, Donkerland, Scandal! enMooiloop. Helene het ook in dieflieks Bakgat!, Hanna Hoekom enFrench Toast verskyn. Aanhan-gers kan nou uitsien na haarnuutste vertoning waar sy LiebetRynhard in Ballade vir ’n Enkelingspeel. Dit begin op 20 Maart inteaters draai. Inge Strydom hetmet haar gesels.
Jy het by die Meisieskool Oranjein Bloemfontein skoolgegaan. Hoelank was jy aan die skoolverbonde? Ek was van st. 6 (gr. 8)tot matriek in Oranje, in die LeRouxkoshuis. Ek het in Johannesburg grootgeword, maar my ouersis van die Vrystaat; my ma vanWinburg en my pa van Vrede. Myouma het ook in Bloemfonteingebly.
Het jy nog bande met Bloemfon-tein? Ek het ’n oom en tannie ennefies wat daar bly wat ek besoekwanneer ek deur die stad ry.
Wat het jou laat besef jy wil indie vermaaklikheidsbedryf wees?Dit is iets wat jou kies, nie iets
Die fliek Ballade vir ’n enkeling beginop 20 Maart draai.
4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 13 MAART 2015
BLOEMFONTEIN VAN OUDS: ’n Straattoneel van die Vrystaatse hoofstad rondom 1900. As jy foto’s van Bloemfon-tein het wat ouer as 50 jaar is, stuur dit asseblief na [email protected] met ’n byskrif.
geiser nodig hê om af te koel.Ek kry dié raad: “Ontspan. As die
krag afgaan, skink ‘n glasie wyn. Enchill.”Goeie raad? Dalk nie, al lig ons
gereeld glasies in voor en teëspoed. Maar as ons met élkebeurtkrag ‘n glasie vol maak enchill, sit ons een van die dae met‘n land vol ontspanne alkoholiste.Jou Nasaretwoord? Nkandla?
Baleka Mbete s’n is tans “kakkerlak”. Daai raasbekding wat jydoodtrap terwyl jou vrou in diedonker kombuis ‘n gil gee.Is jou Nasaretwoord ’n afsydige
moeder? ’n Pa met groot, hardehande? ’n Roekelose kind? ’nOnbillike baas? ’n Oorwerkteonderwyser? Of ’n geloofskwessie?’n Stryd met kanker? ’n Donkerbankbalans?Mag jou Nasaretwoord jou nooit
verhoed om vorentoe te kyk en aante beweeg nie. Want daar kombeslis iets goeds uit Nasaret.My kinders kom sit langs my
onder die lugversorger. “Lekker, né?”sug ek. En toe skop beurtkrag in.S Johann Nell van Bloemfonteinse boek Sondag op ’n voëlplaashet die afgelope maande opSuid-Afrika se topverkoperlystegeboer.
Johann Nell
“ONS emigreer!” Ek wip toe mykinders instorm waar ek onder dielugversorger (op hoogste spoed enlaagste temperatuur gestel) lê enkyk hoe Gordon die kokke in syhelkombuis vloek.“Ons is moeg vir die somer. Ons
haat die hitte! Ons wil Engeland toetrek.”Háát. Dreig hulle my? Asof die
binneland se hittegolf my skuld is.Kyk, die Vrystaatse hitte is
niemand se maat nie. Ek stemsaam. En as die winter kom? Danseker weer na ‘n warmer plek toe.‘n Geliefde dominee sit my een
aand op die spoor van dinge watons haat: Ons “Nasaretwoorde”.Natanael vra vir Filippus: “Kan
daar iets goeds uit Nasaret kom?”‘n Klipmuur in jou pad. Al probeerjy hoe hard, jy kry dit om die doodnie reg om óm die struikelblok tekyk nie. Nie verby, deur, oor ofonderdeur nie.Dis ‘n woord wat ‘n vloekwoord
is. ‘n Kortsluiting in jou brein sebinnewerke. Die versperring wat jouverhoed om vorentoe te kyk. Sitsware klippe aan jou voete.Wat is jou Nasaretwoord? Kom
nou, elkeen van ons het so ‘nwoord. Of twee.Een staan uit: Beurtkrag. Wie
word nie warm onder die kraag asEskom ontydig jou ligte afskakelnie? Saam daarmee die stoof, met‘n halwe gaar pastei daarbinne?Dalk maar goed die krag is af,want jy gaan koue water uit jou
Woorde watjou terughou
MENINGS EN RUBRIEKE/COMMENTS AND COLUMNS
Toets jou kennis: Wie weet wat?TOETS jou algemene kennis met diévrae wat Jens Friis saamgestel het.
