BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El...

6
Bergsig Boodskap 7 Mei 2017 NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 8 Mei: Gebedsvuur 13 Mei: Ouerskapondersteuning 14 Mei: Moedersdag 18 Mei: Seniors 19-21 Mei: TGIF Mannekamp 21 Mei: Nagmaal & Wêreldbiddag 22 Mei: Kerkraadsvergadering 25 Mei: Hemelvaart 19:00 Erediens 10 Dae van Gebed (D4J) 27 Mei: Betesda-mark 28 Mei-31 Mei: Pinkster Prof. Dirkie Smit 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Bybelverspreidings- fonds 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Wynand Breytenbach Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach 7 Mei 2017, DOOP 7 Mei 2017, DOOP 7 Mei 2017, DOOP 7 Mei 2017, DOOP Arbeidsondag, Sinodale Bid Arbeidsondag, Sinodale Bid Arbeidsondag, Sinodale Bid Arbeidsondag, Sinodale Bid-en en en en- dankdag dankdag dankdag dankdag Nehemia-leesrooster Ons wil graag vir gemeente- lede die geleentheid skep waar hulle stelselmatig deur die boek van Nehemia kan werk en dit bespreek. Enige lidmaat wat ʼn ge- tuienis wil deel (in BB of in erediens) oor wat hulle uit Nehemia geleer het is wel- kom om dit aan Liezl by die kerkkantoor te e-pos by geestelikeversorg- [email protected] of bel haar. As jy wil deelneem aan die Nehemia leesrooster kry gerus jou leesrooster in die voorportaal. Binne-in die leesrooster is ’n los pa- pierstrokie waarop jy jou naam en kontakbesonder- hede kan invul. Daar is pot- lode uitgesit, vul gerus in en gooi in die houtbak soos aangedui. Ons kan met die saam- lesers deurlopend kontak behou en indien nodig nog inligting deurgee. Om Bybels beskikbaar te stel, in elkeen se eie taal teen ’n prys wat dit binne bereik van die armste bring. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Deuroffer: Lidmaatuitreike 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Marinus de Kok 14 Mei 2017, Moedersdag 14 Mei 2017, Moedersdag 14 Mei 2017, Moedersdag 14 Mei 2017, Moedersdag VIGS VIGS VIGS VIGS-Herdenkingsondag Herdenkingsondag Herdenkingsondag Herdenkingsondag TGIF VROUE 9 Mei 5:30 Vrouekampterugvoering * Almal welkom Ds. Catherine Dreyer het by die vrouekamp toerusting gedeel oor hoe om stil te word by God. By drie geleenthede is dit ook ingeoefen. Die naweek was geseënd en het besige vrouens die geleentheid gegee om ’n intieme oomblik met God te ervaar. Hoofstuk 16 in die EK GLO boek soos in 2016 behandel gaan ook oor Nehemia. Gebruik gerus as kruisverwysing!

Transcript of BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El...

Page 1: BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle gebedskamer vir hierdie geleentheid

Bergsig Boodskap 7 Mei 2017

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

8 Mei: Gebedsvuur 13 Mei: Ouerskapondersteuning 14 Mei: Moedersdag 18 Mei: Seniors 19-21 Mei: TGIF Mannekamp 21 Mei: Nagmaal & Wêreldbiddag 22 Mei: Kerkraadsvergadering 25 Mei: Hemelvaart 19:00 Erediens 10 Dae van Gebed (D4J) 27 Mei: Betesda-mark 28 Mei-31 Mei: Pinkster Prof. Dirkie Smit

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Bybelverspreidings- fonds

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Wynand Breytenbach

Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach

7 Mei 2017, DOOP7 Mei 2017, DOOP7 Mei 2017, DOOP7 Mei 2017, DOOP Arbeidsondag, Sinodale BidArbeidsondag, Sinodale BidArbeidsondag, Sinodale BidArbeidsondag, Sinodale Bid----enenenen----dankdagdankdagdankdagdankdag

Nehemia-leesrooster Ons wil graag vir gemeente-lede die geleentheid skep waar hulle stelselmatig deur die boek van Nehemia kan werk en dit bespreek.

Enige lidmaat wat ʼn ge-

tuienis wil deel (in BB of in

erediens) oor wat hulle uit

Nehemia geleer het is wel-

kom om dit aan Liezl by die

kerkkantoor te e-pos by

geestelikeversorg-

[email protected] of bel

haar.

