09:30 Oggenddiens - · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar...

8
09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Deur die redding van 3 mense, wat Hom alleen dien en aanbid, word God in die wêreld vereer Jaargang 5 #6 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 14 Februarie 2016 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Twee-rigting verhoudings onder ons Here Jesus Ps 81-1: 1, 10, 11 Ps 34-1:4 (Kinderbegeleiding) Ps 16-3:1,3 Skriflesing: Daniel 3 Teks: Daniel 3: 28 (Preekbegeleiding) Ps 91-1: 1, 6 Sb 17-3: 1, 2 Sb 11-2: 1, 2 Ps 150-2: 1, 2 Ps 47-2: 1, 2 Lied 190: 1, 3 Ps 119-2: 5 Skriflesing: Kolossens 3:18-4:1 Teks: Kolossense 3: 23-24 Ps 72-2: 1, 5 Lied 334: 1, 3, 4 Amen: Sb 13-1

Transcript of 09:30 Oggenddiens - · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar...

Page 1: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Deur die redding van 3 mense, wat Hom alleen dien en aanbid, word

God in die wêreld vereer

Jaargang 5 #6 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 14 Februarie 2016

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Twee-rigting verhoudings onder ons Here Jesus

Ps 81-1: 1, 10, 11Ps 34-1:4 (Kinderbegeleiding)

Ps 16-3:1,3Skrifl esing: Daniel 3

Teks: Daniel 3: 28 (Preekbegeleiding)

Ps 91-1: 1, 6 Sb 17-3: 1, 2Sb 11-2: 1, 2 Ps 150-2: 1, 2

Ps 47-2: 1, 2Lied 190: 1, 3Ps 119-2: 5

Skrifl esing: Kolossens 3:18-4:1Teks: Kolossense 3: 23-24

Ps 72-2: 1, 5Lied 334: 1, 3, 4Amen: Sb 13-1

Page 2: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

Liefdegawes14 Februarie

Oggend: Dankbaarheidsfonds

Aand: Meelewingsfonds

21 FebruarieOggend: GKSA Sustentasie

Aand: Meelewingsfonds

28 FebruarieOggend: Teologiese Studentekas

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

2

11:30 International ServiceRev Willem Steyn

Theme: Two-way relationships under our Lord Jesus Scripture: Colossians 3:18—4:1 Text verse: Colossians 3:23-24

Martie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. Ons is dankbaar dat sy goed op die medikasie reageer.Rina van Wyk (082 415 9805) is in die hospi-taal waar sy vir infeksie behandel word. Ons hoop dat dit spoedig beter gaan.Charles Williams (079 167 5567) is na ‘n ligte hartaanval vir toetse na ‘n hospitaal in Ver-eeniging oorgeplaas. Ons is dankbaar dat dit beter gaan met Riekie Dekker (082 068 6831). Ons dink aan haar met die aanpassings wat sy moet maak. Hettie Venter (082 378 5524) se broer is on-langs oorlede. Mag die Here vertroosting bring.Geluk aan Wim Rankin en Maryna Venter (076 157 3745) wat verlede Saterdag getroud is.

13

20

82

82

84

19

Vandag, 14 FebruarieMichelle Hammann 081 041 4471Fritz Mountjoy 072 291 5890Elna Venter 072 482 3690Corlien Vooys 073 413 2715

Maandag, 15 FebruarieChristelle du Plessis 083 407 8627Sarel van der Walt 082 920 1601Tjaart van der Walt 061 233 9813

Dinsdag, 16 FebruarieAntoinette de Lange 083 656 3597Pieter Krüger 018 290 5110Izak Lessing 083 231 8666

Woensdag, 17 FebruarieHannetjie du Plessis 072 717 8838Jan Vorster 083 307 4036

Donderdag, 18 FebruarieJudy Kang 079 112 3375Elsa Venter 076 195 6022

Vrydag, 19 FebruarieMartie Geertsema 082 792 4846Marilize van Dalen 083 292 6348

Saterdag, 20 FebruarieCobus Coetsee 084 463 8733Ansie du Plessis 073 166 8166Hilgard Greyling 079 194 4077Charl Yssel 083 658 8171

Die Kerkraad vergader vanaand om 19:00 in die senaatsaal.