1. Waarom staan die Wêreldbekerrugbytrofee bekend as die WilliamWebb Ellis?
2. Wat is die algemene naam vir ’naronskelk?
3. Watter bewaararea van 86hektaar lê noord van Dan Pienaar?
4. Wat is die naam van die langsterivier in Engeland?
5. Van watter land is die tennisspelers Ana Ivanovic en JelenaJankovic?
6. Wat is die naam van die lokaalby Sun City waar die Huisgenootskouspel plaasvind?
7. Wie het getref met die liedjieKaboemielies?A. David Fourie; B. Kurt Darren; C.Jakkie Louw
8. Wat is die naam van die “NewCity of London” wat sedert 1987opgeskiet het in die East EndDocklands waar goedere aanvanklikvan die Kanariese Eilande aangekom het?
9. Onder watter sterreteken sal jyval as jy op 7 Junie 1973 dielewenslig gesien het?
10. Hoeveel minute is daar in ’ndag?
Antwoorde
1. William Webb Ellis, ’n seun vandie Engelse dorp Rugby, het in1823 ’n sokkerbal opgetel en beginhardloop. Só is rugby gebore.2. Varkoor3. Sewe Damme4. Teems5. Serwië6. Superbowl7. A. David Fourie8. Canary Wharf9. Tweeling10. 1 440 minute (60 minute x24 uur)
Wat gebeur wanneer?STUUR dagboekinskrywings virgratis plasing in Bloemnuus/Bloem-naweek na [email protected] Maandae om 08:00.
VRYDAG 13 MAART
S Die Preprimêre Skool Bambi houkermis van 14:00 op die terreinvan die NG kerk Bloemheuwel inWestdene. Anneléne Pretorius,0514471352.S Onthou jy nog die lekker daevan inry toe gaan? Met sy fliekniekbied die Laer Meisieskool Oranjejou weer die kans om in die opelug na ‘n fliek te kyk. Die fliekniekvind op Vrydag (13/03) om 18:00op die skool se onderste hokkieveldaan. Dolphin Tale 2, ‘n gesinsvriendelike fliek, word vertoon. Kaartjieskos R50 per persoon wat ‘n ligteete insluit. Snoepie beskikbaar.Kaartjies by die skoolkantoor of beldie skool by 0514476845.S Koos Kombuis, Aasvoëlklub. ’nKaartjie kos R120 by die deur.S Wolf in Sheep’s Clothing:
Skilderye, keramiek en tekstielskeppings deur AnnMarie Tully inOliewenhuis tot 15 Maart.S Hasan en Husein Essop: Fotouitstalling deur dié Standard BankJong Kunstenaars van 2014 tot 2April in die Johannes Stegmanngalery op die UVkampus.S Tears, ’n toneelstuk deurUVstudente, is om 19:30 in dieScaena te sien. Kaartjies wisseltussen R25 en R40 by Computicket.
SATERDAG 14 MAART
S Figuurstudiewerksessie deur JacoSpies en Dina Grobler in die DinaGroblerateljee (0723734022).S Cheetahs teen Haaie in Bloemfontein om 17:05.S Die NG gemeente Pellissier houbasaar. Sandra Swart, 0514224917.
S Drywater by The Brazen Head(0514519119), plot 22, FaanFerreiralaan, Bainsvlei.S Jaarvergadering van die Vriendevan Boyden om 18:00. Dit wordom 19:00 gevolg deur ’n lesingdeur Lizelke Klindt. Sy sal praatoor: Die James Webb-ruimteleskoop– vooruitsigte vir ruimteverkenningvir die volgende dekade.S Alle belangstellendes worduitgenooi na die eerste algemenejaarvergadering, asook die heraktivering en konstituering, van dienuwe Vriende van Nalnvereniging.Dit vind om 09:00 in die Nalnouditorium plaas.
SONDAG 15 MAART
S Bergfietsry – Die Cape Epicfietstoer begin.
S Motorsport – Die FormuleEenwêreldreeks begin in Australië.S The Bloemfontein Dog TrainingClub will resume training at 16:00on the fields of the Sand duPlessis Primary School, HospitalPark. They offer socialising of dogs,home obedience and advancedobedience.
