· Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-,...

27
Vraelys: Lessenaarstudie na die faktore wat die mededingendheid van die Landbouchemikalieëbedryf in Suid Afrika beinvloed Doel van die vraelys Die Nasionale Landboubemarkingsraad (NAMC) is tans besig met 'n lessenaarstudie om faktore te bepaal wat 'n beduidende impak op die mededingendheid van die Landbouchemikalieë waardeketting kan hê. Die doel van die studie is om die faktore wat die mededingendheid van die Landbouchemikalieë waardeketting beïnvloed, te identifiseer in 'n poging om (i) rolspelers in die bedryf te bemagtig vir beter besluitneming vir posisionering in die bedryf, (ii) organisasies in die bedryf te bemagtig om hul dienslewering te verbeter deur te fokus op kwessies van grootste belang vir die Landbouchemikalieë waardeketting, en (iii) beleidmakers en ander direk geaffekteerde groepe van die faktore wat die Landbouchemikalieëbedryf in te lig. Die doel van hierdie vraelys is om rolspelers se menings te vra aangaande die mees waarskynlikste faktore wat die vlak van mededingendheid in die Landbouchemikalieë waardeketting beïnvloed. Respondente word ook versoek om hierdie faktore te weeg in volgorde van belang rakende hul impak op mededingendheid. U waardevolle insette in hierdie verband sal waardeer word en word beskou as 'n beduidende bydrae om die Landbouchemikalieëbedryf beter te posisioneer, nie slegs in Suid- Afrika nie, maar ook globaal. Die vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die Makro-omgewing verwys na regulatoriese en administratiewe probleme, globale asook plaaslike ekonomiese tendense, insluitende veranderlike faktore soos die wisselkoers en die politieke omgewing. Die mikro-omgewing hou verband met kwessies wat deur elke rolspeler in die bedryf se direkte besigheidsomgewing bestuur behoort te word. Die Meso-omgewing verwys na die ondersteunende funksies en dienste in die waardeketting. Die vraelys is ontwerp op grond van 'n willekeurige, maar uitgebreide konsultasieproses met belanghebbendes in die bedryf. Reaksies sal vir elke groep rolspelers binne die Agrochemiese

Transcript of  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-,...

Page 1:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

Vraelys: Lessenaarstudie na die faktore wat die mededingendheid van die Landbouchemikalieëbedryf in Suid Afrika beinvloed

Doel van die vraelysDie Nasionale Landboubemarkingsraad (NAMC) is tans besig met 'n lessenaarstudie om faktore te bepaal wat 'n beduidende impak op die mededingendheid van die Landbouchemikalieë waardeketting kan hê. Die doel van die studie is om die faktore wat die mededingendheid van die Landbouchemikalieë waardeketting beïnvloed, te identifiseer in 'n poging om (i) rolspelers in die bedryf te bemagtig vir beter besluitneming vir posisionering in die bedryf, (ii) organisasies in die bedryf te bemagtig om hul dienslewering te verbeter deur te fokus op kwessies van grootste belang vir die Landbouchemikalieë waardeketting, en (iii) beleidmakers en ander direk geaffekteerde groepe van die faktore wat die Landbouchemikalieëbedryf in te lig.

Die doel van hierdie vraelys is om rolspelers se menings te vra aangaande die mees waarskynlikste faktore wat die vlak van mededingendheid in die Landbouchemikalieë waardeketting beïnvloed. Respondente word ook versoek om hierdie faktore te weeg in volgorde van belang rakende hul impak op mededingendheid.

U waardevolle insette in hierdie verband sal waardeer word en word beskou as 'n beduidende bydrae om die Landbouchemikalieëbedryf beter te posisioneer, nie slegs in Suid-Afrika nie, maar ook globaal.

Die vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die Makro-omgewing verwys na regulatoriese en administratiewe probleme, globale asook plaaslike ekonomiese tendense, insluitende veranderlike faktore soos die wisselkoers en die politieke omgewing. Die mikro-omgewing hou verband met kwessies wat deur elke rolspeler in die bedryf se direkte besigheidsomgewing bestuur behoort te word. Die Meso-omgewing verwys na die ondersteunende funksies en dienste in die waardeketting.

