Afk 09 nov 2014

4
1 09 November 2014 Vandag se diens…. Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za Kantoorure Wo Wo Wo Wo— —Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 TakMeyerton Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 Die erediens word gelei deur ds. Daniël Louw Skriflesing Op 1:9-10 Die Deurkollekte vandag: Indaba Vir voorbidding Luna Louw is in die hospitaal opgeneem vir toetse. Baie geluk aan Pieter & Sarie Noppe wat hul 41ste huweliksherdenking more vier! Lief en leed Wyk E4 A2 Blok Diensbeurte So 09 Nov. Blok C / So 16 Nov. Blok D Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos! Blok Diensbeurte Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur Kontakno: 083 488 5335 082 327 0550 Stukkie geskiedenis..... ‘n Nuwe inligtingsblad vir ons nuwe intrekkers het die lig gesien! Dit bevat ook die gemeente se geskiedenis. Oud-lidmate wat graag so boekie wil hê kan dit aankoop @ R20. Navraag kan by die kantoor of I-toonbank gedoen word.

description

Bly op hoogte van die week se gebeure

Transcript of Afk 09 nov 2014

Page 1: Afk 09 nov 2014

1

09 November 2014 Vandag se diens….

• Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure WoWoWoWo————Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton

• Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095

Die erediens word gelei deur ds. Daniël Louw

Skriflesing Op 1:9-10 Die Deurkollekte vandag:

Indaba

Vir voorbidding

� Luna Louw is in die hospitaal opgeneem

vir toetse.

� Baie geluk aan Pieter & Sarie Noppe wat hul 41ste huweliksherdenking more vier!

Lief en leed Wyk

E4

A2

Blok Diensbeurte

So 09 Nov. Blok C / So 16 Nov. Blok D Kom ontmoet nuwe vriende oor

‘n koppie tee/koffie/rooibos!

Blok Diensbeurte

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Kontakno:

083 488 5335

082 327 0550

Stukkie geskiedenis.....

‘n Nuwe inligtingsblad vir ons nuwe intrekkers het die lig gesien! Dit bevat ook die gemeente se geskiedenis. Oud-lidmate wat graag so boekie wil hê kan dit aankoop @ R20. Navraag kan by die kantoor of I-toonbank gedoen word.

Page 2: Afk 09 nov 2014

2

Byeenkomste die week

Des McGeer C4 072 108 9222

Geluk elke verjarende!! Ma 10 Nov. —Sa 15 Nov

Ma 10

Willie Spamers B3 079 923 2018

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2014 nms Kerkraad & Admin

Bestuur.

Petta Pitout B2 072 255 1938

Monique Vermaak D1 071 492 5054

Venessa du Toit C3 076 850 5557

Sondag 9 Nov

� Kategese afsluiting—09:00

� Kerkraadvergadering—17:00

Donderdag 13 Nov

� MITS—19:00. Voorsang voorbereiding vir Sondag se diens.

Saterdag 15 Nov

� Kerkwerkdag—08:00—13:00: Liggietonele word hersien

Sondag 16 Nov

� Bejaarde Sondag—geskenkies word aan ons bejaardes (75 en

ouer) gedurende die diens uitgedeel.

Wo 12 Vr 14

Doop Verjaarsdae

Sharé Reinecke C4 074 129 2918

Vr 14

Page 3: Afk 09 nov 2014

3

Rings Jeugkamp—21-23 Nov

Onthou van die kamp vir Gr1-12 wat deur die Ring beplan word vir die naweek van 21-23 November!

Ouers is welkom om saam te gaan—daar is oral hulp nodig.

Die koste beloop R450/persoon (daar is borge beskikbaar vir diegene wat graag wil gaan, maar nie oor die nodige finansies beskik nie).

Kerssangdiens—MOos

Jan de Wet tree hierdie jaar

by ons Kerssangdiens op wat gehou sal

word op 7 Desember om 19:00. Sit dus nou al ‘n “reminder”

op jou foon om daardie dag hierdie heerlike saamkuier by te woon!

Mannekamp

Riversdale Buurtwag het die inisiatief geneem om ‘n mannekamp te hou op die naweek van die 21—22 November op die kerkterrein.

Die koste beloop R50pp, ALLE etes ingesluit! Koffie, tee en koeldrank sal die hele dag beskikbaar wees.

Kom kamp saam in ‘n tent of ‘n karavaan.

Kom manne, kom ons maak ‘n verskil en ons geniet die naweek.

GEEN KERKVERBAND ALMAL WELKOM

Vrydag 21/11 - vanaf 15:00—begin tente opslaan

Saterdag 21:00—afsluiting

Bespreek VOOR 15 November!

Kontak Jackie 079 104 7320

Attestate ontvang Baie welkom aan:

� Phillip Cox

vanaf Brixton (Baal Mullerstr 13, C1)

Hoop jy sal gou in-skakel by die bediening waar jy die Here voluit kan dien met die gawes en talente wat Hy aan jou gegee het!

Page 4: Afk 09 nov 2014

4

Na ‘n baie suksesvolle Indaba wil

die kerkraad graag die volgende

onder lidmate se aandag bring:

Kategese:

◊ Kategese sal van 18 Januarie

elke Sondag tydens kwartale

van 10:00—11:00 plaasvind.

Ouers wat vir hul kinders moet

wag, kan dit gerus biddend oor-

weeg om as kategeet op te tree.

◊ Kategete vir elke klas word be-

nodig. Gee dus jou naam op by

die I-toonbank indien jy wil help

om die kinders te begelei na

groei in God se Koninkryk.

◊ Lidmate word versoek om seker

te maak hul inligting (sel no &

epos adres) is korrek op die lid-

maatskap register sodat kom-

munikasie vlot kan verloop.

◊ Lidmate word versoek om

gesinne se inligting wat be-

trokke kan raak by kategese en

tans nie is nie, by die I-

toonbank deur te gee (‘n vorm

sal beskikbaar wees). Die doel

hiervan is om ‘n persoonlike uit-

nodiging aan elke kind te stuur

om by die kategese betrokke te

raak.

Indaba terugvoering / MOos se more

Betrokke lidmate hang af van:

◊ Jou verhouding met Christus

◊ Gemaklike atmosfeer by ere-

dienste

◊ Gemeenskap van gelowiges

◊ Diensbaarheid

◊ Om die wil van God te leer ken

◊ Persoonlike keuse

N.a.v. die toekoms gesprek is besluit dat die volgende by MOos sal bly:

◊ Voorsang – lofprysing & aanbid-

ding

◊ Liefdes blomme

◊ Verhoudings / struktuur in

blokke

◊ Samewerking

◊ Liggie fees

◊ Paaswandeltuin

◊ Erediens

◊ Kuier na erediens in die saal

◊ Buite dienste

◊ Administrasie .

Neem kennis dat die volgende

toekoms gesprek vasgestel is

vir 20 November om 19:00 in ons saal. Enigiemand wat

graag wil kom saamgesels, is

welkom.