MAANDAG 16 MAART
S The Compassionate Friends komom 18:00 in die D.F. Malherbegebou, Graduandistraat, UVkampus,byeen. Bel Aubrey (0824557433)of Carol (0798852224).
WOENSDAG 18 MAART
S Anton Goosen, InnieSkuur. ’nKaartjie kos R130.
SATERDAG 21 MAART
S Celebrate St Patrick’s Day: Wine,whiskey and brandy tasting atMakro from 11:00 to 14:00. Nounder 18s allowed at the tastings.Eileen Ndewere, 0511011000.
Zak Steyn sing vanaand by The BrazenHead (051-451-9119), plot 22, FaanFerreiralaan, Bainsvlei.
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 13 MAART 2015 5
Campaignsaysyes toequalityIN support of National Human RightsMonth, the University of the Free State(UFS) will embark on a campaign to bringtogether the university community inactively declaring its commitment to unity indiversity.The campaign is also aligned with the
declaration made by the UFS Council inNovember 2014 in which it was stated that“the Council of the University of the FreeState believes very strongly in the humandignity, equality and freedom of all people.Accordingly, the council reaffirms its abhorrence of acts of racism, sexism, and unfairdiscrimination of any kind or in any form”.The first leg of the campaign started on
Monday (09/03) and will take place until25 March. Through the NotoRacismCampaign, staff and students will beencouraged to take a public stand againstnot only racism, but also homophobia,sexism, ableism, xenophobia, classism,ethnicism, ageism and all forms of intolerance. This will be followed by a YestoEquality Campaign, which will run from 26March to 13 April in celebration of 21 yearsof democracy.Through this campaign, the UFS commu
nity will have the opportunity to reaffirm itscommitment to equality, respect, democracy,social justice, humanity, dignity, humanrights and diversity.The Student Representative Council (SRC)
will initiate various discussions on all threecampuses of the UFS to deepen understanding of the issues at hand. These formal andinformal engagements will culminate in aceremony on 13 April on both the Bloemfontein and Qwaqwa campuses, when theuniversity community will publically pledgeits commitment to embracing and realisingrespect, democracy, social justice, humanity,equality, dignity, human rights and diversity.The Noto Racism/YestoEquality Campaignis an initiative of the Institute for Reconciliation and Social Justice, together with theSRC.
In die eg verbindAS jy jou vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaarkompetisie wil inskryf, moet jy ’n kleurfoto van jou onlangse
troue na [email protected] stuur. Onthou om tenoem wie op die foto is en deur wie dit geneem is.
Lizanne en Hardus van Aswegen. Foto: Elizna Nel Este en Tertius van Aswegen. Foto: Mandie Niemann
Frans Massyn en Elmarie Viljoen-Massyn. Foto: Maryke Venter Carmen en Martin Scheepers. Foto: Stroopsoet
Andrid en Christopher Keyser. Wesley en Meriska Pagel. Foto: Marie Nel
Fanus en Marle Smit. Foto: Lientjie BeyerMonique Vermaak, Christo Becker, Johandre Connoway, Marius Eras-mus, Erika van Eyssen (nou Erasmus) en Christa Becker.
Contact 072 805 6228or 072 216 5973
X1PUMM1R-BL120315
6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 13 MAART 2015
VAT DIE PAD
WAAR IS BLOEMFONTEINBERG? Voor die Anglo-Boereoorlog het Naval Hill as Bloemfonteinberg bekend gestaan,hoewel name soos Tafelkop en Platberg ook soms gebruik is, skryf Marianna Botes in Culna, die Nasionale Museumse tydskrif. “Ná die besetting van Bloemfontein deur die Britse troepe in Maart 1900 is ’n afdeling van dievlootbrigade met ’n aantal vlootkanonne op die ‘berg’ geplaas om die dorp te beskerm. Luidens The BloemfonteinPost van 12 Mei 1900 is die koppie toe na Naval Kop herdoop. Die Engelse vorm van die naam, Naval Hill,is later algemeen aanvaar. Tydens die droogte van 1903 is glo met vlootkanonne op die wolke geskiet. “Volgenssekere ou inwoners was dit die oorsaak van die 1904-vloed toe die Bloemspruit sy walle met rampspoedigegevolge oorstroom het.” Op die voorgrond op dié foto is Hangmanskloof waar teregstellings vroeër jare uitgevoeris en in die middel is die Sterrewag-teater wat nou weer ’n planetarium is. Foto: Jens Friis