Page 3: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

3

Almal word hartlik uitgenooi na die ge-

meente-ete vanmiddag om 12:30 by die Kerksaal.

Elkeen bring asb. ‘n koue vleis/gereg en ‘n slaai vir hul eie gesin, plus twee ekstra persone. Dan kan ons met almal deel: ook die studente en ander wat nie het nie. Verder moet elkeen ook asb. eie eetgerei en drink goed bring. Die susters sal sorg vir poeding - onthou dus die poedingbakkie en lepel ook!

Gemeente-eteVANMIDDAG

Die Gr 1- 3 Kinderbegeleiding / Preekbe-geleiding is ‘n diensgroep wat vir hierdie ouderdom kinders die preek “tolk” op n vlak wat hulle kan verstaan. Die predikant stuur elke week die week se preek en gee ook riglyne waaroor om met die kinders te praat. Ons is tans op soek na nog persone wat kan uithelp in hierdie groep. Dit is on-geveer 1 Sondag ‘n maand en dit is vrees-lik lekker om te sien hoeveel die kinders dit geniet. Indien jy ‘n passie het om met kinders te werk en voel dat jy kan by-dra tot hierdie diensgroep, kontak asb vir Henriette van der Zwan by 082 859 2229.

Preekbegeleidinghulp gevra

Die susters bied weer ‘n wegneemete aan en dié keer is dit hamburgers, teen R20 op Vrydag 26 Februarie. Daar sal heer-like hoender– of biefburgers wees met baie vulsel en sous en dit kan van 17:30 af opgelaai word by die kerksaal. Alle bestel-lings moet asb. op die lyste in die portale

Wegneemete

geskryf word, so-dat ons kan weet hoeveel om te maak. Kom bederf jou self en jou ge-sin en ondersteun die susters-aksie as seblief.

DANKIE AAN JAAP VERHOEF Jaap Verhoef was van die ontstaan van die gemeente af die gemeente se skriba. Voor dit was hy vir baie jare ook skriba van Noord-gemeente. Nou het hy die leisels oorgegee aan Mias Smit. Ons wil vir hom baie dankie sê vir jare se getroue en noukeurige dienswerk. Hy het die besondere gawe wat die Here vir hom gegee het met toewyding en vreugde-gebruik in die kerk van die Here. Baie dankie daarvoor.

Die Here roep sy kerk om die skepping te bewoon, te bewerk en te bewaak. Ek dink min mense sal verskil van die stelling dat ons as kerk nie hierdie roeping teenoor die skepping van ons Here nakom nie. God het ons in ‘n verhouding nie net met Hom-self, met medegelowiges, met die wêreld geskape nie, maar ook in verhouding met sy skepping. Om ons daaraan te herinner het ‘n gebruik ontstaan om een keer per jaar in die natuur ‘n erediens te hou. Ons beplan om volgende Sondagaand se diens

weer so in te rig. Ons probeer die Botaniese tuin vir die ge-leentheid reël maar as dit nie kan nie sal ons dit seker op die grasperk by ons kerk-

saal doen. Teken solank aan dat ons volgende Sondagaand (21 Feb-ruarie) om 17:00 so diens gaan hou.

Buitediens

Page 4: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

4

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Die Venterskroon diensgroep funksioneer al vanaf ongeveer 1993 deur hulp te verleen by eers die katkisasie en toe eredienste en Woordbediening wat plaasvind in die omgewing van Ven-terskroon / Rooipoort. Dit is een van die “oor die Bult” bedieningsfokusse van ons gemeente. Venterskroon se belydende lidmate funksioneer as ‘n wyk van Cachet, maar die Bult se lidmate is betrokke vanweë die omvang van die hulp wat benodig word.

