“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe...

7
Omsendbrief 27/15 2015 09 14 “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe dat hy skape van sulke goeie kwaliteit het. Sy antwoord was: “Ek kyk goed na die lammetjies.” ~ Roy B Zuck ~ Geagte ouers 1. KULTUUR 1.1 Revue ‘n Groot dank aan elke leerder, personeellid, administratiewe personeellid en algemene werker met ‘n puik produksie. Kruinerland was sowaar ‘n avontuur propvol energie en uitste- kende toneelspel. Dankie aan elke ouer se bydrae om leerders te vervoer met optredes, kostuums en grimering, toesig en deel te wees van ‘n wonderlike span. Dis vir ons ‘n voorreg om u deel te hê van Laerskool Helderkruin. Aan elkeen wat deel was van die gehoor wil ons net graag sê: Duisende dankies vir u entoesiastiese deelname tydens die vertonings. U groot glimlag en harde applous het ons voorwaar gemotiveer. Laerskool Helderkruin kan met trots sê dat Revue 2015 ‘n reuse sukses was! 1.1.1 Foto en DVD bestellings Leerders kan nog hierdie week groepfoto’s teen R40 per foto en DVD’s teen R150 by hul registerpersoneel bestel. Alle bestellings sluit Vrydag, 18 September. 1.1.2 Revueklere Ons doen ‘n beroep op al ons ouers om asseblief alle revueklere, wat deur die skool aangekoop is, teen Vrydag, 18 September 2015 by die registerpersoneel in te handig. 1.2 WOW-Spelfees Sterkte aan die graad 1 tot 7 leerders wat Vrydag, 18 September deelneem aan die Provinsiale rondte. Ons hou vir julle styf duimvas! 2/… Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Transcript of “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe...

Page 1: “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Kruiner-Klets...“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy

Dit

Omsendbrief 27/15

2015 09 14

“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe dat hy

skape van sulke goeie kwaliteit het. Sy antwoord was: “Ek kyk goed na die lammetjies.”

~ Roy B Zuck ~

Geagte ouers

1. KULTUUR

1.1 Revue

‘n Groot dank aan elke leerder, personeellid, administratiewe

personeellid en algemene werker met ‘n puik produksie.

Kruinerland was sowaar ‘n avontuur propvol energie en uitste-

kende toneelspel.

Dankie aan elke ouer se bydrae om leerders te vervoer met

optredes, kostuums en grimering, toesig en deel te wees van

‘n wonderlike span. Dis vir ons ‘n voorreg om u deel te hê van

Laerskool Helderkruin.

Aan elkeen wat deel was van die gehoor wil ons net graag sê: Duisende dankies vir u

entoesiastiese deelname tydens die vertonings. U groot glimlag en harde applous het

ons voorwaar gemotiveer.

Laerskool Helderkruin kan met trots sê dat Revue 2015 ‘n reuse sukses was!

1.1.1 Foto en DVD bestellings

Leerders kan nog hierdie week groepfoto’s teen R40 per foto en DVD’s teen R150

by hul registerpersoneel bestel. Alle bestellings sluit Vrydag, 18 September.

1.1.2 Revueklere

Ons doen ‘n beroep op al ons ouers om asseblief alle revueklere, wat deur die

skool aangekoop is, teen Vrydag, 18 September 2015 by die registerpersoneel in

te handig.

1.2 WOW-Spelfees

Sterkte aan die graad 1 tot 7 leerders wat Vrydag, 18 September deelneem aan die

Provinsiale rondte. Ons hou vir julle styf duimvas!

2/…

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Page 2: “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Kruiner-Klets...“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy

2

1.3 Kersliedere by Kerslig

Ons nooi u almal, klein en groot, om Woensdag, 4 November ons

“Kersliedere by Kerslig” by te woon. Dis vir ons belangrik om

terug te gee aan die gemeenskap en om die jaar op ‘n gepaste wyse

af te sluit.