Die vraelys is ontwerp op grond van 'n willekeurige, maar uitgebreide konsultasieproses met belanghebbendes in die bedryf. Reaksies sal vir elke groep rolspelers binne die Agrochemiese waardeketting saamgevoeg word om die projekspan in staat te stel om die impak van die verskillende faktore op die mededingendheid in die waardeketting as geheel te identifiseer, asook vir die verskillende groepe rolspelers binne die ketting.

In hierdie konteks word "mededingendheid" gedefinieer as:

“Die vermoë van ‘n onderneming om volhoubare of verhoogde markaandeel te bekom, op ’n winsgewende manier.”

Alle inligting sal hoogs vertroulik hanteer word.

U deelname in hierdie verband word hoogs waardeer.

Voltooi asseblief die vraelys en stuur dit aan [email protected] en/of [email protected] voor/teen 18 April 2019.

Dankie vir u samewerking en waardevolle tyd. U deelname word waardeer. Ons hoop om met hierdie studie groot waarde tot die bedryf te voeg.

Page 2:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Makro-omgewing

Voorbeeld van hoe om vrae te beantwoord:

Die eerste deel van elke vraag dui op 'n spesifieke faktor en u moet aandui of hierdie faktor die mededingendheid van u besigheid beperk of bevorder. Dit word gemeet op 'n glyskaal van 1 tot 7. Elke waarde van die nommers op die skaal stel die volgende voor:

1 = 'n ernstige beperkende effek op die mededingenheid van die besigheid/industrie;2 = 'n betekenisvolle beperkende effek op die mededingenheid van die besigheid/industrie;3 = 'n effense beperkende effek op die mededingenheid van die besigheid/industrie;4 = 'n neutrale effek op die mededingenheid van die besigheid/industrie;5 = 'n effense bevorderlike effek op die mededingenheid van die besigheid/industrie;6 = 'n betekenisvolle bevorderlike effek op die mededingenheid van die besigheid/industrie; of7 = 'n baie bevorderlike effek op die mededingenheid van die besigheid/industrie

Voorbeeldvraag: Die beskikbaarheid van elektrisiteit:

1 2 3 4 5 6 7X

Page 3:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

Vrae: Makro-omgewing

Inligting aangaande respondent:

Item InligtingTitel:Naam en Van:Maatskappynaam: Posadres:

Tel:Faks:Selfoon:e-pos:

Merk asseblief een/meer groepe rolspelers, of funksies, wat u besigheid en/of bedrywighede die beste beskryf:

Inset verskafferVerspreiderAgentProdusentAnder (beskryf asseblief)

Page 4:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Makro-omgewing

Makro-omgewing

Die makro-omgewing verwys na sake wat u besigheid beïnvloed, maar waarop u baie min of geen invloed kan uitoefen (bv. die impak van regulering en administrasie aangeleenthede, die internasionale en plaaslik ekonomiese tendense, asook faktore soos die wisselkoers en politieke omgewing).

Nota: Maak asseblief seker dat elke vraag beantwoord word.

Beperk of bevorder die volgende punte jou mededingendheid.

1. Die heersende wisselkoers (R/Euro; R/USD):

1 2 3 4 5 6 7

2. Die heersende rentekoers/koste van kapitaal:

1 2 3 4 5 6 7

3. Die onlangse ontwikkeling in koopkrag van verbruikers/kliënte:

1 2 3 4 5 6 7

4. Die onlangse veranderinge in gereguleerde insetpryse (bv. brandstof, arbeid, elektrisiteit, water):

1 2 3 4 5 6 7

5. Die veranderinge in prys van onkruiddoders, plaagdoders en ander chemikalieë:

1 2 3 4 5 6 7

Page 5:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Makro-omgewing

6. Die heersende politieke klimaat:(bv. die politieke klimaat het uiteenlopende invloede wat wissel van die daarstelling van sekerheid/onsekerheid, ’n uitwerking op die doeltreffendheid van regeringsinstellings, die daarstelling van bepaalde toestande om beleggings te bevorder/beperk, ens. U antwoord moet die impak van bogenoemde op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

7. Die heersende koste van misdaad:(bv. verlies aan toerusting, verdwyning van produkte/insette, bedrog, ens. wat tot finansiële verliese kan ly. U antwoord moet die impak van bogenoemde op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

