BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening...

20
BESIGHEIDSTUDIES

Transcript of BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening...

Page 1: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

BESIGHEIDSTUDIES

Page 2: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID (KMV)

Page 3: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

KMV/KMIBESIGHEIDS-

OMGEWING

BESIGHEIDS-

GELEENTHEDE

BESIGHEIDS-

ROLLE

BESIGHEIDS-

BEDRYWIGHEDE

1 Impak van

onlangse

wetgewing

Bestuur en

leierskap

Etiek en

professionaliteit

Menslike-

hulpbron-funksie

2 Besigheids-

strategieë

Beleggings:

SekuriteiteKreatiewe denke Gehalte van

prestasie

3 Besigheid-

sektore

en -omgewings

Belegging:

Versekering en

assuransie

KMV /

KMI4 Ondernemings-

vorms

Mensregte,

inklusiwiteit en

omgewings-

kwessies

5 Aanbieding van

inligting en data

Spanprestasie en

konflikbestuur

Page 4: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Wat moet jy ken?

▪ Definieer / beskryf sosiale verantwoordelikheid.▪ Verduidelik / beskryf die verhouding / verband tussen

sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek.

▪ Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI.▪ Verduidelik / bespreek / ontleed die impak van KMV en KMI

op besighede en gemeenskappe.▪ Noem die komponente van KMV, bv. omgewing, etiese

korporatiewe maatskaplike belegging, gesondheid en veiligheid, ens.

Page 5: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

▪ Lys praktiese voorbeelde van projekte.

▪ Noem die KMI-fokusareas, bv. gemeenskap, landelike

ontwikkeling, werknemers, omgewing.

▪ Beveel maniere aan / stel maniere voor om sosio-ekonomiese

kwessies aan te spreek wat sosiale

verantwoordelikheid uitoefen, bv. MIV / vigs, werkloosheid, armoede,

menseregte.

▪ Verduidelik / bespreek die implikasie van die volgende

wetlike vereistes vir KMV- en KMI-programme:

1. Wet op Gelyke Indiensneming

2. Wet op Vaardigheidsontwikkeling

3. SEB/BBSEB

4. Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie (SOOO / SETAs)

Wat moet jy ken?

Page 6: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

1. Konsepte

Term Definisie

Sosiale verantwoordelikheid

'n Etiese siening wat sê dat elke individu / organisasie verplig is om die samelewing as geheel te bevoordeel.

Korporatief Verwys na besighede / firmas / organisasies.

Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid (KMV)

Die voortgesette verbintenis deur die besigheid om eties op te tree en by te dra tot ekonomiese ontwikkeling, terwyl die lewensgehalte van die plaaslike gemeenskap en die samelewing as geheel verbeter word.

Korporatiewe maatskaplike belegging/ investering (KMI / B)

Die belegging van korporatiewe fondse / ander bates vir die primêre doel om sosiale uitkomste te bereik.

Page 7: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

2. Konsepte

Term Definisie

Kontemporêre

sosio-ekonomiese

kwessies

Huidige samelewings- en ekonomiese faktore wat 'n

impak op die besigheid het.

Drievoudige

sleutelaspekte

(triple bottom line)

Verwys na die 3 p’s wat besighede altyd in hul

bedrywighede moet oorweeg, naamlik; WINS, MENSE

EN PLANEET (Profyt, Persone, Planeet)

Volhoubaarheid Gebruik die hulpbronne sodanig dat toekomstige

geslagte dit kan gebruik.

Welstand Gee om vir die behoeftes van werknemers en die

gemeenskappe.

Demografie Statistiese data van die bevolking in terme van ras,

ouderdom en inkomste.

Personeel-

omskakeling

Koers waarteen die werkgewer hul werknemers

vervang.

Page 8: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

.

Verband tussen sosiale verantwoordelikheid

en driedubbele verslagdoening / drievoudige

sleutelaspekte

Mense:

sosiaal /

maatskaplik

Planeet:

omgewing

Profyt / wins:

ekonomies

Page 9: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

.

Driedubbele verslagdoening

So

sia

le

ve

ran

two

ord

elik

heid

Mense • Besigheid moetie werknemers en kliënte uitbuit

nie.

• Besigheid moet streef om die lewensgehalte van

werknemers te verbeter.

