Sarie Bruid 2012

Post on 09-Mar-2016

222 views 0 download

description

Bridal Magazine Publication

Transcript of Sarie Bruid 2012

00 sarieBRUID 2012/2013

Jy hoef nie te hou by die voor-die-hand-

liggende kleurkeuses nie. Vlootblou en goud is ’n

kombinasie so klassiek en tydloos soos die sterre in

die hemel

Middernag-fees

Inspirasie

Geskep vir SARIE BRUID deur Karla Oettler van

Absolute Collection Foto’s Christine Meintjes