8. Die heersende toestand van nasionale infrastruktuur (bv. paaie, kommunikasie, elektrisiteit, water):

1 2 3 4 5 6 7

9. Die heersende arbeidswette en regulasies (bv. minimum lone, werksure, unies):

1 2 3 4 5 6 7

10. Die impak van MIV en VIGS op die arbeidsmag (d.i. die beskikbaarheid en produktiwiteit van arbeid):

1 2 3 4 5 6 7

11. Die heersende munisipale regulasies en implementering: (bv. verskillende munisipale regulasies mag betrekking hê op die manier waarop vars produkte markte funksioneer, vullisverwydering, diensgeld en belasting, bouspesifikasies, ens. U antwoord moet aandui of hierdie regulasies, soos op u besigheid van toepassing, die mededingendheid van u besigheid aan bande lê of bevorder)

1 2 3 4 5 6 7

Page 6:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Makro-omgewing

12. Die heersende grond- en waterhervormingsproses, direk of indirek:

1 2 3 4 5 6 7

13. Die heersende invoer/uitvoer landbou-omgewing:(bv. invoerregulasies en beleid in Suid-Afrika kan tot laer/hoër invoere lei. Daarenteen, kan invoerregulasies en beleid op moontlike uitvoermarkte tot laer/hoër uitvoere lei. Die prosedure en aksies om sodanige regulasies en beleid te implementeer sal dan ook ’n impak hê op in- of uitvoere (bv. adminstrasie vereistes). Daarby sal die wisselkoers, produk beskikbaarheid, logistieke doeltreffendheid, ens. ‘n invloed uitoefen op die in- of uitvoeromgewing. U antwoord moet die gekombineerde impak van hierdie faktore op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

14. Die heersende wette en regulasies aangaande voedselveiligheid, verbruikersbeskerming en die implementering daarvan:

(bv. wette en regulasies oor voedselveiligheid en verbruikersbeskerming (bv. vlakke van chemiese afval) kan marktoegang beperk/bevorder, afhangend van die besigheid se vermoë om daaraan te voldoen. Dit kan ook die koste van produsering en die lewering van die produk aan die mark meebring/verlaag. Daarby kan dit die verbruiker/kliënt se persepsie van die besigheid bevorder/skaad. U antwoord moet die gekombineerde impak van hierdie faktore op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

15. Die beskikbaarheid en gehalte van ingevoerde insette om u produk te vervaardig/produseer:

1 2 3 4 5 6 7

16. Die groei van die informele mark/handel: (bv. die produkte wat nie deur die hoofstroom bemarkingskanale gaan nie)

1 2 3 4 5 6 7

Page 7:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Makro-omgewing

17. Die grootte en groei van die plaaslike en uitvoermarkte:(bv. (i) die groei in die mark is moontlik te stadig om belegging in nuwe tegnologie te regverdig, of te vinnig vir belegging om tred te hou; (ii) die grootte van die mark beperk/bevorder u vermoë om ekonomiese skaal te verkry. U antwoord moet die gekombineerde impak hiervan op die mededingendheid van u besigheid weergee).

1 2 3 4 5 6 7

18. Verandering in verbruikersmake en voorkeure: (bv. dit is bekend dat verbruikers op alle vlakke meer gesofistikeerd is wat hulle smaak en voorkeure betref. Hulle verlang dus beter inligting oor produkte, beter gehalte, meer gerief en waarde vir geld. Die spoed waarteen ’n bedryf of besigheid op hierdie veranderinge kan reageer, sal die mededingendheid daarvan beïnvloed. U antwoord moet die gekombineerde impak van hierdie faktore op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

Page 8:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

Vrae: Makro-omgewing

Volgorde van belangrikheid – Makro-omgewing

Die onderstaande tabel bevat al die items waaroor u nou bogenoemde vrae beantwoord het, d.i. 18 verskillende faktore wat moontlik die mededingendheid van u besigheid kan beïnvloed.

U word nou vriendelik versoek om hierdie items in volgorde van belangrikheid te evalueer.

Om die proses te vereenvoudig, volg asseblief die volgende prosedure:

Kies die 5 (vyf) belangrikste faktore en ken ’n waarde van 1 (een) daaraan toe in die evalueringskolom.