• Voorbeeld: Subsidieer kos by die werk.

Planeet • Besigheid moetnie die hulpbronne opgebruik nie.

• Vermy skadelike produksietegnieke.

• Ondersteun energiedoeltreffende

produksietegnieke.

Wins • Belê winste in KMV-projekte.

• Besighede moenie wins maak ten koste van hul

gemeenskap en werknemers nie.

Page 10: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

.

AARD van KMV en KMI

KMV-programme is

interne programme

wat besighede gebruik

om aan wette en etiek

te voldoen

KMI beoog om by te

dra tot die volhoubare

ontwikkeling van die

onmiddellike

gemeenskap

AARD VAN KMV AARD KMI

Page 11: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Praktiese voorbeelde van projekte van KMV

• MIV / Vigs-programme

• Voedingskemas vir minder-bevoorregte skole

• Borgskappe vanaktiwiteite

• Befondsing van KMI-programme bv.herstelwerk aan geboue / sport en uniforms

• Befondsing virbykomende lesse, in bv.

wiskunde en wetenskap.

Page 12: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Praktiese voorbeelde van projekte van KMI

Page 13: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Impak van KMV en KMI op besighede

KMV en KMI

en besighede

1. Besighede mag nie

ondersteun word nie.

2. Opstel van verslae is

tydrowend.

3. Aandag word afgelei

van kernfunksie.

4. Besighede vind dit

moeilik om aan

wetgewing te

voldoen.

5. Programme kos geld

en het negatiewe

impak op wins.

1. Lok ervare

werknemers.

2. Bevorder kliente se

lojaliteit.

3. Bevorder spanwerk

binne die besigheid.

4. Lok beleggers.

5. Help om personeel te

behou.

Nadele

Voordele

Page 14: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Impak van KMV en KMI op gemeenskappe

1. Voorsien werk

aan werkloses.

2. Werknemers se

gesin ontvang

beurse.

3. Verskaf

rehablitasie-

sentrums aan

werknemers.

1. Besighede is nie altyd

toegerus om

maatskaplike probleme

aan te spreek nie.

2. Gemeenskappe vermy

verantwoordelikheid

om vir hulself te sorg

omdat hulle afhanklik

van die besighede se

geld is.

3. Verspreding van

skaars hulpbronne aan

uitgesoekte

begunstigdes

veroorsaak probleme

soos diskriminasie.

KMV /KMI

en

gemeenskappe

Nadele

Voordele

Page 15: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Impak van KMV en KMI op gemeenskappe

4. Verbeter die

gesondheid van

die gemeenskap

deur mediese

infrakstruktuur te

voorsien.

5. Verbeterlewensomstandig-

hede van

werknemers.

4. Sommige

besighede se

deelname aan

KMV- en KMI-

projekte is vir

winsbejag en gee

nie regtig om vir

die gemeenskap

waarin hulle werk

nie.

4. Besighede kan nie

volhoubare KMV-

en KMI-programme

lewer nie.

KMV /KMI

en

gemeenskappe

Nadele

Voordele

Page 16: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Komponente van KMV

Korporatiewebestuur

Etiesekorporatiewemaatskaplike

belegging

Sake-etiek

Gesondheiden veiligheid

Omgewings-bewustheid

Diensbillikheid

Page 17: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Fokusareas van KMI

Gemeenskap

Werknemers

Landelikeontwikkeling

Omgewing

Page 18: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

Betekenisvolle bydraes van tyd en moeite om

die welstand van ander in die besigheid tebevorder.

Verbeter algemene lewensgehalte – billike lone

Geen onwettige praktyke - kinderarbeid

Beradingsessies aanwerkers

Personeeldeelname aan projekte

Voorsien vervoer aan personeel

WERKNEMERS

BEVORDER DIE WELSTAND VAN ANDER

GEMEENSKAPPEEM

Verbeter gehalte van die gemeenskap – belê in onderwys

Produkte benadeel nieomgewing

Eties korrekte besluite -nie misleidende reklame

nie

Skenk geld aan gemeenskapsorganisasies

Voorsienontspanningsaktiwiteite

Page 19: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

VOLGENDE KEER – SPANDINAMIKA 1

Page 20: BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek. Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI. Verduidelik

DANKIE