Dié geweste smagaltoos na water
Jens Friis
HULLE sê hoe meer dinge verander,hoe meer bly dit dieselfde. En asdit oor waternood gaan, is dit ’nfeit, want in die Transgariep is ditniks nuuts nie. Só is dit ’n vergetefeit dat Philippolis, die oudstenedersetting in die Vrystaat, 180 jaargelede verskuif is – juis omdat diedorpsfonteine se oë droog was.In 1822 is ’n sendingstasie op
Philippolis deur die LondenseSendinggenootskap (LSG) gestig enmettertyd het die een ná die anderBaster ook hier huis gebou. In dievroegste korrespondensie vansendelinge en besoekers wordtelkens vertel van dié nedersetting sewaternood.Só skryf sendeling John Melvill in
1827 dat Philippolis nie geskik is vir‘n sendingstasie nie, want diefontein is só swak dat daar nie eensgenoeg drinkwater vir die inwonersse beeste is nie. “Daar maghoogstens genoeg water wees omsewe of agt klein tuintjies nat te lei.”In dieselfde jaar op 10 April het
die Griekwaraad dit gevolglikoorweeg om die nedersetting teverskuif na Grootfontein, ’n plaas16 km noordwes van Philippolis, watdeesdae aan John Kolver behoort.Daar het egter niks hiervan gekomnie – dalk omdat daar deurdringende reën geval en die fonteine weerbegin vloei het.Maar 1829 (186 jaar gelede) was
dit wéér kurkdroog in die Transga
riep. Daarom het die Griekwaraadbesluit: Philippolis móét skuif en welna die standhoudende Boesmansfontein, skryf Karel Schoeman in TheGriqua Mission at Philippolis,18221837. Dié plaas het aan die LSGbehoort en is gebruik vir sendingwerk onder die Boesmans – soos dienaam aandui. Boesmansfontein isnagenoeg 10 km noord van die dorpen die Jacobsonfamilie boerdeesdae hier. Hoewel die Griekwaraad destyds gesê het dat dienedersetting moes skuif, het diébesluit weinig steun onder dieinwoners geniet.
Verhuising
Teen Oktober 1829 het slegsMelvill en die familie van AdamKok II na Boesmansfontein verhuis.Die Basters (ook genoem Ou
Inwoners) wou nie hul huise opsênie. Die moontlikheid is ook daardat hul teenstand rasgeïnspireerdwas, want Boesmansfontein wasBoesmanwêreld. Dit is welbekenddat die Griekwas en die Boesmansnie om dieselfde vuur gesit het nieX om dit sagkens te stel. Philippolishet dus net gebly waar dit was –water of te nie.Melvill skryf dat hy gereeld na die
talle fonteine in die distrik moes reisom sy kuddes daar te bearbei.Melding word onder meer gemaakvan Schietfontein (noordwes vanPhilippolis waar Jannie Krugerdeesdae boer), Rondefontein (net
noord van die hedendaagse dorpSpringfontein) en Toomfontein(tussen Trompsburg en Edenburg).Omdat die Boesmans nomadies
was en die Griekwas ook maar moestrek waar daar weiding en water virhul diere was, was sendingwerk indroogtetye nóg moeiliker.In 1830 het daar byvoorbeeld
deurdringende reën ná ’n uitmergelende droogte uitgesak.Die gesinne het toe nader aan die
Philippolissendingstasie getrek engevolglik kon meer kinders skoolgaan. Daar was dié jaar sommigedae tot 80 kinders in die skool enkerkdienste is deur tot 200 lidmatebygewoon.Volgens Melvill het die Griekwas
tuinmaak bo die plant van mieliesverkies. “Buiten groente het hulleook perskes, vye en druiwe geplant. . . met die water van 50 fonteineuit die omgewing.” Tog was diewater te min om landerye aan te lêen genoeg kos te produseer.Vandag is dit steeds ’n gebrek
aan water wat dié geweste seontwikkeling kniehalter.Dit was dus ’n grootse dag toe ’n
pypleiding in 1999 van die Oranjerivier (30 km suid) aangelê is.Maar dié pypleiding was nie die
oplossing vir Philippolis se eeue ouewaternood nie, want die krane indie dorp is gereeld droog.’n Nuwe, groter pyp word nou
gelê en die dorp se strate wordomgedolwe. Hopelik bring ditgenoeg water om die dors te les.
Dis ’n mooi gesig as die dorpsdam langs die pad na Luckhoff water het. Foto: Jens Friis
Winkel 19, College Square, Nelson Mandelarylaan, BloemfonteinTel. 051 444 4777 • www.jimmyskillerprawns.com
The addictive taste
Contact us for a booking for that very special occasion.