Nadat bogenoemde afgehandel is, kies die 5 (vyf) faktore met die laagste invloed en ken ’n waarde van 2 (twee) daaraan toe in die evalueringskolom.

Aantal items

Item om te evalueer Evaluering

1 Impak van die wisselkoers2 Impak van rentekoers/koste van kapitaal3 Impak van koopkrag van verbruiker/kliënte4 Impak van veranderings in insetkoste5 Die veranderinge in prys van onkruiddoders, plaagdoders en

ander chemikalieë6 Impak van politieke klimaat7 Impak van die koste van misdaad8 Impak van toestand van nasionale infrastruktuur9 Impak van arbeidswette en -regulasies10 Impak van die status van MIV en VIGS11 Impak van munisipale regulasies12 Impak van grond- en waterhervormingsproses13 Impak van die uitvoer/invoer landbouomgewing14 Impak van wette en regulasies oor voedselveiligheid en

verbruikersbeskerming15 Impak van beskikbaarheid en gehalte van ingevoerde insette16 Impak van die groei van die informele mark17 Impak van die grootte en groei van die plaaslike en uitvoer

mark18 Impak van veranderinge in verbruikersmake en –voorkeure

Page 9:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Meso-omgewing

Meso-omgewing

Die meso-omgewing verwys na die ondersteuning van die bedryf in die algehele waardeketting. Ondersteuning op nasionale vlak, sake-advies, gehalteversekering programme, opleiding, navorsing, tegnologie-ontwikkeling, die oordrag van vaardighede en inligting voorsiening.Nota: Maak asseblief seker dat elke vraag beantwoord word.

Beperk of bevorder die volgende punte jou mededingendheid van jou besigheid.

1. Die algemene verhoudings/netwerke in die Landbouchemikalieë-waardeketting: (bv. lojaliteit van verskaffers/kopers; vlak van vertroue/wantroue tussen handelspartye; “armlengte” verhoudings en andersom. U antwoord moet die gekombineerde impak hiervan op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

2. Die heersende status van navorsing en ontwikkeling in die Landbouchemikalieëbedryf:

1 2 3 4 5 6 7

3. Die heersende regulasies en standaarde wat op u besigheid betrekking het (bv. wetgewing, verpligtende en vrywillige bedryfstandaarde ens.) en die implementering daarvan: (bv. die totale pakket van standaarde waaraan u besigheid moet voldoen om Landbouchemikalieë direk aan kopers verder af in die ketting te verkoop, omgewings standaarde en regulasies, ens. U antwoord moet die gekombineerde impak hiervan op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

4. Die heersende beskikbaarheid en kwaliteit van bedryfsinligting (bv. weeklikse en maandelikse produksie- en bemarkingsinligting) en die verspreiding daarvan:

1 2 3 4 5 6 7

Page 10:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Meso-omgewing

5. Die heersende status van tegnologie (gehaltedoeltreffendheid, beskikbaarheid en koste van tegnologie):(bv. masjinerie, opbergingsfasiliteite, toetsing en laboratoriumtoerusting, verwerkings- en vervaardigingstoerusting, doeltreffendheid van chemikalieë, moderniseering, bio-tegnologie ens.)

1 2 3 4 5 6 7

6. Die aard en aktiwiteite van bedryfsorganisasies (CropLife, AVCASA, CAIA, ens.):(bv. bedryfsorganisasies verskaf ’n wye reeks dienste aan hulle onderskeie belangegroepe. U antwoord moet die gekombineerde uitwerking hiervan op die mededingendheid van u besigheid weergee)

1 2 3 4 5 6 7

7. Die heersende omvang en aard van bio-sekuriteitsbestuur in u bedryf: (bv. siektebestuur, asook voorkoming)

1 2 3 4 5 6 7

8. Die heersende status van opleiding en vaardigheidsontwikkeling in die bedryf: (bv. nasionale en interne programme om vaardighede en die vermoëns van tegniese en bestuurspersoneel te bevorder, die rol van die SETA’s, ens.):

1 2 3 4 5 6 7

9. Die heersende gehalteversekeringsprogramme en –meganismes:

1 2 3 4 5 6 7

10. Die huidige mededingende omgewing in jou area van onkruiddoders en plaagdoders:

1 2 3 4 5 6 7

Page 11:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

Vrae: Meso-omgewing

Volgorde van belangrikheid - Meso omgewing

Die onderstaande tabel bevat al die items waaroor u nou bogenoemde vrae beantwoord het, d.i. 10 verskillende faktore wat moontlik die mededingendheid van u besigheid kan beïnvloed.