Die Venterskroon lidmate is almal behoeftig as gevolg van ‘n gebrek aan werksgeleenthede in die Venterskroon omgewing. Sommige van hulle werk in Potchefstroom en sien net gedurende Sondae hulle gesinne. Meeste van die lidmate het nie vervoer na eredienste toe nie, wat op ‘n plaas by Rooipoort gehou word. Vir die doel fi nansier die Bult-gemeente vervoergeriewe in die Koepelomgewing na die saal by Rooipoort. Dit is ‘n groot gebied wat strek van die Vaalrivier (Venterskroon) tot by Ikageng. Die Bult gee verder ‘n klein honorarium aan prof Rantoa Letsosa om vir 50 Sondae per jaar die eredienste te lei en katkisasie aan te bied. Die eredienste in Tswana begin gewoonlik ongeveer 10:30 (of wanneer die taxi met die laaste lidmate aankom), en word dan gevolg deur katkisasie aan die volwasse lidmate en kinders, en dit duur soms tot 16:00. Prof Letsosa word met die katkisasie bygestaan deur sy vrou Sylvia en enkele ander lidmate. Die eredienste en katkisasie word elke Sondag deur ongeveer 100 lidmate en kinders bygewoon en is die enigste georganiseerde Woordbediening aan plaaswerkers en hulle gesinne in die area. Lidmate van Cachet verleen veral hulp met instandhouding en huisbesoek deur ou derlinge, van wie verskeie nie geletterd is nie en in die verband deur studente bygestaan word.

Ter aanvulling van die bogenoemde, beplan die diensgroep die volgende vir 2016

Beoogde aktiwiteite van die Venterskroon diensgroep

Bystand met katkisasie (in Afrikaans) onder leiding van mev Sylvia Letsosa.Hulp op Saterdae aan skoolkinders in enige vak by prof Letsosa se huis.Die versorging van die terrein by Rooipoort. Veral studente of jong werkendes kan in samewerking met die lidmate van Venterskroon en Cachet hiermee help, maar alle kundig-es / belangstellendes is welkom.Die toilette en die kombuis se mure is nie tot dakhoogte gebou nie en sal moet toegebou word om privaatheid te skep. Vakkundige advies en tegniese bystand, sowel as sken-kings van boumateriaal word benodig.Aangesien die meeste gemeentelede van Venterkroon behoeftig is, voorsien die Bult al vir etlike jare pakkies met gebruikte klere en ander huishoudelike items aan behoeftige lidmate. Enige gebruikte klere, komberse of kombuisware wat u vir die doel wil skenk, kan by Fransa by die kerkkantoor afgegee word.

Indien u by enige van die bogenoemde aktiwiteite betrek wil word, skakel gerus met Ben en Marie de Klerk (082 442 0018); of Gerrit en Elize Pienaar (018 2944190).

•••

Hier is jou kans om iets te doen met al daai stukkies wol ... By die Venterskroon-gemeente is daar ongeveer 50 vrouens, 35 mans, en 60 kinders. Help ons asb musse hekel / brei sodat elkeen in die winter ‘n splinternuwe mus kan hê. Dit kan ook by die kerkkantoor afgegee word.

Page 5: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

5

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................Telefoonnommer: ..................................................

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Jannie van Wyk079-275-0608

Eugene Kruger071 843 7684

Anneri van Wyk076 244 0311

Michiel & Antoinette Hattingh082 411 1066

Suzette van Heerden072 386 6044

Welkom hier!

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

SustersaamtrekSaterdag 5 Maart 2016

Registrasie vanaf 08:00 - 08:30R130 per persoon

GK Mooirivier bied hierdie jaar die Suster-saamtrek aan by GK Oos in Paryslaan. Hulle gaan almal bederf met ‘n heerlike ontbyt en Prof. Naas Ferreira gaan almal toespreek. Kun-stenaars en samesang gaan ook deel van die dag wees.Om die liefde van God in die gemeenskap te laat weergalm, wil hulle graag geskenkies aan bejaardes gaan uitdeel. Bring asb ‘n gepaste geskenkie saam.

Skryf asseblief vandag nog jou naam op die lys in die portaal as jy wil gaan. Die fi nale getalle moet reeds more ingedien word, so hierdie is ongelukkig die laaste kans.

ENGELE IN ONS MIDDEEk onthou Sondagoggend 3 Januarie baie goed. Ek het na die diens tee/koffi e ge-skink. Ds Fanie Coetzee het uit Daniël gepreek en Adele van As het die orrel gespeel.Dit is toe dat twee “engele” ons gemeente besoek het, ‘n jong man en ‘n jong dame. Hulle is “engele” omdat hulle bystaan by die geboorte en by die heengaan van ons elkeen.Daar was niemand wat die twee gesien het of gegroet of verwelkom het nie.Sonder ‘n woord is hulle hier weg en het ‘n ander kerk in ons dorp gevind waar hulle vriendelik gegroet, verwelkom is en waarby hulle aangesluit het.Kom ons bid dat die Here ons gemeente se oë sal oopmaak om die “engele” wat hy na ons toe stuur te sien en te ver-welkom.

