09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - gkpotchbult.co.za · 82 19 10 3 Baie dankie! 1 Mei Geen...

6
Jaargang 5 #15 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 1 Mei 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee 18:00 Aanddiens Prof Gert Breed Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met ‘n foto. Tema: Worstel tydens nood en twyfel met jou God wat in beheer van alles is Tema: Dienaars Ps 100-2:1,2,3 Sb 12-3:1,2 Ps 119-2:10,14 Skriflesing: Johannes 13:1-17, Matteus 20:20-28 Teks: Joh.13:7,15,17 (Geen Preekbegeleiding) Sb 5-3:1,2 Ps 89-1:1,6 Ps 86-1: 5, 6 Ps 112-2:1,2,3 Skriflesing: Klaagliedere 3 Teks: Klaagliedere 3:21-24 Ps 42-2:1,3,5 Ps 67-2:1,2,3

Transcript of 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - gkpotchbult.co.za · 82 19 10 3 Baie dankie! 1 Mei Geen...

Jaargang 5 #15 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 1 Mei 2016

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

18:00 AanddiensProf Gert Breed

Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met ‘n foto.

Tema: Worstel tydens nood en twyfel met jou God wat in

beheer van alles is

Tema: Dienaars

Ps 100-2:1,2,3Sb 12-3:1,2

Ps 119-2:10,14Skriflesing: Johannes 13:1-17,

Matteus 20:20-28Teks: Joh.13:7,15,17 (Geen Preekbegeleiding)

Sb 5-3:1,2Ps 89-1:1,6

Ps 86-1: 5, 6Ps 112-2:1,2,3

Skriflesing: Klaagliedere 3Teks: Klaagliedere 3:21-24

Ps 42-2:1,3,5Ps 67-2:1,2,3

11:30 International ServiceProf Gert Breed

Theme: The blessing and grace of the Lord ask for an answerScripture: Luke 1:26-38

Bybelleesprogram

Indien jy die hele leesprogram vir die jaar wil hê kan dit vanuit die kerkkantoor vir jou ge-e-pos word.

Les 10 (vir 8 Mei)Hersiening

Lees saam met die hoërskoolkinders die Ou Testament se kerngedeeltes deur.

2

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: .................................................................

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe. . .

hier natoeen volg die

word?vormpie

Ons wil graag deel in jou vreugdes maar ook hartseer. Gee dit asb deur aan die kerkkantoor.

Van die Teologiese studente in ons gemeente vra die volgende:

• Warm kombers• Fiets• Klere vir seuntjies: 1 - 3 jaar

Indien jy hiermee kan help, is jy welkom om die kerkkantoor te kontak.

Daar is ‘n groot geleentheid om by die le-wens van Graad 11-kinders in Promosa be-trokke te raak deur die aanbied van ekstra Wiskunde-klasse. Indien u belangstel om een middag ‘n week (14:30-15:30) hieraan te wy, kontak asseblief vir Esmari Potgieter ([email protected] / 083 446 5511).

GESPREKSGELEENTHEIDNa afl oop van die kerkraad se besluit op 17 April 2016, nooi ons almal in die gemeente uit wat glo dat geslagtelikheid wel ‘n rol moet speel in ons kerk, om saam te kom gesels oor hoe ons, rondom God se Woord, in gesprek kan tree met ons gemeente en kerkraad.Hierdie gespreksgeleentheid gaan op Woens-dag 11 Mei om 19:30 in die stoepvertrek van die kerksaal plaasvind.

JC Potgieter

Gesamentlike Hemelvaartdiens Donderdag 5 Mei vind daar ‘n gesament-like Hemelvaartdiens plaas in ons kerkge-bou. Die diens begin om 19:00. Ds Koos Mouton sal die diens lei. Neem asseblief kennis dat daar tolkdienste beskikbaar sal wees, so u is welkom om Engelse vriende ook saam te bring.

82

19

10

3Baie dankie!

1 MeiGeen teeskinkbeurte geskeduleer agv

langnaweek. Enigiemand welkom!

8 MeiWyk 26 (Nieta Becker - 072 158 4201)

Wyk 27 (Ansie du Plessis - (073 166 8166)

Teeskinkbeurte

Het jou nommer verander? Jy ‘n nuwe e-posadres gekry? Jy dalk getrek na ‘n nuwe

woonstel of huis?Dan is die kans goed dat jou

inligting nie op datum is by die kerkkantoor nie. Stuur sommer ‘n Whatsapp of sms na 076 391 7578 met jou nuwe inligting.

Verjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

Vandag, 1 MeiCarli Coetzee 082 768 3806Herman de Jong 083 570 1573

Maandag, 2 MeiHeilna du Plooy 082 300 9068Jan-Hendrik Muller 072 512 2617

Dinsdag, 3 MeiAaltje Dekker 083 501 8591Isaac Kang 079 112 3375Chris Reinecke 072 467 8779Marietjie Schutte 084 580 1961Roelien Werkman 082 921 5807

Woensdag, 4 MeiLouis Swanepoel 072 229 7458Lientjie Venter 074 959 4493Maryna Rankin 076 157 3745

Donderdag, 5 MeiZabeth Robinson 018 293 3074Nico van der Merwe 082 344 8316

Vrydag, 6 MeiMaritha de Jager 082 464 9800Japie Keet 018 294 7061Aiden Pretorius 072 595 8930Jan Swanepoel 076 959 4340Dalene van der Walt 072 460 9719Henriette van der Zwan 082 859 2229Miquet van Tonder 083 389 6613

Saterdag, 7 MeiValerie Louw 073 717 5148Martea van Belkum 084 602 1898

3

18

20

9

Dennis Schoeman (082 886 5564) het ‘n rug-operasie ondergaan. Ons is dankbaar dat als goed afgeloop het, en dat hy weer by die huis is. Sterkte vir die herstelproses.Nic Smith (071 117 3588) het Dinsdag ‘n opera-sie gehad. Daar is ‘n sist in sy buikholte ver-wyder. Hy is in die week ontslaan en sterk by die huis aan.

Die kosbank het weer voorraad nodig. Enige skenkings van nie-bederfbare kos word baie waardeer. Gee asseblief by die kerkkantoor af (weeksdae) of sit in die portaal (Sondae). Hierdie skenkings word gegee aan behoeftige lidmate of

ander mense in die omgewing wat hulp nodig het. Skakel asb met die kerkkan-

toor vir meer inligting of voor jy ‘n kospakkie vir iemand kom afhaal.

Kosbank

4

Hier is jou kans om iets te doen met al daai stukkies wol . . . By die Venterskroon-gemeente is daar ongeveer 50 vrouens, 35 mans, en 60 kinders. Help ons asb musse hekel / brei sodat elkeen in die winter ‘n splinter- nuwe mus kan hê. Dit kan ook by die kerkkantoor afgegee word.

Die winter kom; ek sien prentjies van die winterwitgras en voel al hoe sny die yswindjie om die hoek. Gelukkig het ek warm baadjies en serpe. Ek is bevoorreg!Maar daar is mense hier oor die bult wat swaarkry. Wintertyd reik ons gemeente uit na die gemeente in die koepel. Ons maak vir elke lidmaat ‘n heerlike geskenksak en wys so ‘n klein stukkie van Christus se liefde. Dis nou ‘n goeie tyd om jou kaste deur te kyk. Is daar dalk iets wat jy glad nie meer gebruik nie? Klere vir mans, vrouens, kinders, babas, winter- of somer-klere. Ook skoene, drafskoene, komberse, handdoeke of gordyne. Bring asseblief na die kerkkantoor. Met fi nansiële bydraes koop ons warm klere vir die kinders. Ons maak 120 sakke. Die pakkiespakdag is Saterdagoggend 14 Mei.

Winter en Venterskroongemeente

Marie de Klerk

Ons het al 21 musse ontvang. Baie dankie

daarvoor! Maar ons kort nog BAIE musse om almal se ore te kan warm hou. Help ons asb hiermee!

Jy is welkom om by enige een in te skakel - kontak net die nrs soos hierbo.Midweek begin weer 4 Mei, so hou solank jou Woensdae aande 18:00 oop.

Die volgende lidmate word ter approbasie voorgehou as ouderlinge:Phillip Cowan, Johan de Klerk, Jakkals Rei-necke, Chris Reinecke, Jaco Lemmer, Ben van der Schyff, Andries Venter.Die bevestiging sal DV tydens die aanddiens van 8 Mei 2016 plaasvind.

Liefdegawes1 Mei

Oggend: Teologiese Studentekas

Aand: Meelewingsfonds

8 MeiOggend: Emeritaatsfonds

Aand: Meelewingsfonds

15 MeiOggend: Mukhanyo

Pinksterdiens

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deureTer Approbasie

Hier is ‘n lys van student kleingroepe:Dinsdae tussen 20:00- 22:00. Benette: 079 516 6369Woendae tussen 19:00- 20:00. Chris: 081 270 8023Woensdae tussen 20:00- 21:00. Gerhard: 072 082 0489Donderdae tussen 18:00- 19:00. JC: 079 525 2507Donderdae tussen 18:00- 19:00. Jaco: 062 552 5492Elke week ‘n ander dag tussen 19:00- 21:30. Kontak vir

