*UDDG - Microsoft...wil sy 'n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan...

Post on 05-Dec-2020

1 views 0 download

Transcript of *UDDG - Microsoft...wil sy 'n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan...

Graad 3

Boekresensie

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Boekresensie

• Dit is wanneer jy ‘n boek lees en kommentaar skryf oor die boek.

• Die volgende is belangrik wanneer jy ‘n boekresensie skryf.

1. Die titel van die boek.

2. Die skrywer (outeur) en die illustreerder (prente teken) van die boek.

3. Waaroor gaan die boek?

5. Het jy van die boek gehou? Waarom of waarom nie?

4. Wie is die hoofkarakter/karakters in die boek?

: Jaco Jacobs : Stephan Wallace

My ouma is ‘n rockster

: Ouma, Ouma se kleinkind en Puleng

: Jaco Jacobs : Zinelda McDonald

: Suzie se super duper sjampoe

: Suzie, Niek, Ouma en Oupa