Baie welkom

27
Baie welkom

description

Baie welkom. 505 1. Op berge en in dale en oral is my God; waar ons ook telkemale mag swerwe, daar is God! Waar ons gedagtes swewe of styg, ook daar is God; omlaag en hoog verhewe ja, oral is my God!. 2. Sy troue vaderoë sien alles van naby; ons leef uit sy vermoë - - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Baie welkom

Page 1: Baie welkom

Baie welkom

Page 2: Baie welkom

5051. Op berge en in dale

en oral is my God;waar ons ook telkemale

mag swerwe, daar is God!Waar ons gedagtes sweweof styg, ook daar is God;omlaag en hoog verhewe

ja, oral is my God!

Page 3: Baie welkom

2. Sy troue vaderoësien alles van naby;

ons leef uit sy vermoë -word deur sy Gees gelei.Die swaeltjies behoed Hy,beklee met gras die dal;

die kleinste wurmpie voed Hy,sorg vir die groot heelal.

ja, oral is my God!

Page 4: Baie welkom

4. Roem, Christen, heel my leweis veilig in my God;

waar alles my begewe,of waar ek ly, is God;

waar troue vriendehandenie red nie, daar is God;

selfs in die dood se bandeja, oral is my God!

Page 5: Baie welkom

Miga 6:8Mens, die Here het jou bekend

gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat

geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam

sal lewe voor jou God.

Page 6: Baie welkom

2501. Gods wet vra al ons liefdevir Hom, ons God en Heer,

en liefde vir ons naastedis wat sy Woord ons leer.

Page 7: Baie welkom

2. O Heer, wil dan u liefdeook deur ons openbaar,

dat ons mekaar mag liefhêen só u wet bewaar.

5. Laat ons welvoeglik lewe,geheilig deur die Gees,

beklee met U, Heer Jesus,gekruisig na die vlees.

Page 8: Baie welkom

Die Twaalf ArtikelsEk glo in God die Vader, die Almagtige die

Skepper van die hemel en die aarde.En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons

Here;wat ontvang is van die Heilige Gees,

gebore is uit die maagd Maria;wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is,

gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het;

wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;

Page 9: Baie welkom

Wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,van waar Hy sal kom om te oordeel die wat

nog lewe en die wat reeds gesterf het.Ek glo in die Heilige Gees.

Ek glo aan 'n heilige algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;

die vergewing van sondes;die opstanding van die vlees en 'n ewige lewe.

Page 10: Baie welkom

Hosea 11 :1 – 11

Page 11: Baie welkom

God roep mense wat niks is nie

omiets te wees

God is liefde!

Page 12: Baie welkom

God roep mense

om antwoord te gee

Mense is dus

Ver-antwoord-elik

Page 13: Baie welkom

Hosea 11Goed roep Israel

Leer loop

Op arms gedra

Versorg en gelei

Juk afgetel

Afgebuk en kos gegee

Page 14: Baie welkom

Israel

Offer aan Baäl

Erken God se sorg nie

Weier om te bekeer

Page 15: Baie welkom

Wat is God se reaksie?

Stede word verwoes

Waarsêers word uitgeroei

Page 16: Baie welkom

"Wanneer jy in die land kom wat die Here jou God vir jou sal gee, moet jy nie die afskuwelike praktyke

van daardie nasies aanleer nie.10 Daar mag nie iemand by jou wees wat sy seun of

dogter as offer laat verbrand nie. Daar mag nie ‘n besweerder by jou wees nie en ook nie ‘n towenaar

of iemand wat voortekens lees of ‘n goëlaar11 of ‘n slangbesweerder of iemand wat geeste om

inligting vra en dooies raadpleeg nie.12 Die Here het ‘n afsku van elkeen wat hierdie soort

ding doen. Trouens, dit is juis oor die afskuwelike praktyke van die Kanaäniete dat die Here jou God

hulle in jou belang gaan verdryf.13 Jy moet opreg wees voor die Here jou God.14 Hierdie nasies wat jy gaan verdryf, luister na

towenaars en besweerders. Maar die Here jou God verbied jou om dit te doen."

Deutr 18:9 - 14

Page 17: Baie welkom

Wat is God se reaksie?

Stede word verwoes

Waarsêers word uitgeroei

Oorlog verteer die land

Party word opgehang

Slawe tot dood toe

Page 18: Baie welkom

Israel se ondankbaarheid

bring God se oordeel oor hulle

Page 19: Baie welkom

Wat maak ons?

Wys jou lewe dat jy dankbaar is?

Jou tyd en energie?

Wie kry die meeste?

Page 20: Baie welkom

Hosea 11: 1 - 7

Mense sal die ewige verderf in geslinger word

deur verwerping van God se liefde

Page 21: Baie welkom

Hosea 11: 8-11

God se liefde is sterker as sy oordeel.

Die koninkryk bly

Maar mense kan hulleself

onttrek

Page 22: Baie welkom

En wanneer iemand wat tot dusverreg gelewe het, die regte lewe laat

vaar en onreg doen, en Ek bring hom tot ‘n val, sal hy sterwe.

Omdat jy hom nie gewaarsku het nie, sal hy deur sy sonde sterf en die goeie dinge wat hy gedoen het, nie onthou

word nie,maar Ek sal van jou rekenskap

eis vir sy dood.Eseg 3:20

Page 23: Baie welkom

Wat maak ons?

Wys jou lewe dat jy dankbaar is?Jou tyd en energie?Wie kry die meeste?

Wat sal die Here oor jou lewenou sê?

Page 24: Baie welkom

Offergawe

Page 25: Baie welkom

5051. Jesus, U gaan voor -

ons volg in u spoor.U ken alle lewenspaaie,

al die hoogtes, dieptes, draaie.Kom en vat ons hand

na die Vaderland.

Page 26: Baie welkom

3. Jesus, U gaan voor -ons volg in u spoor.

Ons word vry van sondebande,van verslawing, skuld en skande.

U is in beheer,ons Verlosser, Heer.

Page 27: Baie welkom

4. Jesus, U gaan voor -ons volg in u spoor,

ook waar niemand dit wil waag nie,waar niks anders ooit sal slaag nie.

U wat alles sien,leer ons sinvol dien.