Rudi: 082 406 2869

5

Ons nooi u gemeente na die uitvoering van Twee-stryd, ‘n kabaret. Die kabaret is ’n Christelike georiënteerde produksie wat in samewerking met mede-gelowiges uitgevoer word. Dit vertel die kragtige boodskap van ons verlossing in Christus, op ‘n pad van wanhoop na hoop deur Christus.Die doelwit van hierdie produksie is om ’n hoë gehalte produksie aan te bied waarin die in-houd en uitvoering van die kunsstuk spreek van Christelike evangelie.Die produksie word 5 Mei om 20:15 in die Konservatoriumsaal uitgevoer. Kaartjies is by die deure teen R30.00 per persoon beskik-baar. - DIe tyd is spesifiek so verander dat mens na die Hemelvaart diens die vertoning kan bywoon.-----------------------------------------Elkeen word op ’n gegewe oomblik in hul le-wenspad in ’n tweestryd vasgevang. In twee geskeur tussen twee pole - ’n keuse tussen besluite, invloede of emosies... ’n keuse tus-sen lig en donker.Twee-stryd is ’n kabaret wat so ’n worstel-ing tussen duisternis en lig uitbeeld. Met werke deur Amanda Strydom, Laurika Rauch, Marimba, Alna Smit en Pieter van Helden. Die teks bestaan uit gedigte deur Eugène Marais, F.A. Fagan, F.E. Cilliers, I.D. du Plessis en Anna Gouws.Kom deel in die reis deur hierdie geliefde Afrikaanse kunstenaars se kunswerke – ’n aangrypende reis van wanhoop na ’n vaste hoop.Die teks is saamgestel deur ’n vierdejaar BMus student, Eljé van der Walt, en haar skoonsus-ter, Anneke van der Walt in samewerking met Louis van der Walt. Die verhooggeselskap is ’n diverse ver-sameling van musikante, saamgestel vanuit Eljé se familie, PUK-Koor- en konservatori-umvriende.

Ons rooi kanselkleed is gemaak om gedurende die lydens-, paas- en pinkstertyd ’n fokus-punt te wees wat ons gedagtes kan rig op die wyse waarop God sy liefde vir ’n verlore mensheid betoon het in die verlossingswerk van Jesus Christus. Die ontwerper het bedoel dat meervoudige persoonlike interpretasies moontlik moet wees. Hiermee wil ons iets van ons eie belewing daarvan met almal deel.Die kleed is oorwegend rooi om die liefde en offerbloed van Christus te simboliseer. Die ligte kleur dui op die reinigende werking van die gestorte bloed sowel as op die rol van die Heilige Gees. In ’n breë baan vloei die ligte kleur van heel bo tot heel onder as beeld daarvan dat God sy Gees gestuur het om Sy Kerk op aarde te vestig. Die ligte baan styg ook van onder na bo as simbool van die opstanding en hemelvaart van Jesus Christus, met ’n breër-wordende deel direk onder die Kanselbybel vanwaar die Blye Boodskap verkondig word. Vandaar vloei die ligte kleur ook rondom die volle ontwerp om uit te beeld dat die Heilige Gees alle Koninkrykswerk omsluit.Die Gees van Christus wat Hy as mens oorge-gee het in die hande van sy Vader met sy dood aan die kruis (gesimboliseer deur die spyker wat sentraal geplaas is), vloei ineen met die wit baan van die Heilige Gees. Die af-sonderlike wit kol dui op ’n leë graf. Die sen-trale wit gedeelte suggereer ook vir ons ’n figuur wat met seënende hande hemelwaarts opvaar. Jesus het belowe dat wanneer Hy by die Vader kom Hy die Heilige Gees sal stuur (Joh16:7,10) sodat: “julle krag sal ontvang wan-neer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees … tot in die uithoeke van die wêreld” (Hand.1:8).Mag die Heilige Gees elkeen van ons lei om dankbaar die intense emosie in die gebeure rondom Jesus Christus se lyding, sy opstan-ding, sy hemelvaart en die koms van die Heil-ige Gees te beleef.Theo en Ena Jooste (23 April 2016)

Kanselkleed, Hemelvaart & Pinkster Twee-stryd, ‘n kabaret

6

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

BankbesonderhedeSkakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Hou die datum oop vir GK Cachet se Skoolverlaterskamp.

Tema: Ken jy jou Herder?Wanneer: 3-8 Julie 2016Waar: Nooitgedacht kampterreinWie: Gr 10 - 12Navrae: Thinus Kruger 072 347 5288 Pierre Müller 072 780 2866

Jooste Nienaber soek ‘n woonstel-maat: 2 slaapkamerwoonstel in L’attitude 7 (ongeveer 200m van die hoofhek af - dus baie gerieflik vir enige student). Daar is 24 uur sekuriteit, Prys: R2900 plus koopkrag en dis onmiddelik beskikbaar. Navrae: 079 5413 334.

Philip Wepener studeer tans in Polok-wane by TabernaDei maar kom die tweede semester voltyds na Potch. Hy soek verblyf naby aan die Teologiese Skool wat nie te duur is nie. Kontak Nico Wepener: 083 407 4512.

DIE HONDESALON ... op– en aflaaiLea 072-713-0745

Steve and Rissa Curtis, missionaries from the US, have need of someone to as-sist Rissa with their babies, at their home in Baillie Park, on the morning of Saturday, 28 May, and perhaps for a couple of hours in the evening of Sunday, 29 May, while Ste-ve travels. Thank you. Steve - 0607341335 ([email protected]) Rissa - 0797146933 ([email protected])

Kontak Celia Kruger vir matriekafskeid-rokke / trourokke by 074 180 3449

Welkom hier!Adriaan de Lange

083 450 5822

Is daar dalk bakke / glase / borde wat jy by die kerksaal vergeet het? Kom haal dit asseblief af teen 14 Mei. Daarna sal die oorblywende items op ‘n ander manier aangewend word.

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: JC Potgieter & GP Schoeman

Diaken: Corlia Ford