belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/LSEN/LSEN - Wiskunde …  · Web view(blok)...

4
LSEN – WISKUNDE 3 In die les fokus ons nogsteeds op Datahantering maar die eind resultaat naamlik die weergee van sortering in grafiek vorm. Soos reeds gesȇ is datahantering waar ons inligting kry wat weergegee moet word in sortering en dan in ‘n grafiek vorm. Die week gaan ons fokus op die weergee van die inligting wat gesorteer is in grafiek vorm. Stappe: 1. In die stap kry jy inligting wat jy moet weergee. (Dit kan enige iets wees van vorms, speelgoed, plante, karre, skoene, ens.) 2. In die stap moet jy jou voorwerpe sorteer. Jy moet al dieselfde voorwerpe bymekaar sit en dit dan weergee deur dit elkeen te teken of een voorwerp te teken met die totale getal van elke verskillende voorwerp langs die tekening. 3. Die stap teken jy ‘n grafiek om jou inligting te weergee. Ons gebruik twee (2) verskillende grafieke nl. die staafgrafiek ( jy teken ‘n staaf (blok) tot waar die totale getal van die voorwerp is) en die Piktogram / prentgrafiek (waar jy die totale voorwerpe teken). 3.1)Teken die regte hoeveelheid vorms in die prentgrafiek oor. Tel nou die vorms op en skryf die getal onder in die blokkie neer.

Transcript of belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/LSEN/LSEN - Wiskunde …  · Web view(blok)...

Page 1: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/LSEN/LSEN - Wiskunde …  · Web view(blok) to. t. waar. die totale getal van die voorwerp. is) en die Piktogram / prentgrafiek

LSEN – WISKUNDE 3

In die les fokus ons nogsteeds op Datahantering maar die eind resultaat naamlik die weergee van sortering in grafiek vorm.

Soos reeds gesȇ is datahantering waar ons inligting kry wat weergegee moet word in sortering en dan in ‘n grafiek vorm.

Die week gaan ons fokus op die weergee van die inligting wat gesorteer is in grafiek vorm.

Stappe:

1. In die stap kry jy inligting wat jy moet weergee. (Dit kan enige iets wees van vorms, speelgoed, plante, karre, skoene, ens.)

2. In die stap moet jy jou voorwerpe sorteer. Jy moet al dieselfde voorwerpe bymekaar sit en dit dan weergee deur dit elkeen te teken of een voorwerp te teken met die totale getal van elke verskillende voorwerp langs die tekening.

3. Die stap teken jy ‘n grafiek om jou inligting te weergee. Ons gebruik twee (2) verskillende grafieke nl. die staafgrafiek ( jy teken ‘n staaf (blok) tot waar die totale getal van die voorwerp is) en die Piktogram / prentgrafiek (waar jy die totale voorwerpe teken).

3.1)Teken die regte hoeveelheid vorms in die prentgrafiek oor. Tel nou die vorms op en skryf die getal onder in die blokkie neer.

Page 2: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/LSEN/LSEN - Wiskunde …  · Web view(blok) to. t. waar. die totale getal van die voorwerp. is) en die Piktogram / prentgrafiek

3.2) Die leerders in die klas het hul grootte skoen wat hul dra neer geskryf. Tel en skryf die hooeveelheid van elke grootte in die tabel neer.

Teken nou ‘n staafgrafiek

Page 3: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/LSEN/LSEN - Wiskunde …  · Web view(blok) to. t. waar. die totale getal van die voorwerp. is) en die Piktogram / prentgrafiek

3.3)