Openbaring 21:10-22:5

Post on 24-Feb-2016

149 views 0 download

description

Openbaring 21:10-22:5. Openbaring 21:10-22:5. God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Familie-oomblik. Uitsig. ’n Nuwe stad wat van God kom. ’n Stad sonder tempel. ’n Volmaakte stad. Geen nag meer nie. Die Lam verlig die stad. Geopende poorte. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Openbaring 21:10-22:5

Openbaring 21:10-22:5

Openbaring 21:10-22:5

God nooi ons uit

en ons kom tot rus

God praat met ons

en ons luister

Familie-oomblik

Uitsig

’n Nuwe stad wat van God

kom

’n Stad sonder tempel

’n Volmaakte stad

Geen nag meer nie

Die Lam verlig die

stad

Geopende poorte

’n Rivier met die

water van die lewe

Samevattend

Troos!

Ons nuwe identiteit

Kyk op

God stuur ons

om te leef

Volgende erediens:

Handelinge 1:1-11