25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus...

8
Telefoon/Faks: 012 361 3618 E-pos Adres: [email protected] Kantoorure: Maandae 11:00 - 13:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00 Oggend Erediens om 09h00 (Nagmaal) Prediker: Dr Gavin Meistre Teks: Kol 3:18-21 Tema : Die gesin wat vir God ‘n vreugde is Teeskink: Isabella Carstens Kategese! Bybelsondag! Aand Erediens om 18h00 Prediker: Ds Jaco Barnard Tema: ‘Connect’ met God deur gebed. Tienergroepe! Maandag (26 Augustus 2019) 9h00 - Leraarsbediening 19h00 - Gemeenteraad Dinsdag (27 Augustus 2019) 6h00 - Gebedsgeleentheid 8h30 - Elengos 10h00 - Kruisvroue Bybelstudie Woensdag (28 Augustus 2019) 9h00 - Bybelstudie Donderdag (29 Augustus 2019) 9h00 - Vlytige Hande 18h00 - Orkesoefening Groeigroepe Vrydag (30 Augustus 2019) 5h30 - Mannebediening 25 Augustus 2019 Eredienste: Belangrike datums: Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00 : ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919) Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar sal loop! Hou asb al jou R5de - Baie dankie vir u

Transcript of 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus...

Page 1: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605

Telefoon/Faks: 012 361 3618

E-pos Adres: [email protected]

Kantoorure: Maandae 11:00 - 13:00

Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00

Oggend Erediens om 09h00 (Nagmaal)

Prediker: Dr Gavin Meistre

Teks: Kol 3:18-21

Tema : Die gesin wat vir God ‘n vreugde is

Teeskink: Isabella Carstens

Kategese!

Bybelsondag!

Aand Erediens om 18h00

Prediker: Ds Jaco Barnard

Tema: ‘Connect’ met God deur gebed.

Tienergroepe!

Maandag (26 Augustus 2019)

9h00 - Leraarsbediening

19h00 - Gemeenteraad

Dinsdag (27 Augustus 2019)

6h00 - Gebedsgeleentheid

8h30 - Elengos

10h00 - Kruisvroue Bybelstudie

Woensdag (28 Augustus 2019)

9h00 - Bybelstudie

Donderdag (29 Augustus 2019)

9h00 - Vlytige Hande

18h00 - Orkesoefening

Groeigroepe

Vrydag (30 Augustus 2019)

5h30 - Mannebediening

25 Augustus 2019

Eredienste:

Belangrike datums:

Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 -

13:00

:

ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein,

Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919)

Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees

bv. Dankoffer Potgieter

Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar

sal loop! Hou asb al jou R5’de - Baie dankie vir u

Page 2: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605

Ons benodig dringend maandeliks, geldelike bystand vir ‘n pensionaris egpaar in die gemeente wie se dogter spesiale

behoeftes het. Kontak asb vir Lynette van Eeden indien u kan help, 083 578 2088

Die gemeente se voorbidding word vir die volgende lidmate gevra:

Vossie Vorster het chroniese gesondheidsprobleme met sy hart en longe. (084 626 1423)

Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika!

Helena Zwart is gediagnoseer met motorneuronsiekte. (082 772 8488)

Erns Hein is nou tuis maar is nog steeds ernstig siek. Sy vrou Sannie versorg hom. (076 275 7950)

Elaine Smith het erge gesondheidsprobleme (Dogter—082 332 6718)

Skippie Cronjé is steeds in Intensiewe sorg by Wilgers hospitaal met hartprobleme, dit gaan egter beter met haar. Haar

man Piet dra sy dank oor aan gemeente vir al die gebede. (083 660 8479)

Jakkie Venter het weer vir ‘n rugoperasie ondergaan, is tans in rehabilitasiesentrum. (082 342 7574)

Alberta Mostert, skoonsuster van Lulu Nel, is in die versorgingseenheid by Bronberg.

Matrikulante is besig met rekordeksamen.

Babs Kruger het gesondheidsprobleme (072 986 5181)

Aftreeoorde:

Serenepark:

Chrissie Burgess sukkel met gesondheidsprobleme (083 416 4595)

Featherwood:

Dirk Graaff het gesondheidsprobleme, is voltyds op suurstof, sy vrou Rienie versorg hom. (079 515 6585)

Glenhaven:

Esmé Ferreira is in die versorgingseenheid, maar is steeds baie swak.

