AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 … · Pouse het Pappa vir hulle springmielies...

15
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 LEESBEGRIP/TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NOVEMBER 2015 GRAAD 4 Aantal bladsye 12 PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1 UUR

Transcript of AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 … · Pouse het Pappa vir hulle springmielies...

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

VRAESTEL 2

LEESBEGRIP/TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

NOVEMBER 2015

GRAAD 4

Aantal bladsye 12

PUNTE: 60

TYDSDUUR: 1 UUR

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 2 van 12

NAAM: __________________________________________________

Instruksies:

1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

PUNTE AFDELING A: LEESBEGRIP 40 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 20 TOTAAL 60

2. Lees al die instruksies noukeurig deur. 3. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat voorsien word. 4. Skryf netjies en leesbaar. 5. Onthou jou naam en van.

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 3 van 12

AFDELING A : LEESBEGRIP

VRAAG 1

Lees die storie en beantwoord die vrae:

Ben en Karen woon in Kaapstad. Hulle ouers het hulle die Vrydagaand na die sirkus (circus) geneem. Die sirkus het om sewe-uur begin. Die swart ponies was eerste. Hulle het gallop en oor pale (pole) gespring (jump). Die olifant (elephant) het stadig in gestap. Die hansworse (clowns) was volgende aan die beurt. Hulle het mekaar natgegooi met water. Die hansworse het „n hele paar snaakse toertjies(tricks) gedoen. Die gehoor (audience) kon nie ophou lag nie. Pouse het Pappa vir hulle springmielies (pop-corn) en koeldrank gekoop. Die eerste item na pouse was die hondjies. Hulle het op hulle pootjies (feet) gedans. Die mense het hande geklap. Almal was doodstil en bang toe die leeus inkom. Hulle het in die rondte gestap terwyl hulle hul sterte (tails) swaai (wag). Die ape (apes) het van die een tou na die ander geswaai (swing). Die mense het die sirkus baie geniet. Die kinders het vir Pappa en Mamma elkeen ʼn soen (kiss) gegee om dankie te sê. Hulle het nog lank in hul beddens (beds) gelê en weer aan alles gedink.

1 Maak ʼn kruisie (x) langs die regte antwoord.

1.1 Gee ʼn naam vir die storie. (1)

Karen gaan skool toe. Die sirkus. Oupa se plaas.

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 4 van 12

1.2 Hoe laat het die vertoning (show) begin? (1)

Vyf-uur Twaalf-uur Sewe-uur

1.3 Watter sin sê vir ons daar was diere by die sirkus?

Maak „n kruisie (X) by die regte sin. (1)

Pouse het Pappa vir hulle springmielies en koeldrank gekoop. Die swart ponies was eerste. Die mense het hande geklap. Die hansworse was volgende aan die beurt.

Omkring die letter langs die regte antwoord.

1.4 Wie het mekaar natgegooi met water? (1)

A. Mamma en Pappa.

B. Ben en Karen.

C. Die hansworse.

D. Die Olifante

1.5 Wat was die eerste item na pouse? (1)

A. Die hondjies.

B. Die ape.

C. Die swart ponies.

D. Die leeus

Omkring die letter langs die regte antwoord. (1)

1.6 Die geh_ _r kon nie ophou lag nie.

A. ee

B. aa

C. oo

D. uu

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 5 van 12

1.7 Die mense het die sirkus baie gen_ _t. (1)

A. oe

B. ie

C. ui

D. eeu

1.8 Maak ʼn kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord. (1)

Ben en Karen het nog lank in hul beddens gelê, want ........

hulle was moeg. hulle was kwaad. hulle het weer aan alles gedink.

Voltooi die sin. (1)

1.9 Die kinders het goeie maniere (manners), daarom het hulle vir Pappa en

Mamma ____________________________________________________________

1.10 Waarom was almal doodstil (quiet) toe die leeus inkom? (1)

___________________________________________________________________

(10)

VRAAG 2

James vertel vir sy gesin van die troeteldierskou (pet show). Kyk na die advertensie (advert) en beantwoord vrae 1 tot 10. Trek ʼn kruisie (X) by die korrekte antwoord.

Voorbeeld: Ons betaal met...

(a)

sout

(b)

papier

X (c)

geld

(d)

veld

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 6 van 12

Blombedekkingstraat 13

Johannesburg

TROETELDIERSKOU

Wanneer: Saterdag 20 November Toegang: Kinders R5.00 Kontaknommer: 0734242333 Volwassenes R10.00 Tyd: 9vm tot 5nm

2.1 Wanneer is die skou?

(a) vyfde Nov.

