Afrikaans Eerste Addisionele Taal

32
Eerste Addisionele Taal Stylfigure Graad 8

description

Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Stylfigure Graad 8. Vergelyking. Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord ‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’). “ Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” “Die ou Volla klink nes ‘n brulpadda!”. Metafoor. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Stylfigure

Afrikaans Eerste Addisionele TaalStylfigure

Graad 8VergelykingOm iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord soos of nes. (in english: like or as)

Sannie gaan net soos n aap tekere!

Die ou Volla klink nes n brulpadda!MetafoorOm iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord is)

Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!

Jy is die rots waarop ek staatmaak.PersonifikasieOm n nie-lewende ding met n lewende wese (menslik of dierlik) te vergelyk.

Die son glimlag heerlik op ons vandag!

Wanneer n geleentheid aan die deur klop, gryp dit aan!AlliterasieDie herhaling van konsonante (medeklinkers) gewoonlik aan die begin van n woord (maar nie altyd nie)

Grote Griet! Gautengers gaan groot!

Sannie s sy sal sewe sakke sout sleep...AssonansieDie herhaling van vokale (klinkers) in woordeLet op na die KLANKE (sounds!)Speel meer, streef meer, leef meer

Hoes daai! S HyundaiOnomatopeeDit is woorde wat klanke namaak.Dit word geskryf soos wat dit klinkDie bye zoem verby

n Slang sis in die bosWaar gebruik ons dit?Dit word oral rondom ons gebruik!Advertensies, musiek (lirieke), letterkunde, tydskrifte, koerante.... ORAL!Kom ons kyk na n paar voorbeelde!

en ek mis jou vanaand in hierdie hel van n plek Toe stop my hart

Metafoorhet kadoemps op die grond geval - Kabouterliefde

Onomatopeedie winde wat sy arms om my vou Ek verlang na jou

Personifikasiestil soos die nag Neem my op vlerke

Vergelykingaf, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag. Sag speel die liedjie... Af en af

AssonansieSannie s sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar Sewe Sakke Sout

AlliterasieSPELETJIETYD!!

AlliterasieGielie gaan gou-gou hardloop.VergelykingHy is so vet soos n vark.AssonansieEk het n toeter op my waterscooter AlliterasieWille Willemien wou weet waar dit wasMetafoorHy is n mal haasOnomatopeeWoef! Woef!PersonifikasieDie wind huilVergelykingDie man gaan nes n mal hoender tekereMetafoorHy is my rotsAlliterasieDie koekie krummelMeer hulpbronne beskikbaar @http://mnrvermeulen.blogspot.com

Toe Stop My Hart (duet met JAY)Lianie MayBoeremeisie, track 12010Afrikaans7523.287KabouterliefdeChris ChameleonAs Jy Weer Skryf, track 122011Pop5067.7666 - 16++Ek Verlang Na JouLiefling, track 228933.892Neem My Op VlerkeLiefling, track 136556.7524af en afKurt Darrennull8568.183null5799.198