Jaap Verhoef

Plaaslike Bybelverspreiding Besit jy Bybels en geestelike boeke

(Afr / Eng) wat nie meer gebruik word nie en dalk ook in ‘n gehawende toestand (selfs met ontbrekende bladsye) is? Dit word her-stel en versprei onder behoeftige persone in

Promosa en onder gevangenes. Gee dit asseblief af by die kantoor.

Page 6: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

6

Bo vyftig? Mooi woonstel te huur in pragtige omgewing langs Mooirivier en Groen Wilgers. R4,500. Skakel 018 293 3071 of 073 947 4642

VAKANSIE DRAKENSBERGE: Hout-chalet in Cathkin Vallei, naby Drakensberg Sun. Slaap 8 persone. Pragtige uitsigte. Heer-like staproetes. Skoolvakansie R690 per nag. Buite vakansie R590 per nag. Skakel Dewey saans by 018 294 5367 of 083 294 9230 of 018 293 3071.

Eenslaapkamerwoonstel met sit-eet-kamer, badkamer, aparte kombuis en toesluit-motorhuis in Huis Eikelaan (grondvloer van toringblok) beskikbaar. Vir besonderhede skakel Gerrit (018 294 4190) of Elize (079 527 2079).

DIE HONDESALON ... op– en aflaai. Lea 072-713-0745

Gert de Beer - Mesmaker. Maak messe, skêre en ander snygoed skerp. R10 per item (ten bate van die diakonie) Tel: 073-603-5035

Looking for a good and reliable house renovator / builder; if you know one please contact Marilda: 072-204-8010. Thanks.

Die Potchefstroom Dienssentrum en sy werksaamhede het geen bekendstelling nodig nie! Op versoek van ons lede en het ons ‘n doelgemaakte begrafnis pakket ontwikkel wat spesifiek aan die behoeftes van ouer per-sone voldoen – begrafnisdekking vir persone tot en met 84 jaar! Die ondersteunings pak-ket sluit ook unieke voordele in wat spesifiek gemik is op die gemeenskap van Potchef-stroom. Kontak ons gerus by 082 416 4770 vir verdere navrae, of stuur ‘n SMS na 082 416 4770 en ons kontak u.

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Bertie Werkman & Orton Becker

Diaken: Paul Delicado

Dit is vir ons nou sommer ‘n vreugde om met Uitreik Koningskinders Potchefstroom se eerste nuusbrief meer te deel oor die uit-breiding van die bediening by Koningskinders Potchefstroom na die ouers toe. In 2015 het ons nie net vir die eerste keer drie kampe saam met die Laerskool- en Hoërskoolkinders gehad nie, maar daar was ‘n vierde kamp saam met ‘n paar van die ouers. Hierdie bediening beoog om volhoubare groei te bevorder deur nie net met die kinders, maar ook met die ouers, waar juis die probleme begin, te bedien. Ons weet self dat wyle Ds. Lammert Stavast, stigter van die eerste Koningskinders Uitreik, ook graag wou hê dat ons die ouers ook moet bereik.Hierdie kamp het plaasgevind 4-6 Desember te Buisfontein Kampterrein. Op die kamp was daar drie gesinne vanuit GK Potchefstroom-Oos en twee Koningskindersgesinne. Met dankbaarheid kan ons getuig dat brûe gebou is deur saam te kuier, ‘n waterballon geveg te hou en lanternbekruip te speel. Belangrikste van als was daar Saterdagaand, onder leiding van proponent Banie van der Walt, ‘n Bybel-studie aangebied waar die Woord van God verkondig was.Kontak ons gerus indien jy meer wil weet of betrokke wil raak by enige van ons bedieninge. Die model wat ons by die gesinsbediening aan werk ideaal vir ‘n Bybelstudie-/Kleingroep wat betrokke wil raak by ‘n uitreik.Ons sien uit wat DV 2016 vir ons as Uitreik bied. Bid asb. vir ons dat ons beplanning onder die leiding van die Heilige Gees sal geskied.Willem van der Meer (Voorsitter)Kontak ons gerus vir navrae of om die nuus-brief te kry deur ons te e-pos: [email protected] of skakel vir Willem van der Meer by 073 021 6871.