(b) derde Nov.

(c) twintigste

Nov.

(d) twaalfde Nov.

2.2 Waar gaan die skou wees?

(a) Durban

(b) Kaapstad

(c) Kokstad

(d) Johannesburg

2.3 Hoeveel moet die kinders betaal?

(a) vyf rand

(b) drie rand

(c) tien rand

(d) elf rand

2.4 Hoe laat eindig die skou?

(a) vyfuur

(b) drie-uur

(c) elfuur

(d) twee-uur

2.5 Watter dier sal ons daar sien?

(a) Leeu

(b) Pikkewyn

(c) Hond

(d) Bobbejaan

2.6 Waarvoor staan die afkorting (abbreviations) nm.?

(a) namiddag

(b) nooit meer

(c) niks meer

(d) niemand

2.7 Op watter dag van die week is die troeteldierskou?

(a) Maandag

(b) Dinsdag

(c) Vrydag

(d) Saterdag

2.8 Watter troeteldier kan vlieg?

(a) pikkewyn

(b) papegaai (parrot)

(c) padda (frog)

(d) perd

2.9 Hierdie troeteldier het vinne(fins) en skubbe(scales)?

(a) haas

(b) vis

(c) muis

(d) vo l

2.10 Kies die woord wat die sin voltooi: ʼn Mens loop met „n hond

(a)

stok

(b)

leerbelt

(c)

leiband

(d) tou

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 7 van 12

aan „n ....... (leather belt) (leash) (10)

VRAAG 3

Lees die gediggie deur en beantwoord die vrae.

Skool

Skool is vir jou kinders. Stel jul wekkers (clock). Staan op Staan op! By die skool is dit lekker, Elke jaar maak jou sterker! Wiskunde, Wetenskap en wie weet wat nog. Juffrou en Meneer sê leer jou les en luister tog. Leer maak jou slim. Die bus stop jy moet klim.

Doen jou bes En kyk wes. Deur: Marié Steyn

3.1 Wat is die naam van die gedig (die titel)? _________________________________________________________________(1) 3.2 Hoeveel versreëls (lines) het die gedig? _________________________________________________________________(1) 3.3 Wat maak die kinders wakker? _________________________________________________________________(1)

3.4 Noem twee vakke wat hulle het? _____________ en __________________ (2)

3.5 “slim”rym met _________________________________________________

“bes” rym met _________________________________________________ (2)

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 8 van 12

3.6 Noem twee dinge wat jy moet doen by die skool? ____________________ en ______________________________________________________________ (2)

3.7 Watter vervoer(transport) gebruik die kinders? _________________________________________________________________(1) (10) VRAAG 4 Alet is baie opgewonde (excited). Sy het so pas ʼn uitnodigingskaartjie(invitation) na Olga se verjaarsdagpartytjie(birthday party) ontvang. Kyk na die kaartjie en beantwoord die vrae. 4.1 Wie is baie opgewonde? _________________________________________________________________(1) 4.2 Waarheen word sy genooi? _________________________________________________________________(1) 4.3 Op watter dag word die partytjie gehou? _________________________________________________________________(1) 4.4 Hoe laat is die partytjie?

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 9 van 12

_________________________________________________________________(1) 4.5 Wat is die datum van die partytjie? _________________________________________________________________(1) 4.6 Wat is die straat se naam waar die partytjie gehou word? _________________________________________________________________(1) 4.7 Wie hou die partytjie? _________________________________________________________________(1) 4.8 Hoe oud word sy? _________________________________________________________________(1) 4.9 Onderstreep die woord wat sê dat sy graag by die partytjie wil wees. kwaad, bang, opgewonde (excited) (1) 4.10 Wie word na die partytjie uitgenooi (invited)? _________________________________________________________________(1) (10) TOTAAL AFDELING A: 40 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 5 Voltooi die sinne: Kies die korrekte voornaamwoorde (pronouns) uit die onderstaande tabel. Skryf jou antwoord in die oop spasie.

haar sy hy

5.1 Die seun sê ___________ boek is weg. (1) 5.2 Juffrou soek ___________ pen. (1)

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 10 van 12

VRAAG 6 Skryf die sin oor in die verlede tyd. Voorbeeld: Tim spring tou. Antwoord: Tim het tou gespring. Hy skop die bal. __________________________________________________(1) VRAAG 7 Kyk na die prent. Kies die regte antwoord en omkring die letter. 7.1 Waar is die meisie?