As jy wil deelneem aan die Nehemia leesrooster kry gerus jou leesrooster in die voorportaal. Binne-in die leesrooster is ’n los pa-

pierstrokie waarop jy jou naam en kontakbesonder-hede kan invul. Daar is pot-lode uitgesit, vul gerus in en gooi in die houtbak soos aangedui.

Ons kan met die saam-lesers deurlopend kontak behou en indien nodig nog inligting deurgee.

Om Bybels beskikbaar te stel, in elkeen se eie taal teen ’n prys wat dit binne bereik van die armste bring.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

Deuroffer: Lidmaatuitreike

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Marinus de Kok

14 Mei 2017, Moedersdag14 Mei 2017, Moedersdag14 Mei 2017, Moedersdag14 Mei 2017, Moedersdag VIGSVIGSVIGSVIGS----HerdenkingsondagHerdenkingsondagHerdenkingsondagHerdenkingsondag

TGIF VROUE

9 Mei 5:30

Vrouekampterugvoering * Almal welkom

Ds. Catherine Dreyer het by die vrouekamp toerusting gedeel oor hoe om stil te word by God.

By drie geleenthede is dit ook ingeoefen. Die naweek was geseënd en het besige vrouens die geleentheid gegee om ’n intieme oomblik met God te ervaar.

Hoofstuk 16 in die EK GLO boek soos in 2016 behandel

gaan ook oor Nehemia. Gebruik gerus as kruisverwysing!

Page 2: BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle gebedskamer vir hierdie geleentheid

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Vanuit die Uitreikkantoor ...

UITREIKHULP: Die naaldwerkuitreik bars uit sy nate! Ons benodig dringend hulp Maandae 9:00-13:00 te Morningstar. Jy hoef nie baie te weet van naaldwerk nie. Skakel Dale 021 - 976 3275 of 082 353 8260.

KLEREPROJEK: ONS BENODIG DRINGEND NUWE HANDE!! Sandra wil na baie jare by die projek aan die einde van hierdie jaar “aftree”. Kom kyk asb. of jy hier tot diens kan wees. Bid saam met ons oor hierdie uitreikgeleentheid.

DURBANVILLE KLINIEK: Ons soek nog mense wat kan help om brode te smeer vir persone wat medikasie moet neem. Kontak asb. die kantoor as jy kan help. Omtrent so eenkeer per kwartaal.

STRAATUITREIK:

Die uitreik beplan vir 26 Mei is afgestel en word vervang met die straatuitreik soos beplan vir 2 Junie.

D4J sentrum vir HOOP: Koop gerus van die koepons om vir straatpersone te gee. Een koepon kos R5 en ’n boekie kos R50. U kan dit in u motor hou, en uitdeel soos persone u nader vir geld. Alle wins wat gemaak word met die boekies, word weer teruggeploeg in die dienslewering aan ons eie mense op straat. Koop gerus u boekie by Bergsig kerk-kantoor of by die Green Grocer.

ATTIE VAN WYK WINTERPROJEK / FONDSINSAMELING Die kinders by Attie van Wykskool het voorheen reeds ser-pe, mussies en komberse deur ons winterprojek vir die skooltjie ontvang en hierdie jaar weer mussies elders gekry. Daarom het ons besluit om eerder fondse in te samel vir Wit-borde vir elke klas en ook plastiekborde en –lepels vir die kinders om mee te eet.

Ons aansoek vir ‘n tafel by die Vinkel- en Koljandermark om items asook gourmet jaffels te verkoop is goedgekeur en almal is hard aan die werk om goedjies te maak en te versier vir die verkope. Ons wil egter vra vir julle ondersteuning met die volgende benodigdhede:

So gou as moontlik:

Leë 2 liter plastiek koeldrank bottels van plastiek

Leë koffie- of groot konfytblikke

Voor 29 Mei asseblief:

Maalvleis (“Lean” as dit kan, maar enige is welkom)

Ham of “Bacon bits”

Cheddar-kaas

Mozzerella-kaas

Brood (Wit en Bruin)

Flora Margarien

Blikkies tamatie- en uiesmoor

Blatjang

Spray ’n Cook

3 x vol gasbottels en koppe (Gemerk met naam en telefoon nommer asb)

Kontak asb vir Nelda Rousseau by 083 235 1400 of 021 975 5228, of per epos by [email protected]

Baie dankie dat ons die vrymoedigheid kan hê om op julle samewerking en hulp staat te maak.