U word nou vriendelik versoek om hierdie items in volgorde van belangrikheid te evalueer. Om die proses te vereenvoudig, volg asseblief die volgende prosedure:

Kies die 3 (drie) belangrikse faktore en ken ’n waarde van 1 (een) daaraan toe in die evalueringskolom.

Nadat bogenoemde afgehandel is, kies die 3 (drie) faktore met die laagste invloed en ken ’n waarde van 2 (twee) daaraan toe in die evalueringskolom.

Aantal items

Item om te evalueer Evaluering

1 Die verhoudings/netwerke in die Landbouchemikalieë-waardeketting:

2 Die status van navorsing en ontwikkeling in die Landbouchemikalieëbedryf:

3 Regulasies en standaarde wat op u besigheid betrekking het (bv. wetgewing, verpligtende en vrywillige bedryfstandaarde) en die implementering daarvan

4 Bedryfsinligting (produksie- en bemarkingsinligting) en die oordra daarvan

5 Tegnologie (gehaltedoeltreffendheid, beskikbaarheid en koste van tegnologie)

6 Aard en aktiwiteite van bedryfsorganisasies (CropLife, AVCASA, CAIA, ens.):

7 Bio-sekuriteitsbestuur in u bedryf (plaag- en siektebestuur, asook voorkoming):

8 Opleiding en vaardigheidsontwikkeling in die bedryf (tegnies, bestuur, toesighouers, programme om vaardighede en die opbou van vermoëns te bevorder)

9 Die heersende gehalteversekeringsprogramme en –meganismes

10 Die huidige mededingende omgewing in jou area van onkruiddoders en plaagdoders

Page 12:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Mikro-omgewing

Mikro-omgewing

Die mikro-omgewing hou verband met kwessies wat moontlik deur elke rolspeler in die Landbouchemikalieëbedryf direk bestuur kan word.

Nota: Maak asseblief seker om elke vraag te beantwoord.

Beperk of bevorder die volgende punte die mededingendheid van jou besigheid.

1. U vermoë om toegang tot voldoende finansiering/krediet te ontvang:

1 2 3 4 5 6 7

2. Heersende operasionele infrastruktuur binne u besigheid: (bv. moderne teenoor verouderde masjinerie/toerusting/geboue, ens.)

1 2 3 4 5 6 7

3. Heersende inkomende en uitgaande logistiek:(bv. beskikbaarheid van vervoer, administratiewe vermoë, op- en aflaai van geriewe, skaal van logistieke operasies, ens.)

1 2 3 4 5 6 7

4. Huidige koördineringsaktiwiteite in die aanbodketting: (bv. deurlopendheid en kontinuiteit van gehalte en hoeveelheid geproduseer, afleweringsreëlings, “net-in-tyd” stelsels, kontraktspesifikasies)

1 2 3 4 5 6 7

5. Die koste van naspeurbaarheid (“traceability”) en die vermoë van u besigheid om daaraan te voldoen:

1 2 3 4 5 6 7

Page 13:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingend-heid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Mikro-omgewing

6. Heersende beskikbaarheid, produktiwiteit en koste van arbeid:

1 2 3 4 5 6 7

7. Die gehalte van insette verbruik (grond, water, chemikalieë, voer, ens.):

1 2 3 4 5 6 7

8. Die huidige struikelblokke in die weg van toegang tot u bedryf (“barriers to entry”): (bv. koste van tegnologie, voedselveiligheidstandaarde, skaal-ekonomieë, aanvangskoste)

1 2 3 4 5 6 7

9. Die afstand vanaf die mark:(d.i. om insette te koop of produk te verkoop)

1 2 3 4 5 6 7

10. Die heersende gedrag van rolspelers laer af of hoër op in die waardeketting:(bv. verskaffingsbeleid, monopolistiese/oligopolistiese gedrag)