A . Sy is in die huis. B. Sy is in die boom. C. Sy is onder die boom. D. Sy is nêrens nie. (1)

7.2 Waar is die seuntjie?

A. Hy is in die huis. B. Hy is in die lug. C. Hy is op die swaai. D. Hy lê onder die boom. (1)

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 11 van 12

VRAAG 8 Skryf die teenoorgestelde betekenis vir die woord tussen hakies neer: Voorbeeld : klein Antwoord : groot 8.1 Die (maer) man is siek. _______________ (1) 8.2 Haar hande is (skoon) en nie _________________ nie. (1) VRAAG 9 Skryf die meervoude (plurals) neer. 9.1 Een kat, maar baie ____________________ (1) 9.2 Een vuur, maar baie ___________________ (1) VRAAG 10 Skryf die verkleinwoordjie van die woorde tussen hakies. Voorbeeld: seun – seuntjie 10.1 Die (perd) staan onder die (boom). ___________________ _________________ (2) VRAAG 11 Voltooi die sinne deur die regte antwoord tussen hakies te onderstreep. 11.1 Zandile was die (goed, beste) vriendin wat Thato nog ooit gehad het. (1) 11.2 Jan het die (meeste, baieste) lekkers in sy hand. (1) VRAAG 12 Kies die korrekte woord tussen hakies (voegwoorde). Voorbeeld: Ek loop vinnig, (want / maar) ek wil nie laat wees nie. Antwoord: want

AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 GRAAD 4 NOVEMBER 2015

Bladsy 12 van 12

12.1 Ek stap, (maar / want) ek wil liewer fietsry. __________________ (1) 12.2 Die leerders is laat, (maar / want) die bus het gebreek. (1) VRAAG 13 Skryf die sin oor en vul die hoofletters, punt en vraagteken in. 13.1 waar woon tsepo en palesa ___________________________________________________________ (4) VRAAG 14 Maak ʼn kruisie (x) in die blokkie met die regte leestekens. (1) “Pasop vir die hond!”, skree die man. Pasop vir die hond, skree die man. TOTAAL AFDELING B: 20

GROOTTOTAAL 60

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

VRAESTEL 2

MEMORANDUM

LEESBEGRIP/TAALSTRUKTUUR EN -KONVENSIES

NOVEMBER 2015

GRAAD 4 Aantal bladsye 3

PUNTE: 60

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 VRAESTEL 2 NOVEMBER 2015

Bladsy 2 van 3

AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 PUNTE

1.1 Die sirkus 1 1.2 sewe-uur 1 1.3 Die swart ponies was eerste 1 1.4 C 1 1.5 A 1 1.6 C 1 1.7 B 1 1.8 hulle het weer aan alles gedink 1 1.9 dankie gesê 1

1.10 Hulle was bang 1 (10)

VRAAG 2 2.1 c 1 2.2 d 1 2.3 a 1 2.4 a 1 2.5 c 1 2.6 a 1 2.7 d 1 2.8 b 1 2.9 b 1

2.10 c 1 (10)

VRAAG 3 3.1 Skool 1 3.2 elf / 11 1 3.3 „n wekker 1 3.4 Wiskunde en Wetenskap 2 3.5 klim , wes 2 3.6 leer en luister 2 3.7 „n bus 1

(10)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 VRAESTEL 2 NOVEMBER 2015

Bladsy 3 van 3

VRAAG 4 4.1 Alet 1 4.2 ʼn Partytjie 1 4.3 Saterdag 1 4.4 drie-uur / 15:00 1 4.5 7 Mei 1 4.6 Mooistraat 1 4.7 Olga 1 4.8 7 1 4.9 opgewonde 1

4.10 Haar maats / vriende 1 (10) TOTAAL AFDELING A: 40 AFDELING B : TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

VRAAG 5 PUNTE 5.1 sy 1 5.2 haar 1

6 Hy het die bal geskop. 1 7.1 B 1 7.2 C 1 8.1 vet 1 8.2 vuil 1 9.1 katte 1 9.2 vure 1

10.1 perdjie boompie 2 11.1 beste 1 11.2 meeste 1 12.1 maar 1 12.2 want 1 13.1 Waar woon Tshepo en Palesa ? 4

14 “Pasop vir die hond!” skree die man. 1 (20) TOTAAL AFDELING B: 20 GROOTTOTAAL 60