Die Span by Attie van Wyk uitreik van Bergsig.

Alta du Toit Nasorgsentrum Trollieprojek! Enige basiese toiletware vir mans en dames

(soos seep, tandepasta en tandeborsels, aanrol-deodorant, waslappies, lyfroom, sneesdoekies en weggooibare

skeermessies) sal waardeer word!

Bring gerus na die kerk en merk duidelik TROLLIEPROJEK. Ons sal op 16 Julie dit oorhandig.

Vir meer inligting kontak uitreikkantoor.

Aristea benodig dringend ’n aflosboekhouer met ken-nis van Pastel vir 3 maande. Hulle boekhouer gaan vir

’n ernstige operasie en dit is ’n groot nood.

Aristea se tel. no. is 021 9763166

Page 3: BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle gebedskamer vir hierdie geleentheid

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

8 Mei om 19:00 † Gebedsvuur

Tema: Heilige Gees

By kerksentrum

Doreen de Villiers W/S 229, Legato, 021 976 0914 Bloeding op brein Herstel en bemoediging

Iris Bester Greenwoodweg 28, 021 976 5907 Suster oorlede Troos en bemoediging

Danie Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Hendrik le Roux Leanerstraat 4, 021 979 1269 Vrou oorlede Troos en bemoediging

Chrisna Aldrich Westerkimsingel 7, 021 976 4055 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Carinne Coetzee Columbinestraat 3, 021 976 2224 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425 Ligte beroerte Herstel en bemoediging

Elrie du Preez Penniesingel 1, 021 976 5491 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Marie Hayes 082 932 7079 Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Marietjie Mostert Bishopsingel 6, 021 975 9558 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Joan Hoffmann La Gratitude 54, 021 976 4037 Geslaagde operasie Dank vir beterskap

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker in remissie Dankie Here

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 072 373 7087 Kanker Volkome herstel

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Kanker in remissie Dankbaarheid vir remissie

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Knieltyd 7 Mei

D4J koördineer weer die 10 Dae van Gebed tydens Pinkster. 18 gemeentes van Durbanville bid

van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle

gebedskamer vir hierdie geleentheid in en almal is welkom om gedurende hierdie 10 dae van

gebed daar te kom saam bid. Daar is gebedsstasies en gebedsriglyne wat jou sal begelei. Die tema

is volgens Josua 1:3 waar God vir Moses belowe het dat Hy vir sy volk elke

plek sal gee waar hulle gaan. Saam gaan Durbanville in El Shaddai

gebedskamer bid dat God sal regeer in ons huise, besighede, dorpe, land en

wêreld en daarna moet elkeen uitgaan in Durbanville en by verskillende

plekke gaan bid.

JOU HULP WORD BENODIG: Daar is elke dag ’n kerk gekoppel aan die

gebedskamer, wat moet sorg dat daar elke uur vir 24 uur ’n persoon in die

gebedskamer is. Bergsig is verantwoordelik vir 26 Mei en jy kan jou naam

op die lys in die binnehof skryf indien jy vir ’n uur betrokke wil wees.

Page 4: BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle gebedskamer vir hierdie geleentheid

VERANDERINGE VAN ADRES, SELFOONNOMMER OF E-POS Dit is ’n groot gemeente. Laat weet asb. vir Elize, die administratiewe beampte indien daar enige veranderinge in bogenoemde plaasvind. Om

kommunikasie te vergemaklik sal dit baie waardeer word as jy help. Veral e-pos-adresse verander baie. Laat weet by: [email protected]

of 021-976 4106 x101 Indien u verhuis laat weet die kerkkantoor.

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS

Die aanvanklike groep het besluit op twee-weeklikse Bybelstudie in skoolkwartale,

Dinsdae 09:30. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager by Bergsig. Enige seniorlidmaat kan aansluit om saam te kom groei en me-

kaar ook sommer te geniet. Die datums tot einde Junie is:

16 Mei, 6 Jun, 20 Jun. Kom sluit gerus enige tyd aan!

Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel

om in te skakel.

