BEST BOOKS EKSAMENHULP 12 - Afrikaans.com€¦ · ISBN: 978-1-77607-203-3 9 781776 072033 BB EH GR...
Transcript of BEST BOOKS EKSAMENHULP 12 - Afrikaans.com€¦ · ISBN: 978-1-77607-203-3 9 781776 072033 BB EH GR...
-
ISBN: 978-1-77607-203-3
9 781776 072033
BB EH GR 12 EAT
www.bestbooks.co.za
Best Books Eksamenhulp for Grade 12 Afrikaans First Additional Language is a learner-friendly practice book with a wide variety of language exercises to complete in preparation for exams. The valuable hints and practical ideas with accessible examples will enable learners to tackle Paper 1 with ease. The exercises and hints will help boost learners’ skill and confidence and lead to exam success!
This practice bookühas been compiled according to the Curriculum and Assessment Policy
Statement and the latest edition of the Afrikaanse woordelys en spelreëls.ücomprises language exercises with English translations based on a variety of
text types.üprovides hints with examples for test and exam preparation.ücontains an exemplary Paper 1.üincludes a bilingual list of words often misspelt according to topics.üprovides ample space for learners’ answers for easy revision and reference.ücan be used in the classroom or at home.
The answers to all questions are available for download at www.bestbooks.co.za.
Other titles in the series:
Grade 10 FAL Grade 11 FAL
AFRIKAANS MADE EASY
FOR ENGLISH
LEARNERS
COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL
10FALEKSAMENHULPBEST BOOKS
Language learningPhonetics
PunctuationMorphology
Parts of speechSyntax
Semantics Easy reading texts
Comprehension testsExemplary exam papers
CAPS ALIGNED
COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL
11FAL
AFRIKAANS MADE EASY
FOR ENGLISH
LEARNERS
EKSAMENHULPBEST BOOKS
CAPS ALIGNED
Language learningPhonetics
PunctuationMorphology
Parts of speechSyntax
Semantics Easy reading texts
Comprehension testsExemplary exam papers
9781776072019 9781776072026
Also suitable for IEB
Aleth
a d
e Klerk
Best B
ook
s Eksa
men
hulp
: Gra
de 1
2 A
frikaans First A
dditio
nal La
nguage P
ractice B
ook
COMPILED BY ALETHA DE KLERK
Language exercisesEasy reading texts
Hints for exam preparationBilingual list of words
Exemplary exam Paper 1
12FAL
CAPS ALIGNED
AFRIKAANS MADE EASY
FOR ENGLISH
LEARNERS
EKSAMENHULPBEST BOOKS
Gr 8-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 15 2019/11/19 4:57 PM
-
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek
vir Eerste Addisionele Taal
Saamgestel deur Aletha de Klerk
Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 1 2019/11/19 5:55 PM
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020
-
InhoudsopgaweHoofstuk 1: Klankleer (phonetics) – Sport, akademie en dissipline 1Hoofletters (capital letters) 1
Lees- en skryftekens (punctuation and diacritical marks) 3
Lettergrepe (syllables) 8
Klankgrepe (sound syllables) 10
Hoofstuk 2: Woordvorming (morphology) – Lees verryk jou kennis, gemoed en verseker ’n toekoms 12Basisvorm of stam (root word) 12
Simplekse en komplekse (simplexes and complexes) 13
Afleidings (derivatives) 14
Voorvoegsels (prefixes) 15
Agtervoegsels (suffixes) 16
Samestellings (compounds) 17
Verbindingsklanke (connecting sounds) 18
Samestellende afleidings (compounds plus prefixes and/or suffixes) 19
Afkortings en akronieme (abbreviations and acronyms) 23
Hoofstuk 3: Selfstandige naamwoorde (nouns) en voornaamwoorde (pronouns) – Tegnologie neem die wêreld oor 25Selfstandige naamwoorde (nouns) 25
Meervoudsvorme (plural forms) 28
Verkleiningsvorme (diminutives) 34
Versamelname (collective nouns) 38
Lande en inwoners (countries and inhabitants) 39
Geslagsname (gender nouns) 40
Voornaamwoorde (pronouns) 42
Persoonlike voornaamwoorde (personal pronouns) 43
Onpersoonlike voornaamwoorde (impersonal pronouns) 44
Besitlike voornaamwoorde (possessive pronouns) 44
Aanwysende voornaamwoorde (demonstrative pronouns) 44
Betreklike voornaamwoorde (relative pronouns) 45