For great seafood,sushi, grills and vibe
Winkel 19, College Square, Nelson Mandelarylaan, BloemfonteinTel. 051 444 4777 • www.jimmyskillerprawns.com
The addictive taste
Contact us for a booking for that very special occasion.
For great seafood,sushi, grills and vibe
X1PV202D-BN130315
My husband is back after 15 years ofdivorce. Mama Asiha showed me myenemies in a mirror. But now we aretogether again andveryhappy.I almost lost hope when my husbandasked for a divorce. Living without myhusband for 15 years was not easy. I hadto support myself financially andconsulted top healers, who didn't help. Iheard of mama Asiha on the radio and on
television, my workmate he had helped with my financial problems.She told me everything that was happening in my life before I saidanything to her. She took out all thewitchcraft, showedme the 'mirrorin a dish of water'. I saw my husband's girlfriend . She prayed for mewith her special powers . My enemies confessed now and I'm alsonow promoted at work . I don't know how to thankmamaAsiha, but tomake it public. With her magic ring she can protect homes from badevils.
Contact Mama Asiha for anappointment on 081 095 9948.
X1PV5PG9-BN130315
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 13 MAART 2015 7
DIE Hoërskool Sand du Plessis was Vrydag(06/03) die plek om te wees toe die skoolse Entrepreneursdag aangebied is.Leerlinge kon hul stalletjies met produkte
beman. Altesaam R160 000 se pryse isuitgedeel vir dié wat buite die boks gedinkof moeite met hul stalletjie gedoen het.Bloemnuus was daar.
Groot pret enplesier by Sannies
Die Braaityd-stalletjiehet ’n tweede plek asbeste entrepreneur virlaerskole gewen. Diédrie gr. 7-knapies het ’nvleisie op die kole ge-braai en al drie vriendedeel ’n liefde – om tebraai. Hulle het elkeen ’nvoorskoot met hul naamdaarop laat maak. Diestalletjie se slagspreukwas Op julle merke, ge-reed, eet. Van links isBrendan Nienaber, AldoBezuidenhout en EvaneBester. Foto’s: Ruan Bruwer
Die matriektweelingHanlo en Petri Hen-ning het in die afde-ling vir Sannies-leer-linge met drie tweedeplekke weggestap virbeste finansiële be-stuurde stalletjie, al-gehele voorkoms enkreatiwiteit, asook virdie beste entrepre-neur. Hulle het dran-kies verkoop. Diéidentiese tweeling sehandelsmerk is Vinkelen Koljander. Petri islinks en Hanlo regs.
PERSOONLIKE
DIENSTE
FUNKSIES &
KONFERENSIES
1425
KRUIEKENNER
1435
Herbalist Doctor forcourt cases, lost lover,financial problems. AlsoMagic rings and enlarge-ment cream. PROFFPRICE MBUGA 071 9663495.
LENINGS
1445
TE KOOP
GESOEK OM
TE KOOP
1675
LOOKING FOR workingor broken fridges, LCDTVs and hi-fis to buy.Call 082 585 6445 or074 850 6366.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
HUISVERBETERINGS
BINNE
1835
Prestige Contractors:Alle bouwerk (20 jaarervaring), plafonne,Dry Walls, staal-, teël-,verf- en loodgieterswerk.Gratis kwotasies. Skakel079 581 6654.
EIENDOMME
AKKOMMODASIE
OM TE DEEL
3210
Kamers instudentehuis. 4 kamersin studentehuis naby UVte huur, vanaf R1 950 permaand. Krag en wateringesluit. Beveilig metelektriese heining.Wasmasjien beskikbaar.Ernie 076 430 8451.
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
Betrekking beskikbaar inBloemfontein vir ‘ngekwalifiseerde spuit-verwer in die motorvoer-tuig-/paneelkloppers-bedryf. Faks CV na086 594 3962.