Durbanville / Senior Klub

Ons vergadering vir Meimaand vind plaas op Donderdag 18 Mei om 9:30 by Durbanville-

Bergsig gemeente.

Kom geniet ‘’n heerlike musiek en sang og-gend saam met Ds. Marius Falck en Ina van

Niekerk as Tant Grietjie.

Lede wat die uitstappie na die akwarium wil meemaak moet by hierdie geleentheid hul

R100 per persoon betaal.

Dames TGIF 23 Mei om 18:30 Henry Pike, sanger en leraar by Die Bron

gemeente kom by ons dames TGIF getuig.

Maak seker jy mis nie die geleentheid nie.

Page 5: BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle gebedskamer vir hierdie geleentheid

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

ZAPPER & SNAPSCAN Bergsig het Zapper en Snap-scan as betaalmetode geïmplementeer om bank-kollektes en dankoffers te be-taal.

Laai gerus die applikasie op jou selfoon af. (Dit is handig oral waar mens gaan en ’n slimfoon gebruik om betalings te maak.)

Die Zapper en Snapscan blok-kies is by die ontvangstoonbank aangebring asook teen die glasvensters op pad na die binnehof vir maklike gebruik.

Bel Pieter Henning, indien daar navrae is, by 021 976 4106.

Geniet die gerieflike betaalka-naal. Ons sien reeds hoe mak-lik dit nou vir mense is om hul bydrae te maak.

TGIF Mannekamp 19 – 21 Mei 2017 Voel jy soms soos ’n brander in die see wat deur wind heen

en weer gedryf word soos in Jakobus 1:6?

Kom kuier die naweek saam by Boegoeberg en ontdek die storie van jou lewe saam met ….

• My God

• Myself

• My gesin

• My vriende

• My gemeente

• My land en al sy mense

Ons is baie opgewonde oor die jaar se kamp by Boegoe-berg. Elke man moet vooraf ’n “strength finder” vraelys invul om uit te vind wat hom laat "tick" wat verband hou met bo-

genoemde punte.

Die koste vir die kamp beloop R490. Dit sluit die toets van $10 in. Jy betaal dus R350 in Durbanville Bergsig se reke-ning met verwysing: kamp + jou naam. Die koste dek Sa-terdag se ontbyt en aand se spitbraai asook Sondag se

ontbyt. Stuur asb bewys van betaling asook jou e-posadres en selfoonnommer aan [email protected]. en jy sal

daarna ’n skakel ontvang om die vraelys in te vul. Die res van die kampbetaling ($10, ongeveer R140) is betaalbaar

wanneer jy aanteken vir die vraelys. Onthou om vooraf die “huiswerk” te doen.

Sou jy belangstel, stuur asb. ’n e-pos na een van die vol-gende persone en ons hou jou via e-pos op datum:

Leon Grobler [email protected] Johan Els [email protected]

Oswald Opperman [email protected]

Kom luister gerus na raad as dit by “tantrums” kom. Dis vir ouers met kinders van alle

ouderdomme.

Aangebied volgens die PET metode deur

Karen Badenhorst. (Parenting Effectiveness Training)

13 Mei TEMA:

Gooi jou kinders “tantrums”?

Plek: Bergsigkerk

ONDERSTEUNINGSGELEENTHEID vir OUERS

Navrae: Ds. Mizelle Prinsloo [email protected]

Jy staan in Pick ’n Pay se ry en die dogtertjie voor jou

gooi ’n ordentlike vloermoer!

Sy skop en skree en stamp haar voete. Jy wil so graag

net omdraai en loop … maar dis jou kind wat so gil en

skree! Dan vra ons as ouers –

hoekom tree my kind so op?

Maar die eintlike vraag is – Hoe reageer ons as ouers

wanneer ons kinders so optree?

Karen Badenhorst kom gesels oor

EFFEKTIEWE OUERSKAP.

Sy gaan praat oor hoe ons as ouers anders kan reageer

op ons kinders se gedrag.

Die oggend is gratis en daar sal koffie wees!

Page 6: BB 7 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle gebedskamer vir hierdie geleentheid

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Die huis moet herbou word. NEHEMIA 1:1 - 2:8

Belangrike sake om te onthou wanneer God die bouwerk moontlik maak:

Die rol van empatie in die kerk.

Die gebed van die gelowige.

Geloofsvertroue

Die bereidheid om in die geloof op te tree.