Onbepaalde voornaamwoorde (indefinite pronouns) 47
Vraende voornaamwoorde (interrogative pronouns) 47
Wederkerende voornaamwoorde (reflexive pronouns) 48
Hoofstuk 4: Byvoeglike naamwoorde (adjectives) – Die rooi tapyt word uitgerol vir die matriekafskeid 49Byvoeglike naamwoorde (adjectives) 49
Attributiewe en predikatiewe verbuiging (attributive and predicative inflection) 51
Intensiewe vorme (intensive forms) 54
Trappe van vergelyking (degrees of comparison) 59
Deelwoorde (participles) 60
Hoofstuk 5: Werkwoorde (verbs) en bywoorde (adverbs) – Skoolboelies en kuberboelies 64Werkwoorde (verbs) 64
Deeltjiewerkwoorde (particle or “separable” verbs and inseparable verbs) 65
Hulpwerkwoorde (auxiliary verbs) 66
Tye van die werkwoord (verb tenses) 67
Verlede tyd (past tense) 67
Toekomende tyd (future tense) 71
Bedrywende en lydende vorm (active and passive voice) 72
Direkte en indirekte rede (direct and indirect speech) 75
Hoofstuk 6: Ander woordsoorte (more parts of speech) – Toekomsbeplanning 79Lidwoorde (article/determiners) 79
Telwoorde (numerals) 81
Voegwoorde (conjunctions) 82
Voorsetsels (prepositions) 85
Vaste voorsetsels (fixed prepositions) 88
Tussenwerpsels (interjections) 89
Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 3 2019/11/19 5:55 PM
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020
-
Hoofstuk 7: Sinsleer (syntax) – Rolmodelle se invloed op jou toekoms 90Onderwerp, voorwerp en gesegde in sinne
(subject, object and predicate in sentences) 90
Woordorde in sinne (word order in sentences) 91
Bepalings (modifiers) 93
Byvoeglike bepalings (adjectival modifiers) 94
Bywoordelike bepalings (adverbial modifiers) 95
Bysinne (clauses) 95
Byvoeglike bysinne (adjectival clauses) 95
Bywoordelike bysinne (adverbial clauses) 96
Infinitief (infinitive) 97
Ontkenning (negation) 99
Sinstipes (types of sentences) 105
Hoofstuk 8: Betekenisleer (semantics) – Beplan vir ’n lewe ná matriek 109Letterlike (denotatiewe) en figuurlike
(konnotatiewe) taalgebruik (literal and figurative language) 109
Idiome/idiomatiese uitdrukkings (idioms/idiomatic expressions) 111
Kollokasies/vaste verbindings (collocations/fixed expressions) 114
Spreekwoorde (proverbs) 114
Sinonieme (synonyms) 115
Antonieme (antonyms) 119
Paronieme (paronyms) 122
Homofone (homophones) 123
Homonieme (homonyms) 124
Een woord vir ’n omskrywing (one word for a description) 126
Hoofstuk 9: Konsepvraestel – Vraestel 1 128Wenke om ’n begripstoets aan te pak 128
Soorte vrae 128
Aspekte om op te let as die vrae beantwoord word 129
Wenke hoe om advertensies te ontleed 129
Instruksies en inligting voor jy die vraestel beantwoord 129
Voorbeeld van ’n eksamenvraestel 130
Afdeling A: Leesbegrip 130
Afdeling B: Opsomming 134
Afdeling C: Taal 136
Woorde wat dikwels verkeerd gespel word 141
Bronnelys 145
Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 4 2019/11/19 5:55 PM
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020
-
19
Woo
rdvo
rmin
g
15. Vorm ’n NUWE WOORD van die woord tussen hakies.a) Die skoolhoof se woorde was vir ons matrieks (bemoedig) . (1)b) Dit was ’n (uitstekend) manier om die (beloof)
leerders te bemoedig. (2)c) ’n Klomp (sing) meisies het in die (bak) son onder
die bome gesit. (2)d) Die leerder het ’n (beskryf) opstel vir die skoolkoerant ingehandig. (1)e) Hulisani het (skitter) uitslae gekry. (1)f) Die kwaai onderwyser het ’n (bulder) stem. (1)g) Die matrieks praat met groot (dankbaar) oor hul skooljare. (1)h) Die (dapper) van Mpho het al die leerders se
(bewonder) afgedwing. (2)i) Die kinders was in ’n ongeluk weens die (onverskillig) van die taxibestuurder. (1)j) Die ou onderwyser is baie (vergeet) . (1)
[TOTAAL: 13]
Samestellende afl eidings (compounds plus prefi xes and/or suffi xes)
Samestellende afl eidings bestaan uit ’n woordgroep (twee of meer samestellings) plus voor- en/of agtervoegsels (compounds plus prefi xes and/or suffi xes) wat die woorde saambind tot een woord wat vas geskryf word (written as one word).