TE KOOP: 1981 SPRITECI-KARAVAAN, R15 000o.n.a. SKAKEL 071 2574136.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
122 JOACHIM PETRUSJANSE VAN RENSBURG
Boedel wyle: Joachim PetrusJanse van RensburgMeesterverwysingsnommer:001165/2015.Boedel van wyle JoachimPetrus Janse van Rensburg,identiteitsnommer 4408225075 085, getroud binnegemeenskap van goed metPetronella Ferreira Janse vanRensburg, ID-nommer: 4802050080 089, van Laurellaan 16,Virginia 9431.Krediteure en debiteure in diebogenoemde boedel word ver-soek om hulle vorderinge in telewer en hul skulde te betaalby die ondergemelde binne 'ntydperk van 30 dae vanaf Vry-dag 13 Maart 2015.LB Saffy, Honey Prokureurs,Posbus 29, Bloemfontein 9300.Tel. 051 403 6600
GEREGTELIKE
VEILING
4501
TM SQUAREDBUSINESS/TROPICALSKY TRADING
VEILINGKENNISGEWING VAN
VERKOPING IN EKSEKU-SIE
In die Landdroshof vir diedistrik van Bloemfontein,gehou in Bloemfontein, indie saaknr. 31548/2014tussen:T.M SQUARED BUSINESSENTREPRENEURS BK
Eksekusieskuldeiseren
TROPICAL SKY TRADING187 BK
EksekusieskuldenaarGeliewe kennis te neemdat ingevolge 'n vonnisverleen op 13 Februarie2015 in bogemelde AgbareHof en in terme van 'n las-brief vir eksekusie watdaaropvolgend uitgereik is,sal die goedere hieronderbeskryf in eksekusie ver-koop word aan die hoogstebieër by die Balju, Bloem-fontein-Wes Veilingslo-kaal, Mannionweg 4C, OuIndustriële Gebied, Oranje-sig, Bloemfontein, op 14April 2015 om 10:00:Beskrywing:1 Bantam-bakkie - regi-strasienommer: DKV 567FSDra asseblief sorg dat diebekendmaking van die ver-koping voldoen aan dievereistes van die Verbrui-kersbeskermingswet 68van 2008, soos gewysig.1. Hierdie is 'n verkopingin eksekusie kragtens 'nvonnis in bogenoemde Hof2. Reëls van hierdie verko-ping is beskikbaar 24 uurvoorafgaande die verko-ping by die kantoor van diebalju Bloemfontein-Wes,Derdestraat 6A, Bloemfon-tein3. Registrasie as koper is'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes,o.a.:3.1 Voorskrifte van dieVerbruikersbeskermings-wet 68 van 2008 (URLhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAc-tion?id=99961)3.2 FICA-wetgewing m.b.t.identiteits- en adresbeson-derhede3.3 Betaling van terugbe-taalbare registrasiegeld3.4 Registrasievoorwaar-des4. U kennisgewing vanVerkoping se hoofopskrifmoet die woord 'VEILING'bevat5. Verkoping sal geskieddeur die kantoor van dieBalju Bloemfontein-Wesmet afslaers CH de Weten/of AJ Kruger en/of TIKhaudi.6. Advertensiekoste teendie huidige advertensie-tariewe en veilingkoste interme van die hofreëls, salgeld.Gedateer in Bloemfonteinop hierdie 5de dag vanMaart 2015.Prokureur vir EiserSymington & De KokNelson Mandelarylaan169BBloemfonteinDocex 18Tel. 051 505 6600Fax: 051 430 4806Verw: J O'Reilly/sd/MET9620Balju Bloemfontein-WesBloemfontein.
