3 april 2016 Berei jou hart voor!

14
BEREI JOU HART VOOR! 1 Pet. 4:12-19

Transcript of 3 april 2016 Berei jou hart voor!

Page 1: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

BEREI JOU HART

VOOR!1 Pet. 4:12-19

Page 2: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

Die verrassingselement

Pearl Harbour

Ons geestelike oorlog

Page 3: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

Wees op jul hoedeMarkus 13:9

Maar wees julle vir julleself op die hoede, want hulle sal julle oorlewer aan regbanke, en in sinagoges sal julle geslaan

word en voor goewerneurs en konings gebring word om My

ontwil, vir hulle tot ‘n getuienis.

Page 4: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

1.Wees op jou hoede = blepo = behold, beware, look (on, to), perceive, regard, see, sight, take heed

Markus 13:5 En Jesus antwoord hulle en begin te sê: Pas op dat niemand julle mislei

nie.

Markus 13:23 Maar julle moet op jul hoede wees.

Kyk, Ek het alles vir julle vooruit gesê.

Page 5: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

Markus 13:33 Pas op, waak en bid, want

julle weet nie wanneer die tyd daar is nie.

1 Kronieke 12:32 en van die seuns van Issaskar, met kundige insig wat die tye betref, om te weet wat Israel

moes doen; .....

Page 6: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

2.WaakMarkus 13:33

Pas op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die

tyd daar is nie

Waak = agroopneho = to be sleepless, that is, keep awake: - watch.

Page 7: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

3.Wees wakker

Markus 13:35 Waak dan, want julle weet

nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand

of middernag of met die haangekraai of vroeg in die

môre nie;

Page 8: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

Waak = graygoryoo = to keep awake, that is, watch (literally or figuratively): - be vigilant, wake, (be) watch

Matteus 25:3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem

nie.

Page 9: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

Rigters 16:19 En sy het hom op haar skoot

aan die slaap gemaak en ‘n man geroep en die sewe

haarvlegsels van sy hoof afgeskeer.

Markus 13:37 En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir

almal: Waak!

Page 10: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

4.Let op!Markus 13:14

En wanneer julle die gruwel van die verwoesting,

waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien

staan waar dit nie behoort nie—laat hom wat lees, oplet

Page 11: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

Oplet = noyeho = to exercise the mind (observe), that is, (figuratively) to comprehend, heed: - consider, perceive, think, understand.

Lukas 10:3 Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe.

Page 12: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

’n Reis met hindernisse

Voorbereid vs onvoorbereid

Page 13: 3 april 2016 Berei jou hart voor!

The difference between a

persecuted believer and an non-

persecuted one is that one fear God

and pray, the other loves God and sleep.

Only one is ready!

Page 14: 3 april 2016 Berei jou hart voor!