Pauli Jansen ly aan erge depressie, is tans in versorgingseenheid.

Janette Kok het weer ‘n operasie in haar been gehad. Sy sterk aan by haar dogter.

Maryna Retief is in die versorgingseenheid en is baie swak.

St Peters:

Fritz van Schalkwyk is in versorgingseenheid. Sy vrou Bettie het ook gesondheidsprobleme (083 409 4065)

Kanker Pasiënte:

Elize Groenewald het borskanker en kry tans behandeling. (083 288 8558)

Babs Kruger (072 986 5181) se skoonseun, Chris Rademann se kanker het versprei, hy kry tans bestraling

DANKIE!

Jacoba Hall, famlie van Lulu Nel is nogsteeds in ICU in Wilgers hospitaal, baie dankie vir u gebede!

Jer 18:6

Soos klei in die pottebakker se

hand, so is julle in My hand, Israel!

Page 3: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605

Van Noemnaam Landlyn Selfoon Verjaar

Botha Iske 0827265678 08/25

Burger Japie 0836276004 08/25

Dicks Gawain (012)3481667 08/25

Graham Adrian 08/25

Grobler Sarel 0828855412 08/25

Koch Elmar (012)9933337 08/25

Nel Ria (012)9988078 0828041304 08/25

Theron Chanel (012)9977389 0722900388 08/25

Van Tonder Helena 0833146332 0833254930 08/25

De Wet Ian (012)9971180 08/26

Kriek Roehan 0794912875 08/26

Lingenfelder Anneke (012)348 5736 0832822255 08/26

Mentz Wouter (012)9961504 08/26

Roetz Anton (012) 9935117 0833255590 08/26

Siebert Esmé (012)3487065 08/26

Smith Carlo 0824662924 0824662924 08/26

Barnard Jaco 0823029807 0823029807 08/27

Jacobs Alta (012)9931265 0846268036 08/27

Lohrentz Michael (012)9987043 08/27

Pagel Angus (012)9932363 08/27

Van Gass Johan (012)9985965 0825247770 08/27

Venter Elizna 0797416947 0797416947 08/27

Giesing Lerize 08/28

Lubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28

Pieterse Susan (012)9935859 08/28

Smit Chazé (012)3453605 0825579472 08/28

Steenkamp Pollie 0834747626 08/28

Van Der Hoven Hannah Marie 08/28

Van Zyl Corrie 0828747505 08/28

Wilken Christine 0741362897 08/28

Du Plessis Thian (012)9984991 08/29

Louw Vicki 0741141709 08/29

Oberholzer Dawie (012)9981444 0824663038 08/29

Van Zyl Wimpie 0836914624 08/29

Walters Heloise (012)9983187 0828824842 08/29

Coetzee Reinard 0824592929 08/30

Conradie Aletia (012)9933140 08/30

Du Preez André (012)9986285 0827188553 08/30

Featherstone Nils 0827849078 0827849078 08/30

Needham Nia (012)9933859 08/30

Slabbert Tonie 0823318940 08/30

Smit Eduan (012)9988575 0727491364 08/30

Van Tonder Tertia (012)9985285 0731968734 08/30

Bredenkamp Anna (012)3486999 08/31

Bredenkamp Hendrik (012)3617523 08/31

Du Toit Jacques (012)3614634 08/31

Jonker Chamoné 0833752455 0833102512 08/31

Mare Martin (012)9986413 0823338268 08/31

Mong Jaco 0839750736 08/31

Nel Johan (012)3487201 0829454558 08/31

Olivier Leon (012)9933022 0835187941 08/31

Potgieter Dylan 0828782119 0825708178 08/31

Van Niekerk Mayoc 0823324700 08/31

Page 4: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605
Page 5: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605

GEMEENTEBOU PROSES

GEMEENTEBOU DOELWIT – Jaarlikse kursus in diens-evangelisasie en Georganiseerde Uitreikprojek

Die Gemeenteraad het met die inisiëring van die onlangse gemeentebou-aksie die volgende doelwit aanvaar:

Om vanaf 1 Sep 2019 (en jaarliks daarna) 50 gemotiveerde lidmate op te lei in diens-evangelisasie, om langs die weg van dienslewering ons geloof met ander te deel, ten einde ná opleiding ook georganiseerd uit te reik na kerkvervreemde lidmate en buitekerklike persone in ons gemeenskap.

