Beslote Korporasies

23
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27

description

Beslote Korporasies. HOOFSTUK 27. Lidmaatskap & Ledebelang. BK = 1 – 10 lede (art 28) Lede mag nie gesamentlik ledebelang besit nie. Vereistes vir Lidmaatskap. Slegs Natuurlike persone - art 29(1) Regspersoon MAG NIE direk / indirek ledebelang in ‘n BK hou nie - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Beslote Korporasies

Page 1: Beslote Korporasies

Beslote Korporasies

HOOFSTUK 27

Page 2: Beslote Korporasies

Lidmaatskap & Ledebelang•BK = 1 – 10 lede (art 28)•Lede mag nie gesamentlik ledebelang besit nie

Page 3: Beslote Korporasies

Vereistes vir Lidmaatskap•Slegs Natuurlike persone- art 29(1)

•Regspersoon MAG NIE direk/indirek ledebelang in ‘n BK hou nie

•BK MAG aandele in Mpy hê•BK MAG in vennootskap met ander BK’s of Mpy wees

Page 4: Beslote Korporasies

Natuurlike persoon lid v BK as:•Geregtig op ledebelang

•Ampshalwe ‘n trustee van testamentêre trust- mits??

•Ampshalwe ‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

Page 5: Beslote Korporasies

•Nomine officii as trustee van ‘n trust inter vivos op voorwaarde:

Regspersoon nie begunstigde van trust

Die lid persoonlik al die regte en verpligtinge van ‘n lid het

BK nie verplig om ooreenkoms tussen trust en lid na te kom nie

Persone geregtig op voordeel + lede van BK mag nie meer as 10 wees nie

Page 6: Beslote Korporasies

•Regspersone uitsonderings??

▫Ampshalwe ‘n trustee van testamentêre trust- mits?

▫Ampshalwe ‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

Page 7: Beslote Korporasies

Aanvang van Lidmaatskap•Datum waarop Stigtingsverklaring geregistreer

•Wat moet in Stigtingsverklaring vervat word?

•As nuwe lid of verteenwoordiger geregistreer moet word=CK 2 (Gewysigde stigtingsverklaring)

Page 8: Beslote Korporasies

Lederegister•Nie formele register•Lede se name in die stigtingsverklaring gemeld word

•SV- vir openbare insae beskikbaar

•Jongste SV=lederegister•Lede se name verskyn op briewe

Page 9: Beslote Korporasies

Addisionele lede•‘n Persoon kan ‘n % ledebelang koop

•Ooreenkoms met huidige lede aangesien hul % verminder

•Bydrae kan geld of eiendom wees, maar nie dienste nie – art 33(2)

Page 10: Beslote Korporasies

Beëindiging v Lidmaatskap•Vrywillige vervreemding van ledebelang

•Gedwonge verkoop van ledebelang agv insolvensie

•Testamentêre beskikking oor ledebelang

•Gedwonge verkoop van ledebelang na beslaglegging en verkoping in eksekusie

•Deregistrasie/ Likwidasie

Page 11: Beslote Korporasies

•Hofbevel

•Op gronde:OnbekwaamheidNadelige uitwerking op BKSamewerking onmoontlikOmstandighede wat hof billik ag

Page 12: Beslote Korporasies

Ledebelang•Bydrae = % ledebelang•Nie dieselfde ledebelang saam hou nie

•Lid kan nie meer as een ledebelang besit nie

•% ledebelang in SV + lid se sertifikaat van ledebelang

•% ledebelang nie = die grootte vd bydrae nie

Page 13: Beslote Korporasies

Totaal van Ledebelang

•100%•Nuwe lid – ander se ledebelang verminder dienooreenkomstig

Page 14: Beslote Korporasies

Aard van Ledebelang•‘n Ledebelang in ‘n BK is ‘n vorderingsreg teen die BK wat die houer geregtig maak op ‘n pro rata-aandeel in die totale ledebelang en om in die winste te deel en by likwidasie ook te deel in die oorskot.

•Roerende, onstoflike saak•Kan op beslag gelê word

Page 15: Beslote Korporasies

Verkryging van Ledebelang•Vanaf BK (stigterlid) of•Vanaf bestaande lid of sy boedel

Page 16: Beslote Korporasies

Insolvensie of dood van Lid

•Kurator of eksekuteur•Buitestaander wat vir lidmaatskap kwalifiseer

•Dood = SWO, erfgenaam of legataris

Page 17: Beslote Korporasies

Beslaglegging en verkoping in eksekusie

•Verkoop aan BK, oorblywende lede, buitestaander wat vir lidmaatskap kwalifiseer

Page 18: Beslote Korporasies

Oordrag van Ledebelang•Enige oordrag moet in die gewysigde stigtingsverklaring (CK 2) aangeteken word

•Wet bevat nie vereistes vir die oordrag nie

Page 19: Beslote Korporasies

Sekerheidstelling dmv Ledebelang•Vorderingsregte - sekuriteit vir skulde

•Sessie in securitatem debiti•Alexander NO v Standard Merchand Bank -

Page 20: Beslote Korporasies

Verpanding/sessie•Verpanding: as sekuriteit vir ‘n skuld

•Lidmaatskapsertifikaat + vorm + bedoeling dat gehou sal word totdat die hoofskuld afgelos is

•Wanbetaling – verkoop ledebelang om skuld te delg

•Wet skep probleme

Page 21: Beslote Korporasies

•Uit-en-uit sekerheidsessie:•Skuldeiser sal by betaling van die

hoofskuld die ledebelang terug sedeer aan die lid

•Skuldeiser sal dus net die ledebelang in sy eie naam registreer of dit verkoop indien die hoofskuld nie betaal word nie

Page 22: Beslote Korporasies

SCHWARTZ NO v PIKE AND OTHERS

Page 23: Beslote Korporasies

Kanakia v Ritzhelf 1004CC t/a Passage to India