Koningskinders Nuusbrief

Page 7: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

7

Baie dankie!

14 FebruarieWyk 8 (Alta Verster - 082 447 0476)

KG 6 (Hesmé Schoeman - 073 142 3899)

21 FebruarieWyk 9 (Debbie van Tonder - 084 555 0377)

KG 7 (Ina van der Walt - 084 700 7034)

Teeskinkbeurte Susters wat help om Sondae se teeskink in wyke te reël:

As u nog nie ‘n 2015/2016 OnderOnsie het nie neem asb een by die deure of die kerkkantoor. Daar is wyke wat bietjie ver-ander het en dalk kry jy ‘n verrassing met ‘n paar nuwe hande wat kan help. Onthou as u iemand betrek by die teeskink help dit ook om hulle in te skakel en tuis te maak in die gemeente as hulle nog bietjie vreemd voel. Maak dus asb moeite om al-mal in jou wyk te betrek.Dankie aan al die lidmate wat so gewil-liglik en gesellig help teeskink. Onthou dit word ook baie waardeer as jy uit jou eie skakel en hulp aanbied as jy sien dis jou wyk se beurt. Dit gee die susters wat moet reël sommer weer nuwe moed vir die taak.

HANTERING VAN SINODEBESLUITE

Die kerkraad het ‘n kommissie aangewys wat aan hom van pre-advies moet bedien oor wat ons as gemeente gaan doen na die onlangse sinode. Die kommissie vergader DV Donder-dagaand en lidmate wat insette wil lewer word genooi om dit met die sameroeper van die kommissie, Dries du Plooy, op te neem. Sy e-posadres is [email protected]

Page 8: 09:30 Oggenddiens -  · PDF fileMartie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. ... Dekker (082 068 6831)

8

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

BankbesonderhedeSkakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kom geniet elke Sondagaand na die diens ’n lekker koffie saam ons by die G5 koffiekamer.

G5 Midweek gaan voort op 17, en 24 Feb-ruarie, asook 2 Maart met die tema Verhoudings.Dis ‘n geleentheid vir al die studente om mekaar beter te leer ken en saam geestelik te kan groei. Almal is steeds baie welkom, al het jy die eerste een gemis. Vir meer inligting oor wat dit behels kontak vir Willlem by 082 854 3587, of Benette: 079 516 6369

Het jy vrae oor geloof waarop jy nog nooit ‘n antwoord gekry het nie? Hou 11-13 Maart oop vir G5 Oppispot kamp waar die doel is om daai vrae te probeer antwoord. En as jy hou van vêr vooruit beplan hou solank 14-16 Oktober oop vir nog ‘n G5 kamp. Dis iets wat jy nie wil misloop nie!

‘n Kleingroep is die perfekte geleentheid om verhoudings op te bou met medegelowiges, en terselfde tyd jou verhouding met God te versterk. Daar is verskeie kleingroepe waarby jy as student kan inskakel. Vir verdere inligting oor watter kleingroepe daar is om by in te skakel, kontak vir Suzaan: 076 050 9304

Wil jy jou eie kleingroep begin? Gee jou besonderhede aan Fransa by die kerkantoor: 018 297 4843

Onthou Sondag 21 Februarie is dit Buitediens. Dit begin reeds vyfuur, so as jy sesuur by die kerk opdaag en niemand is daar nie, is dit moontlik die rede.

Om op datum te bly van al die G5 bedrywighede, en ‘n impulsiewe braai of twee, word deel van die G5 Whatsapp groep om teleurstelling te vermy. Kontak vir Benette : 079 516 6369

Koningskinders - Is jy opsoek na ‘n uitreik-aksie wat ‘n verskil maak? Het jy ‘n passie vir en deernis met kinders wat swaarkry? Inligtingsessie - Maandag 15 Februarie 18:00 - 19:00 by Cachet se GS. Kontak vir Mareli Booyens 084 393 3088