1 2 3 4 5 6 7

11. Die heersende prysstrategieë deur verskillende rolspelers in die bedryf:(bv. die manier waarop pryse bepaal/onderhandel/aangebied word deur rolspelers laer af of hoër op in die waardeketting)

1 2 3 4 5 6 7

Page 14:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

beperk die mededingendheid van my besigheid

verhoog die mededingendheid van my besigheid

Vrae: Mikro-omgewing

12. Die heersende aard van mededinging op die verskillende vlakke in die bedryf: (bv. of daar voldoende mededingers in die bedryf is en of dit tot gesonde mededinging lei. U antwoord moet u bepaalde besigheidsomgewing weergee)

1 2 3 4 5 6 7

13. Die diversifikasie-strategieë in u besigheid: (bv. diversifikasie in hierdie konteks beteken of u produk deur meer as een bemarkingskanaal verkoop word en of u verskeie soorte produkte verkoop, ens.)

1 2 3 4 5 6 7

14. Die kapasiteit en vermoë van insetverskaffers om die insette wat u benodig, te voorsien:

1 2 3 4 5 6 7

15. Die rol van verspreiders as ’n belangrike prysbepalings-meganisme:(d.i. verspreiders speel ’n sleutelrol in prysbepaling. U antwoord moet aandui of hierdie meganisme voldoende is om mededingende pryse in die bedryf daar te stel)

1 2 3 4 5 6 7

16. Die heersende beskikbaarheid van geskikte/voldoende grond en water:

1 2 3 4 5 6 7

Page 15:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

Vrae: Mikro-omgewing

Volgorde van belangrikheid - Mikro omgewing

Die onderstaande tabel bevat al die items waaroor u nou bogenoemde vrae beantwoord het, d.i. 16 verskillende faktore wat moontlik die mededingendheid van u besigheid kan beïnvloed.

U word nou vriendelik versoek om hierdie items in volgorde van belangrikheid te evalueer. Om die proses te vereenvoudig moet die volgende prosedure asseblief gevolg word:

Kies die 5 (vyf) belangrikse faktore en ken ’n waarde van 1 (een) daaraan toe in die evalueringskolom.

Nadat bogenoemde afgehandel is, kies die 5 (vyf) faktore met die laagste invloed en ken ’n waarde van 2 (twee) daaraan toe in die evalueringskolom.

Aantal items

Item om te evalueer Evaluering

1 Impak van u vermoë tot toegang tot voldoende finansiering/krediet

2 Impak van toestand van operasionele infrastruktuur in u besigheid

3 Impak van die status van inkomende en uitgaande logistiek4 Impak van koördineringsaktiwiteite in die waardeketting5 Impak van opspoorbaarheid (“traceability”), nakomingskoste

en vermoë tot nakoming 6 Impak van beskikbaarheid, produktiwiteit en koste van arbeid7 Impak van die gehalte van insette verbruik8 Impak van aard van struikelblokke in die weg van toegang tot

u bedryf (“barriers to entry”)9 Impak van afstand vanaf mark vir in- en uitsette

10 Impak van besigheidsgedrag van rolspelers laer af of hoër op in die waardeketting

11 Impak van prysstrategieë deur verskillende rolspelers12 Impak van die aard van mededinging op die verskillende

vlakke in die bedryf13 Impak van diversifikasie-strategieë in u besigheid14 Impak van kapasiteit en vermoë van insetverskaffers om

insette te voorsien waarvan u afhanklik is15 Impak van rol van verspreiders as ’n belangrike

prysbepalingsmeganisme16 Impak van die beskikbaarheid van voldoende/geskikte grond

en water

Page 16:  · Web viewDie vraelys is gestruktureer om die relevante inligting in te win vir die Makro-, Mikro- en Meso-omgewings waarin die Landbouchemikalieë waardeketting funksioneer. Die

BAIE DANKIE VIR U TYD.

U WAARDEVOLLE INSETTE WORD OPREG WAARDEER.

STUUR ASSEBLIEF DIE VOLTOOIDE VRAELYS NA [email protected]

INDIEN U ENIGE NAVRAE OF VRAE HET MOET NIE HUIWER OM ONS TE KONTAK NIE

Christo JoubertTel: 076 999 7766 / 012 341 1115

[email protected]

© 2019. Opgestel en gepubliseer deur NAMC, Republiek van Suid-Afrika.