SAMESTELLENDE AFLEIDING
SAMESTELLING
bloukleurig
basisbasis + + agtervoegsel
kleurblou + + -ig
[Spotprent Niel van Vuuren. Met vergunning gebruik.]
16. Lees die onderstaande paragraaf uit ’n artikel. Voltooi die onderstaande tabel deur SAMESTELLINGSen SAMESTELLENDE AFLEIDINGS uit die paragraaf neer te skryf.
Matrieks landwyd vier hul prestasies, maar die hoë slaagsyfer wys nie die knelpunte in die onderwysstelsel nie. Van die knelpunte is die lae slaagvereistes. ’n Kandidaat kan op vier verskillende vlakke slaag, naamlik:✎ met ’n nasionale senior serti� kaat met ’n vereiste 40% vir ’n huistaal, 40% vir twee vakke
en 30% vir drie vakke.✎ met diplomavrystelling. Hiervoor is die vereistes 40% vir jou huistaal, 30% vir ’n eerste
addisionele taal, 40% vir drie vakke en 30% vir die laaste vak.✎ met universiteitsvrystelling met relatiewe lae vereistes: 40% vir ’n huistaal, 30% vir ’n eerste
addisionele taal en 50% vir vier ander vakke.
[Verwerk vanaf Netwerk24.]
Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 19 2019/11/19 5:55 PM
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020
-
32
Nouns with the vowels i, o, u and an accentuated a = add an apostrophe -’s at the end. Examples: mini t mini’s, radio t radio’s, balju t balju’s, ma t ma’s.
18. Kyk na die onderstaande tabel van MEERVOUDE. Voltooi die sinne met woorde uit die tabel.
DVD’s foto’s pa’s skadu’s
a) Die fotograaf het mooi van die matriekafskeid geneem. (1)b) Het jy ook die donker teen die muur gesien? (1)c) Verskeie het gehelp om die tafels vir die funksie reg te skuif. (1)d) Ons het Vrydagaand vier uitgeneem om te kyk. (1)
[TOTAAL: 4]
Remember, the following nouns do not get an apostrophe ’s in the plural, because the a sound is not a long sound!
mamma t mammas
nota t notas papaja t papajas
pappa t pappas ouma t oumas
oupa t oupas
Nouns ending in -ng on an unaccentuated syllable = add -s to the end. Examples: gaping t gapings, piering t pierings.
Look at Exercise 14. Do you see the difference?
19. Skryf die MEERVOUDE van die woorde tussen hakies neer.a) Ons skool se (heining) is verwaarloos. (1)b) Op die sokkerveld is daar baie (doring), daarom moet jy versigtig wees. (1)c) Ons het verskeie (verrassing) gereël vir ons klasonderwyser wat verjaar. (1)d) Ek het twee (piesang) in my kosblik vandag. (1)e) Die onderwyser het twee (kussing) op haar stoel waarop sy sit. (1)
[TOTAAL: 5]
Meervoude met -ë as uitgang
Nouns ending in -og = the -g or -og falls away + add -ë. Example: boog t boë.
20. Skryf die MEERVOUDE van die woorde tussen hakies neer.a) My (oog) is baie moeg van te veel televisie kyk. (1)b) ’n Mens kan oor verskeie (oorlog) in boeke lees. (1)c) Ek het te vinnig gehardloop en op albei my (elmboog) geval. (1)
[TOTAAL: 3]
Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 32 2019/11/19 5:55 PM
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020
-
61
Byvo
eglik
e na
amw
oord
e
DEELWOORDE
TEENWOORDIGE DEELWOORDE(present participles)
VERLEDE DEELWOORDE(past participles)
The action is occurring now, for example: Dievenster is besig om te kraak t (kraak) + (-ende)= die krakende venster.
Verbs with short vowel sounds ending in oneconsonant: the consonant is usually doubled,for example Die matriekseun lag t (lag) + (g) +(-ende) = die laggende matriekseun.
Verbs with long vowel sounds: one vowel fallsaway, for example Die kinders loop t (loop)+ (-ende) = die lopende kinders.
The action is in the past tense.
We distinguish between two kinds of pastparticiples.