GABRIËL GERHARDUSKOTZE / WILHELMMICHAEL KONIG
VEILINGKENNISGEWING VAN
VERKOPING IN EKSEKU-SIE
In die Streekhof vir dieStreekafdeling Vrystaat(gehou te Bloemfontein)in die saaknr: 670/2013tussen:GABRIËL GERHARDUS
KOTZEEksekusieskuldeiser
enWILHELM MICHAEL
KONIGEksekusieskuldenaar
Geliewe kennis te neemdat ingevolge 'n vonnisverleen op 18 Oktober2013 in bogemelde agbarehof en in terme van 'n las-brief vir eksekusie watdaaropvolgend uitgereik is,sal die goedere hieronderbeskryf in eksekusie ver-koop word aan die hoogstebieër te Balju, Bloemfon-tein-Wes Veilingslokaal,Mannionweg 4C, OuIndustriële Gebied, Oranje-sig, Bloemfontein, op 14April 2015 om 10:00.Beskrywing:Lexmark-drukkerSamsung-skootrekenaarEetkamertafel4 houtstoeleSinger-mikrogolfoondLG-wasmasjienDefy-skottelgoedmasjienDefy-droërSony-hoëtroustel2 Samsung-LCD-TV's4-stuk-sitkamerstelSamsung-DVD-speler2 koffietafels2 bruin bankeHi-Sense-TVDra asseblief sorg dat diebekendmaking van die ver-koping voldoen aan dievereistes van die Verbrui-kersbeskermingswet 68van 2008, soos gewysig.1. Hierdie is 'n verkopingin eksekusie kragtens 'nvonnis in bogenoemde hof.2. Reëls van hierdie verko-ping is beskikbaar 24 uurvoorafgaande die verko-ping te die kantoor van dieBalju Bloemfontein-Wes,Derdestraat 6A, Bloemfon-tein.3. Registrasie as koper is'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a.:3.1 voorskrifte van die wetop Verbruikersbeskerm-ing, wet 68 van 2008 (URLhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAc-tion?id=99961)3.2 FICA-wetgewing m.b.tidentiteit en adresbeson-derhede.3.3 Betaling van terugbe-taalbare registrasiegelde.3.4 Registrasievoorwaar-des.4. U kennisgewing van ver-koping se hoofopskrifmoet die woord 'VEILING'bevat.5. Verkoping sal geskieddeur die kantoor van dieBalju Bloemfontein-Wesmet afslaers CH de Weten/of AJ Kruger en/of TIKhaudi.6. Advertensiekoste teendie huidige advertensie-tariewe en veilingskoste interme van die hofreëls salgeld.Gedateer te Bloemfonteinop hierdie 5de dag vanMaart 2015.Prokureur vir EiserSymington & De KokNelson Mandelarylaan169BBloemfonteinDocex 18Tel. 051 505 6600Faks 051 430 4806Verw: J O'Reilly / sd /MMK1317Balju Bloemfontein-WesBloemfontein
X1PUNTBH-BN130315
Ruan Bruwer
THE Free State Rugby Union (FSRU) recognised the role the Technical High SchoolLouis Botha has recently played in rugby inthe Free State.The FSRU, along with its partner, Super
Sport, donated R90 000 from whichthree specific players at the school willbenefit.The FSRU hopes its sponsorship will help
these talented boys through the schoolsystem to make it through the ranks toeventually become Cheetah players.The Springboks Oupa Mohoje and
Raymond Rhule both graduated from LouisBotha, while other former learners such asKayKay Hlongwane, Ox Nche, RefuoeRampeta and Joshep Dweba are allcurrently in the union’s junior structures.
FSRU reaches outto young players
’n HANDVOL plaaslike skole se eerste rugbyspanne is Saterdag (14/03) op die HTS LouisBotha se rugbydag in aksie. Die gasheer speelom 15:30 in die hoofwedstryd teen die HTSWelkom. Van die ander wedstryde op dieAveld is Jim Fouché teen Goudveld (10:30),Sand du Plessis teen Pres. Steyn (13:00) enFichardtpark teen Wilgerivier (14:15).
Skolerugby môre
After 10 years of struggling, my husband isback at home after mama Linda showed memy enemies in a mirror . We are now ahappy, married couple - thank you, mamaLinda.
My husband stayed with his girlfriend for 10years. Without him I struggled to supportmyself and could not even pay ourchildren's school fees.
I visited traditional healers, but with no help. Then I heard of Maria Lindaon a radio talk show and my neighbour whom he helped and rescuedfrom black magic. I visited mama Linda and paid R200. He told me aboutmy future andmymarriage problems. He put amirror in a dishwithwaterand I saw the facesofmyenemies andmyhusband's girlfriend.He prayed for me and gave me holy water and oil to wash myself. Aftertwo days I saw results, my enemies confessed their wrong doingstowards me andmy husband left his girlfriend and come back home. I'mnowhappyafter visitingmamaLinda .
Visit Mama Linda by calling 062 4336 703X1PV5P6W-BN130315
I only use mystic prophetic healing oil and water to do the following• I can return your lover while still in my office and call you immediately no matter
how far or hard to get.
• Stop your lover/husband from cheating.
• Make him leave all other girlfriend and on you
• Need to have a baby/twins
• Court cases or prison release.
• Luck for money or rich lover.
• I fix marriages to become stable.
• Boost your business, protection from witchcraft
• Success in life, work problems , stop working drugs.
• Corporate healing for political giants, celebrities, soccer player, actor & royals.
Your Problems will be solved on the sameday no matter where you are!
Find Mama Ritah own home .Bloemfontein WaverlyCall 060 3078479
Find out how by just one phonecall that will set you free andsecure your appointment .