Die Gemeentebou Komitee soek ‘n gewillige persoon of persone wat bereid sou wees om hul passies en gawes beskikbaar te stel om ons gemeente te help om uitvoering te gee aan hierdie belangrike doelwit. Dit gaan oor die organisering en koördinering van bogenoemde kursus, asook die daaruitvloeiende beplanning vir ‘n georganiseerde uitreikaksie na mense in ons gemeenskap. Belangstellendes kan met James Welman (082 782 7906) of Carien van Rensburg (082 805 4057) skakel vir meer inligting.

GEMEENTEBOU DOELWIT: ‘n Erediens- en Preekwerkgroep vir elke leraar

Die Gemeenteraad het met die inisiëring van die onlangse gemeentebou-aksie die volgende doelwit aan-vaar:

Om teen 01 Februarie 2020 vir elke gemeenteleraar ‘n erediens- en preekwerkgroep te stig, bestaande uit 6 diverse (in terme van ouderdom, geslag en beroep) lidmate van die gemeente waarvan 50% (maw 3 lidmate) elke twee maande roteer. Die doel is om onder leiding van die leraar saam te dink oor die inrigting van die erediens en prediking aan die hand van die preekteks en tema van die beplande sondag.

Die Gemeentebou Komitee wil belangstellendes uitnooi om hul name op ‘n lys te plaas om saam deel te neem aan hierdie inisiatief waarin ons ons eredienste nog mooier wil maak. Hierdie groepe sal op gereelde basis saam met die leraars byeenkom om na te dink en te beplan vir die komende sondag se dienste. Hierdie inisiatief begin eers in Februarie 2020, maar belangstellendes kan nou reeds vir Michelle by die kantoor kontak by 012 361 3618; [email protected] of Annetjie Loubser by 083 285 4532; [email protected] om u naam op die lys te plaas.

Page 6: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605

DIAMANTE KAAP EN WESKUS TOER 2020!!

30 Augustus - 10 September 2020

Kostes: R7000 per persoon wat deel.

Vlugte—Retoer

Vervoer—Busvervoer in en om die Kaap en na Swartriet en terug.

Die Strand (Selfsorg woonstelle)

Hier besoek ons:

Hermanus - Bettiesbaai en Harold Potter Botaniese Tuine

Tafelberg & Kirstenbosch

Houtbaai & Kaappunt (Bootreis & Flying Dutchman)

Wynplase

Kaap - Kasteel/Grote Kerk

Swartriet (Selfsorg Cottages)

Hier besoek ons:

Weskus Nasionale Park

Fossielpark

Ingesluit:

2 Etes per dag, Vlugte, Vervoer en verblyf.

Deposito: R1000 per persoon om jou plek te bespreek en dan maandeliks R500 tot einde Aug 2020.

Daar is beperkte plekke beskikbaar, kontak Amanda Pretorius 074 167 1030. Besprekings word deur Availabed hanteer.

Diamante Groete

Page 7: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605

Kom toer saam met Gavin en Elfriede Meistre na die aangrypende Passiespele in Oberammergau vanaf 14 - 23 Julie 2020 en woon ook ‘n opelugkonsert by

van André Rieu in Maastricht. Plekke wat ook besoek word is Amsterdam, prentjie-mooi Volendam, Alkmaar, Maastricht, Augsburg, Oberammergau,

Neuschwanstein-kasteel, Innsbruck, Salzburg en Münich. Indien jy belangstel, kontak vir Gavin en Elfriede by [email protected] op 0820604905 of

0798879167.

Page 8: 25 Augustus 2019 - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2019/08/25-Aug-2019.pdfLubbe Kobus 0722417740 0823564436 08/28 Pieterse Susan (012)9935859 08/28 Smit Chazé (012)3453605

Gebruik gerus hierdie bladsy vir erediens notas of enige gebedsversoeke wat u graag onder Elengos se

aandag wil bring (naam en telefoonnommer van persoon). Skeur dit af en gooi gerus in die kollektebord

of in hout kassie wat teen muur op is by ingangsdeure van kerk.