STERK VERLEDE DEELWOORDE SWAK VERLEDE DEELWOORDE The verb’s vowel sound changes, for example:
breek t gebroke. It is usually used FIGURATIVELY, for example: ’n
gebroke hart – a heart cannot physically breakt Ek het ’n gebroke hart omdat my vriendin onsverhouding verbreek het. (My best friend brokemy heart when she broke up the relationship.)
The vowel sound stays the same.
It is usually used LITERALLY.
It describes a completed action, for example:Die vensters het klaar gekraak t Die skool hetbaie gekraakte vensters.
The suffi xes -de, -te or -e are added to the verb,for example: skei t geskeide ouers, kook tgekookte vleis, verdeel t verdeelde land.
Verbs with short vowel sounds ending in -f, -g or-s = add -te, for example: vleg t gevlegte hare.
Verbs ending in -k, -p or -t = add -te, forexample: pak t ingepakte klere, kap tgekapte hout, ontpit t ontpitte perskes.
SWAK VERLEDE DEELWOORD
STERK VERLEDE DEELWOORD
bederfde vrugte bedorwe kind
oorgetrekte boeke oortrokke bankrekening
geswelde tone geswolle hoof
gebuigde ysterpaal geboë hoof
opgewende horlosie opgewonde kinders
25. Voltooi die onderstaande sinne deur die korrekte VORM van die woord tussen hakies in te vul.a) ’n opstel is vir my moeilik om te verstaan. (beskryf) (1)b) ’n opstel word meestal in ’n matriekvraestel gevra. (verhaal) (1)c) Die meisie was skaam toe die seun haar uitvra. (bloos) (1)d) ’n toespraak is vir my makliker as ’n onvoorbereide een. (voorberei) (1)e) Die matriekmeisie het haar selfoon verloor. (huil) (1)f) Die vorm in Afrikaans is verstaanbaar as jy die reëls volg. (ontken) (1)g) Mpho het ’n verhaal oor haar verlede vertel. (hartverskeur) (1)h) Die leerders geniet dit by die matriekafskeid. (dans) (1)
[TOTAAL: 8]
Remember
The words verdwaasde, beloofde and gewaagde have long vowel sounds = add -de to the verb.
Kyk mooi na die TYD (tense)
van die sin!
Onthou om die DEELWOORDE
in die tabel te leer!
Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 61 2019/11/19 5:56 PM
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020
-
71
Wer
kwoo
rde
en b
ywoo
rde
Toekomende tyd (future tense)
15. Skryf die volgende sinne in die TOEKOMENDE TYD en begin jou sin soos aangedui.a) Die leerders is besig om te raas.
Môre (1)b) Die leerders praat in die klas.
Môre (1)c) Die kinders speel pouse buite.
Môre (1)d) Na’eemah kry ’n nuwe selfoon.
Môre (1)[TOTAAL: 4]
If there is an auxiliary verb like moet/kan/wil/mag in the sentence:
Ü use “sal” in the place thereof
Ü and move the moet/kan/wil/mag to the end of the sentence in front of themain verb.
16. Lees die volgende vrae en let op die vetgedrukte woorde. Skryf dan die volgende sinne in dieTOEKOMENDE TYD.a) Vuyo moet sy huiswerk doen.
(1)b) Die matrieks kan die eksamen skryf.
(1)c) Die meisie wil die storieboek koop.
(1)d) Hy mag nou huis toe gaan.
(1) [TOTAAL: 4]
17. Skryf die volgende sinne in die TEENWOORDIGE TYD.a) Die pa het gevrees vir sy kind se lewe.
(1)b) Die kind het rugby gespeel.
(1)c) Hy het in die koor gesing.
(1)d) Die boelie het die meisie geslaan.
(1)e) Die boelies het gedreig om sy seun te skiet.
(1) [TOTAAL: 5]
Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 71 2019/11/19 5:56 PM
Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020
-
Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders sal help om hul taal- en leesvaardighede op 'n interaktiewe manier te oefen en te verbeter. Die boeke, wat saamgestel is volgens die vereistes van die KABV vir elke graad, is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis. Hierdie reeks oefenboeke is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.
Die taal- en leesoefenboeke
• dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer, woordvorming, woordsoorteen sins- en betekenisleer.
• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.
• is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van begrippe en verduidelikings entoeganklike opsommings met voorbeelde.
• bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse per hoofstuk.
• bied 'n verskeidenheid tekstipes soos wat die leerder dit in eksamens kan verwag.
• bevat tweetalige woordelyste.
• sluit oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding in.
• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.
BEST BOOKS
nlaol•en lecsoefcnbol'k
O,,tw,kk•I ....,l