X1PV5PNH-BN130315
Ruan Bruwer
DIE seunenpakombinasie vanRinus en Dirk Maarsingh hetSondag op die Kaapstadfietstoer(voorheen die Cape Argus) ’ntweede plek in die tandemafdeling losgetrap.Hulle is met slegs sowat twee
meter deur die wenners, dieSuidAfrikaanse kampioene, nadie eindstreep geklop. DieMaarsinghs se tyd was 1:08:42.Volgens Juan van der Berg,
hoof van fietsry by Greykollege,was hierdie sover hy kon vassteldie beste prestasie deur ’n pa enseun op ’n tandemfiets in die
geskiedenis van die wedren.“Ek het navraag by die fietstoer
gedoen, maar nog nie terugvoerontvang of daar al voorheen ’n paen seun was wat beter gevaar hetnie,” het hy aan Bloemnaweek gesê.Rinus (16) en Dirk (48) het gevra
of hulle in hul Greyuitrusting kon ry.Rinus is ’n leerling aan die skool enDirk is by fietsry by die skoolbetrokke.Die fietsren is vanjaar weens die
brande in Kaapstad van 109 km tot47 km verkort.“Ons het nie heeltemal geweet
na watter tyd om te mik nie, onshet maar net gewerk om te wen.“Vanweë die korter roete was die
benadering anders en het ryersvan die begin tot einde teen ’nhoë intensiteit gery,” het Dirkgesê.Dié twee, wat die Vrystaatse
kampioen in tandemfietsry is,was in 2013 agtste op diébekende Kaapse fietsren.Hulle is albei eintlik eerder
bergfietsryers. Dirk het al vierkeer saam met sy ouer seun,Berto, die fietsren voltooi en ookal saam met sy vrou.“Jy moet mekaar goed ken en
vertrou. Dit help ook as jy saammet iemand in die gesin kanoefen,” het hy oor tandemfietsrygesê.
Pa-seun-spantrap medalje los
RinusMaarsingh (agter) en sy pa, Dirk, Sondag op die Kaapstad-fietstoer waar hulle tweede in die tandem-afde-ling was. Foto: Verskaf
Ruan Bruwer
TWEE Bloemfonteiners, GalaletsangMelato en Thabo Verster, hetSaterdag op die Vrystaat selaerskoleatletiekkampioenskap inSasolburg rekords opgestel.Thabo van Greykollege het dit in
die 75 mhekkies vir seuns o.12 in11.49 s vermag. Volgens diepuntestelsel was dit die heel besteprestasie van die dag. Galaletsangvan die Laerskool Brandwag het dierekord in die hoogspring vir seunso.10 na 1,35 m verbeter.Die Laerskool Pres. Brand se
atlete het saam met Greykollege(primêr) elkeen vyf prestasies onderdie top50 gelewer en was diebeste presterende Bloemfonteinskoleop die byeenkoms.Verster (seuns o.12, 75 mhekkies
op twee geleenthede), SJ Marais(seuns o.11, 70 mhekkies), AronAranda (seuns o.11, gewigstoot) enLian van der Merwe (seuns o.12,75 mhekkies) was die seunskool sebeste atlete.Waar die Greyseuns in die
baannommers gepresteer het, hetPres. Brand se meisies weer
hoofsaaklik in die veldnommersgoed gevaar.Cilethe Julies (meisies o.10,
gewigstoot), SuMari Gouws (meisieso.13, diskus en gewigstoot), AmyJacobs (meisies o.11, gewigstoot) enJuane van der Walt (meisies o.13,1 500 mstap) het hoofsaaklik tothul skool, wat as die beste meisiesatletiekspan aangewys is, bygedra.) Op die Cloveratletiekbyeenkomsin Bethlehem het die HTS LouisBotha se atlete amok gemaak endie meeste goue medaljes (15) entweede meeste (19) in geheel,verower. Die 4x100 maflosspanbestaande uit Hlapho Rantebane,Brian Myeni, Masego Sesele enSefako Mokhosoa het ’n blitsige42.10 gehardloop. Hlapo het ook indie 100 m (seuns o.19) beïndrukmet sy 10.40. Buti Mokone (seunso.19) se 14.20 in die 110 mhekkieswas ’n ander noemenswaardigeprestasie.Die Hoër Meisieskool Oranje het
sy titel as die beste meisiespanverdedig. Die skool het die derdemeeste goues (8) en die gesamentlike derde meeste (17) medaljesopgeraap.
Bfn se atleteskitter in atletiek