Die geleentheid gaan op die skool se rugbyveld plaasvind vanaf 18:30 tot 20:00. Bring u

kombers en piekniekmandjie en kom vier Kersfees saam met ons.

Indien moontlik, vra ons u om asseblief ‘n skoendoos met items soos seep, tandepasta,

tandeborsel, lekkergoed, speeding saam te bring, wat ons dan as deel van ons

gemeenskapsprojek kan uitdeel aan minderbevoorregte kinders. Dui asseblief op die

skoendoos die geslag en toepaslike ouderdom aan, wie dit as geskenk kan ontvang.

Dit is ‘n vrywillige projek en u is onder geen verpligting om daaraan deel te neem nie.

(K Lourens)

2. SPORT

2.1 Krieket

Baie geluk en dankie aan ons krieketspanne met julle pragtige

spel teen Horison. Julle het goeie sportmangees aan die dag

gelê.

Sterkte aan die volgende spanne met julle wedstryde hierdie

week teen Roodekrans:

Dinsdag, 15 September: 2de span (weg) en 1ste span (tuis)

Woensdag, 16 September: o.9 (tuis)

Donderdag, 17 September: o.10 (weg) en o.11 (tuis)

2.2 Mini-krieket

Oefening begin weer Dinsdag, 15 September 2015. Slegs seuns wat verlede week briewe

ontvang het, speel Woensdag, 16 September 2015 wedstryd by

Weltevredenpark Primary.

Saterdag, 19 September 2015 is ons Mini-krieket Pretdag. Seuns sal

Woensdag die finale program ontvang.

2.3 Hokkie en Mini-hokkie

Dankie vir die goeie spel tydens die Mini-hokkiewedstryde te Maragon, asook Senior

hokkie te Die Ruiter.

Hokkie oefening het vandag weer begin.

2.4 Tennis

Baie geluk en dankie vir die leerders se mooi spel verlede week.

Sterkte vir hierdie week se wedstryde:

Maandag, 14 September 2015

o.11 Groen vs Kings (weg)

o.14 Goud vs Horison (tuis)

Dinsdag, 15 September 2015

o.14 Goud vs Trinity (weg)

3/...

Page 3: “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Kruiner-Klets...“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy

3

2.5 Skaak

Skaakoefening begin weer op Woensdag 16 September 2015.

(E Ferreira en T Breet)

3. KOOR

Juniorkoor het vandag weer begin oefen.

Kinderkoor hervat oefening op Woensdag 16 September.

Belangrike datums:

Junior- en Kinderkoorafsluiting op 29 Oktober 2015.

Kinderkooroptrede: 25 Oktober te NG Kerk Horison-Noord

(M Nel)

4. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee Leandri Kok (Graad RR), Ursula Niehaus en Mari Müller (Graad R’e) sal hierdie week aan

diens wees vanaf 06:45.

(L Kapp)

5. KLEREBANK

Skakel gerus die skool op (011) 764-2506 om ’n afspraak te maak met me Elouise van Zyl vir die

aankoop van tweedehandse klere.

(Bestuur)

6. SKOOLVERLATERS

Indien daar enige kinders is wat die skool verlaat aan die einde van hierdie kwartaal moet die

aangehegte skeurstrokie A asseblief voltooi en aan ons terugbesorg word. Onthou om u inlig-

ting op die webblad te deregistreer sodat u nie boodskappe van die skool ontvang nie.

