Post on 25-Jul-2019
STAATMAKER INSEKBEHEER WAT SO SLIM SOOS JY WERK.DuPont stel bekend ‘n deurbraak in insekbeheer op Aartappels en Tamaties
DuPont™
Prevathon™
i n s ekbehee r
Uitstaande effektiwiteitMaak staat op DuPont™ se nuwe insekdoder Prevathon™ vir meer doeltreffende beheer van Aartappelmot larwes - Phthorimaea opercullela, Aartappelbladmyner - Liriomyza huidobrensis en Afrika bolwurm - Helicoverpa armigera in Aartappels. Afrika bolwurm - Helicoverpa armigera beheer en onderdrukking van Amerikaanseblaarmyner Liriomyza trifolii in Tamaties.
Prevathon™ is hoogs aktief teen hierdie belangrike insekplae teen lae dosisse. Blootstelling aan Prevathon™ lei tot verlamming van spiere en veroorsaak vinnige staking van voeding by teiken insekplae. Tesame met goeie nawerking en uitstaande reënvastheid, verleen Prevathon™ dus amper onmiddelike en langblywende beskerming van die gewas onder ‘n wye reeks van groeitoestande.
Terwyl Prevathon™ hoogs aktief teen teiken insekplae is, is dit terseltertyd ook teiken spesifiek. Prevathon™ het gevolglik minimale impak op voordelige insekte en pas dus uitstekend in Geïntegreerde Plaagbeheer Programme (IPM). Weens Prevathon™ se inherente lae toksisiteit teenoor mense, ander soogdiere en voordelige omgewings profiel, het dit ‘n minimale impak op plaagbeheer oprareurs, ander plaaswerkers en die omgewing.
Aktiewe bestanddeel ISO algemene naam: Chlorantraniliprool Handelsnaam: Rynaxypyr®
Formulasie 200 g/ℓ (Suspensie konsentraat)
Formulasie handelsnaam Prevathon™
Verpakking 1ℓ bottel
Gewas Aartappels en Tamaties
Dosis 100 - 300 mℓ/ha ( 20 - 60 g.a.b/ha)
Spuitinterval 7 - 14 dae
Maksimum aantal bespuitings 2 toedienings per seisoen
Insekplae wat beheer word Aartappelmot larwes - Phthorimaea opercullela, Aartappelbladmyner - Liriomyza huidobrensis, Afrika bolwurm - Helicoverpa armigera in Aartappels. Afrika bolwurm - Helicoverpa armigera beheer en onderdrukking van Amerikaanseblaarmyner Liriomyza trifolii in Tamaties.
Uitstaande omgewingsprofielDuPont se insekdoder Prevathon™ beskik oor ‘n baie gunstige omgewingsprofiel. Weens sy selektiewe metode van werking op teiken insekte het dit baie lae akute en chroniese toksisiteit teen soogdiere, voëls, visse, voordelige insekte en ander voordelige geleedpotiges.
Geen nadelige uitwerking het voorgekom by gewerwelde organismes in alle studies na blootstelling aan relevante dosisse van Prevathon™ of sy aktiewe bestanddeel
chlorantraniliprool (Rynaxypyr®)nie.
Prevathon™ is hoogs effektief, selfs teen weerstandbiedende insekplae danksy sy unieke metode van werking
Insekdoder klasse volgens die “Insecticide Resistance Committee” (IRAC) ‘n gespesialiseerde tegniese groep van die Industrie Vereniging CropLife International. Hierdie tegniese groep bepaal ‘n gekoördineerde beleid om die ontstaan van weerstand teen insekdoders te verhoed of vertraag.
Prevathon™ beskik oor ‘n unieke metode van werking en affekteer ‘n heeltemal ander lewensbelangrike funksie van insekte as ander insekdoders wat tans bemark word.
Die aktiewe bestanddeel van Prevathon™, chlorantraniliprool (Rynaxypyr®), is die eerste aktiewe bestanddeel van die nuwe chemiese klas bekend as die antraniliese diamiede. Rynaxypyr® teiken die insek se ryanodine reseptore.
Na inname aktiveer Rynaxypyr® die vrystelling van interne kalsium store in die insek se spiere. Die geaffekteerde insek hou baie vinnig op om te voed en raak verlam waarna dit vrek.
CI
CI
O
O
N
N
NN N
Br
PyrethroidsIndoxacarb
Excitatory Neurons
DiacylhydrazinesAzadirachtin
Benzoylureas
Chitin Skin
NeonicotinoidsNaturalytes
Motor Neurons
Cyclodienes Fipronil
Carbamates Organophosphates
Muscle Fibers
Rynaxypyr®
Teiken setels van tans beskikbare insek klasse
Teiken setel van Prevathon™
Chitien (Vel)
PiretroïedeIndoksakarb
SiklodïeneFipronil
NeonikotinoïedeNaturaliete
KarbamateOrganofosfate
DiasielhidrasieneAzadirachtienBensoïelureums
Motor neurons
Spiervesels
Eksitatoriese neurons
Rynaxypyr®
Veelsydige werking
Kragtig en betroubaar• Hoogseffektief–selfsteenweerstandbiedendeinsekpopulasies
• Spoedigestakingvanvoeding
• Goeienawerking
• Stabielebeheeronderongunstigeklimaats/omgewingstoestandebv.reënnatoedieningenhoëtemperature
• Uitstaandegewasveiligheid
• PasuitstekendinGeïntegreerdePlaagbeheerProgramme(IPM)
• Laerisikovirplaagbeheeroperateurs
• Minimaleeffekopvoordeligeinsekte
• Reënvastheid–reënvas2urenaafdroging
• Kortwaghouperiodes-1dagonthoudingsperiodeopTamatiesen0daeopAartappels.
Staatmaker insekbeheer, unieke buigsaamheid en kwaliteit Aartappels of Tamaties - nou dis mos wat elke boer Soek!
Prevathon™ is aktief teen verskeie groeistadiums in die insek se lewenssiklus naamlik:
• Eiers(wareeierdodendeeffek)
• Larwestydensofnetnauitbroei(sg.Eier-larvaleeffek)
• Larwesdeurkontakmetspuitresidue tydens beweging op blaar- of vrugoppervlaktes
• Larwesdeurinnametydenseerste pogings om te voed
• VolwasseMotte(verminderingvan eierlegging)
Hierdie komponente oorvleuel normaalweg en dra almal by tot Prevathon™ se kragtige en betroubare werking
Gebruik slegs soos aangedui op die etiket. Prevathon™ bevat chlorantraniliprool (antraniliese diamied) (Rynaxypyr®) Reg. Nr. L8622 Wet Nr. 36 van 1947, versigtig. DuPont de Nemours South Africa Pty (Ltd), Posbus 3332, Halfway House, 1685, Republiek van Suid-Afrika. Telefoon: +27 (0) 11 218 8600, Faks : +27 (0) 11 218 8664. Die DuPont Oval Logo, DuPont™, The miracles of science™ , Rynaxypyr® en Coragen® is handelsmerke of geregistreerde handelsmerkevanDuPontofsyaffiliate.©2012DuPontofsyaffiliate.AlleRegteVoorbehou.
Vir meer inligting kontak Gert Viljoen - Oos kaap - 072 592 9611 Jim McDermott - Wes kaap 082 565 5597 BigJohn - Sentraal (Vrystaat) - 083 255 2385 Riaan vd Merwe - Noordelike Area - 082 321 6542
13/1
10