(Me E Laubscher)

7. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

14 September 2015 - Krieket: Aandreeks neem ‘n aanvang

- Krieket: 1ste span vs Roodekrans (tuis)

- Tennis: o.11 Groen vs Kings (weg)

- Tennis: o.14 Goud vs Horison (tuis)

15 September 2015 - Krieket: 1ste span vs Roodekrans (tuis)

- Krieket: 2de span vs Roodekrans (weg)

- Tennis: o.14 Goud vs Trinity (weg)

- Hokkie: o.12 dogters vs Horison (te Bastion)

16 September 2015 - Mini-krieket vs WPPS (weg)

- Krieket: o.9 vs Roodekrans (tuis)

17 September 2015 - Krieket: o.10 vs Roodekrans (weg)

- Krieket: o.11 vs Roodekrans (tuis)

4/…

Page 4: “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Kruiner-Klets...“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy

4

18 September 2015 - Revue: Foto- en DVD bestellings sluit

- WOW-Spelfees graad 1 tot 7 (Provinsiale rondte)

19 September 2015 - Mini-krieket: Toernooi

- Landloop: Gautengkampioenskappe

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

SKEURSTROKIE: REVUE: DVD BESTELLING

Ek die ondergetekende,...............................................................................ouer/voog van ...............................................................

in graad …………….wil graag hiermee .........DVD’s bestel en sluit die bedrag van R.................................... hierby in.

HANDTEKENING: …………………………….……………………… -----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

SKEURSTROKIE A: SKOOLVERLATERS

Ek die ondergetekende,...............................................................................ouer/voog van ...............................................................

in graad …………….bevestig dat my kind die skool verlaat aan die einde van die tweede kwartaal.

HANDTEKENING: …………………………….……………………… -----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

Bachelor/Tuinwoonstel te huur in

Wilropark

Ruim oopplan1 slaapkamer, 1badkamer

bachelor/tuinwoonstel te huur in

Wilropark en beskikbaar vanaf

1 Augustus 2015.

Huur: R4,000 pm

(sluit water en ligte in)

Skakel Frans by 071 462 9035 vir verder

navrae

Page 5: “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Kruiner-Klets...“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy

Kunsklasse vir oud en jonk Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr 3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7 Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00 Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00 Saterdae werkswinkels op aanvraag. Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig van kuns. Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige ervaring nodig nie, net ‘n liefde vir kuns. Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn motories, waarneming, probleemoplossings en sommer baie pret. Alle mediums. Volwassenes: Teken en skilder Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of 011 768 2956 Studio: Titaanlaan 29 Wilropark

We buy, sell and pawn new and used goods, clothing,

furniture and appliances in good condition.

“Ladies, Gents and Kiddies Coats and Jackets in Stock”

KRUIN CENTRE SHOP 10 & 11, BANKET DRIVE, HELDERKRUIN

Office Hours 011 764-1055/082 317-3493 Email: [email protected]

A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal ‘n inskrywingsvorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.

Page 6: “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Kruiner-Klets...“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy

Your attorneys for life.

For any Property related matters.

Tel: 011 028 2890 www.bslaw.org

Unit 35 Block C Willowbrook Office Park

Van Hoof Str, Willowbrook, Ruimsig

Page 7: “Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy dit toe ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Kruiner-Klets...“Iemand het vir ’n skaapboer gevra waaraan skryf hy

PHOTOSHOOT SPECIALS

Maternity, Newborn, Baby, Family, Little models

and Corporate Photoshoots My studio is in Weltevredenpark and I also do

location photoshoots

Contact me today for a quotation

Cheryl 083 501 5050

Email: [email protected]

Family etc website: www.studiocheryl.co.za

Corporate website: www.cvlphotography.co.za

GEE JOU KIND ‘N VOORSPRONG!! BioLink is die enigste maatskappy in SA wat ‘n unieke kombinasie van HEG en EEG “Edu-feedback”- opleiding doen om konsentrasie en leerprobleme geassosieer met ADHD en verwante probleme aan te spreek. Ons bied ook Studiemetodes (Gr 4 – 7), Oorbruggingskursus (Gr 3 na 4) vir Mammas aan! Indien u belangstel, kontak my gerus: Carina Rheeder – 079 44 66 351

WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

Vir hulp met boekhouding, finansiële state, belasting (persoonlik en besigheid) en sekretariële dienste skakel.

Leandra by 083 537 2898